Waratahs (23) 40 / Cheetahs (3) 17 (Final Score)

The Waratahs hosted the Cheetahs in Sydney at 10:40 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Waratahs won comfortably by 40 / 17, scoring their bonus point for tries in the process and suddenly moving top of the Log… yes, that’s right, they are now in No 1 spot.

Scores:

Waratahs: 3 Penalties & 2 Conversions Daniel Halangahu, 1 Conversion Berrick Barnes, 1 Try Rob Horne, 1 Try Benn Robinson, 1 Try Al Baxter, 1 Try Kurtley Beale, 1 Try Josh Holmes

Cheetahs: 1 Penalty Naas Olivier, 2 Conversions Meyer Bosman, 1 Try WP Nel, 1 Try Corne Uys

 

Teams:

Waratahs – 15 Kurtley Beale, 14 Lachie Turner, 13 Rob Horne, 12 Berrick Barnes, 11 Drew Mitchell, 10 Daniel Halangahu, 9 Luke Burgess, 8 Ben Mowen, 7 Chris Alcock, 6 Dave Dennis, 5 Kane Douglas, 4 Dean Mumm (c), 3 Al Baxter, 2 Tatafu Polota-Nau, 1 Benn Robinson.

Replacements: 16 Damien Fitzpatrick, 17 Sekope Kepu, 18 Will Caldwell, 19 Locky McCaffrey, 20 Josh Holmes, 21 Tom Carter, 22 Sosene Anesi.

Cheetahs – 15 Hennie Daniller, 14 Danwel Demas, 13 Robert Ebersohn, 12 Meyer Bosman, 11 Jongi Nokwe, 10 Naas Olivier, 9 Tewis de Bruyn, 8 Ashley Johnson, 7 Barend Pieterse, 6 Hendro Scholtz, 5 Walti Vermeulen, 4 Nico Breedt, 3 WP Nel, 2 Adriaan Strauss, 1 Wian du Preez.

Replacements: 16 Ryno Barnes, 17 Coenie Oosthuizen, 18 Davon Raubenheimer, 19 Kabamba Floors, 20 Sarel Pretorius, 21 Corne Uys, 22 Riaan Viljoen.

Match Officials.
Referee: Bryce Lawrence (NZ)
Assistant referees: Steve Walsh (Aus), James Leckie (Aus)
TMO: Steve Leszczynski (Aus)

106 Responses to Waratahs vs Cheetahs – Game Thread

  • 31

    Try Waratahs… Benn Robinson

  • 32

    Lemoenetyd

    Waratahs 23 / 3

  • 33

    30: Stem nie saam nie GBS, ‘n mens kan sê die Blues was die beste/het definitief verdien om te wen, EN die ref was swak.

  • 34

    Luister GBS jy kan maar ons uitkak as jy will ek was die eerste ou wat die Blues hulle dues gegee het, maar moenie vir my se jy het geen foute gesien nie. Ek het genoeg gese om hulle erkenining te gee.

    Kaplan was hondkak

  • 35

    33@ BiDiBiDi – Julle moet van die siekte om oor Refs te whinge ontslae raak. As die ref so blaas moet jy, nes die ander span, adapt by sy blaasstyl.

    Onthou, die Blues het met flokken PRESIES dieselfde ref gesit…. en goed aangepas en goed gespeel.

  • 36

    I’m doing a GBS tonight: sitting here with a massive toothache, with subsequent mouth infection; it’s Easter and no dentists open – and this Waratahs side is showing me another painful to watch game. I don’t know which is worse: the toothache or the game????

  • 37

    moet se die staat is gekelder vandat ons JLP gekoop het, hulle het nie n goeie alternatief nie.Naas mag die naam he maar hy speel eerder soos n haas.

  • 38

    Hier kom ‘n lekker bonuspunt wen met baie punte vir die Tahs. Slegte naweek vir ons spanne, hoop die Sharks kan die halfmas vlag weer omhoog hou vir SA !

  • 39

    36@ Oldie – Eishhhhhhhhhh, toothache is such a kak thing!

  • 40

    IMHO I think the refs have been good this weekend. Craig Joubert blew a good game. Come on ouens, vat ‘n pak soos ‘n man. Blues were better end of story.

    I like the new rules. The advantage should be with the attacking team.

    @ Superbul Rucking is still part of the game.

    Anyway what a bleak rugby weekend. Our defence is letting us down big time.

  • 41

    Mate, I lost a filling on Good Friday – mouth and jaw on fire! Give me the antidote, Oh oracle???????????????

  • 42

    Read 17 again

    Good grief must i edit that with a thousand smileys.

  • 43

    41@ Oldie – When that pain takes over your jaw and crawls around your eye… then into the ear… you’re solidly farked!

    Drink StoPain syrup (kids pain syrup) in which a Disprin has been crushed…. every 2nd hour….

  • 44

    35: GBS, dit is juis die probleem, hy het dit nie dieselfde toegepas vir albei spanne nie, en jy weet dit, maar, my ou maat, nou probeer jy maak asof jy nooit skeidsregters bevraagteken nie.

    Nie ek of enige ander bul het gesê die skeidsregter is die rede wat ons verloor het nie (Blues was baie beter op die dag), al wat ons sê is dat hy nie konsekwent na beide kante geblaas het nie. Of stem jy saam met die geelkaart vir Flip, maar Kaino se baie gevaarliker hoogvat en laatvat is OK ?

    Nee man, Blues verdien die wen dubbel en dwars, en Joubert het geblaas vir die NZ skare sodat hy volgende jaar die WB finaal kan blaas, want hy sal help dat die Bokke nie in die finaal is nie ! 😉

  • 45

    Oh fark, try Al Baxter

  • 47

    oh no

  • 48

    Bonus Point try Kurtley Beale

  • 49

    Go Sharks!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!1

  • 51

    Mumm, wat ‘n k@k van

  • 52

    Ashly has fallen a lot from the great year he had last year

  • 53

    Het iemand geluister hoe die kommentators vir Nakakivuki uithaal gister? Was nogal snaaks.

  • 54

    Tahs skuif met daardie laaste drie verby Bulle op die log, en met punteverskil as ook driee gedruk (nou 30), en as my wiskunde reg is, is die helfte van hul driee teen 2 SA spanne. Eish.

    Hulle het wel een meer gespeel, maar dit lyk goed vir hulle, veral omdat hul klaar in SA getoer het.

  • 55

    Cheetahs have really regressed badly since their run of injuries started with Brussow’s injury…. they now look as bad as the Lions…. it’s bitterly disapointing.

  • 56

    bdb ons kan nou nie refs bespreek nie , maar let tog op hoe vinnig die Cheetahs die speler moet release. Maar die Waratahs mag langer vasklou. Maak seker nie n verskil nie want die Tahs is baie beter anyway.

  • 57

    Only back now, never got to see any of this game.

    Knew Cheetahs would not do well. Just far too many players injured.

  • 58

    Jeepers, hope the Sharks can win otherwise a complete whitewash of the saffa teams this weekend.

  • 59

    Going to be tough for the Sharks too. That Reds side is really a good team.

  • 60

    56@ SuperBul – Julle kan maar die refs bespreek soveel julle wil, daar’s geen verbod daarop nie, hoegenaamd nie.

    Mynsinsiens klink dit net woes kak en stink na suur druiwe as jy verloor en dan sê dis gedeeltelik die ref se skuld.

    Vandag se storie was darem myle verwyder van daai ref wat die Sharks so gecheat het en toe geskors was…. Paul Marks.

Users Online

Total 40 users including 0 member, 40 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm