Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)

The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.

Scores:

Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe

Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor

 

Teams:

Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.

Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.

Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)

211 Responses to Lions vs Reds – Game Thread

  • 31

    Pietman ek het al gesien hoe een leeumannetjie n groot Sebra oor die pad deur n sandrivier bedding uitsleep tot by n boom. Die bloedstreep was omtrent een voet breed.

  • 32

    Good luck Lions, really hope they can beat the REDS.

    GOOOOOOOOOOOOOOOOO LIONSSSSSSSSSSS.

  • 33

    Back when this game starts.

  • 34

    GBS
    As jy Ngenya sien, dan sien jy Od Qua….net in n bleker vorm, maar dieselfde styl 🙂

  • 35

    Ngwenya and OldQua, I mean…

  • 36

    30@ Pietman – En vandag is ons land oorstroom met wesens wat sommer maklik burgerskap kry… en vinnig vir die Bokke kan speel.

    Chavanga, Mujati, Beast… en diesmeer. Nie dat ek sê dis verkeerd nie, maar dis ‘n jammerte dat ons nie daai jare kwaliteit mense hier kon hou vir ewig nie… as ons hordes meer kwaliteit hier kon hou (buitelanders en Suid-Afrikaners) was ons land dalk al baie beter af…

  • 37

    Bulls se vodacom span nou 6/6 en het 27 log punte , mooi Bulle. Maar wat was aan die gang met Griekwas een week ver verloor en die week ver gewen.

    Bulle speel natuurlik glad nie die VC finals goed nie. So laat ons maar sien. Span lyk goed.

  • 38

    Pietman-
    Geniet die boontjiesop en die vrede, ou mater. Ek weet nou nie of daai twee nie dalk soos die khakies se “mutually exclusive” is nie, maarjy sal beter weet.

    Ek eet ook sop vannaand, en my gewetetjie sit nou juis hier en weet te vertelle dat sy reken die “Leeuwens” gaan vannaand ‘n haas uit ‘n hoed uit trek, “by hook or by crook.” Of dit ‘n bloed of ‘n str@nt streep gaan weeswat op die Cokeblik se groen gras gaan le sal ons later weet.

    Go Leeuwens!!!!!!!!!!!!

  • 39

    Almal wat so leeuwens skree, julle laat my nou sommer na my ma verlang, daai lewens essens was darem prominent in die medisyne kas.

  • 40

    Bluebeard
    Dankie, dis n werk, die flippin boontjiesop-kokery.
    Man moet eers daai eers daai eerste ‘poepkooksel’ afgooi, en weer nuwe water oorgooi en weer soutwater gooi….anders vlieg ek more verniet Kaap toe!

  • 41

    38 BB
    Ek het nou nog nie die wedstryd verslag van die VC Bulle gesien nie maar wat dink jy van Jean van Veldze, ek sien hom as Pedrie se opvolger. Wie is die ander groot losvoorspeler daar , van Schalkwyk dink ek. Steggies sal moet oppas. Dewalt is veilig dink ek, hy hety nou onderving aan sy kant.

  • 42

    Dink die is die laaste VC game die naweek,
    Western Province 29 – 23 SWD

  • 43

    Masters nuus
    Retief +2 na 2
    Ernie E na 1
    Charl -1 na 2
    Trevor nog nie begin nie

  • 44

    @31 Ek het in Pilansberg ‘n leeu wyfie sien ‘n eland sleep sonder geen moeite nie. Ek was gelukkig in Pilanesberg. Ook ‘n jagluiperd gesien ‘n rooibok plattrek reg voor my.

  • 45

    Ek hoop regtig die Leeuwens moer hulle, dit sal wondere vir die Rooibontes beteken….Tvl was nog altyd n bastion in SA rugby, en dis nodig dat hulle behoue bly.

  • 46

    Rugbybal
    Hello Taiwanese Bul, hoessit!

  • 47

    Manne, noudat julle so van Kalahari-leeus en gemsbokke en goeters praat- so sit ek en drie maters toe een aand, redelik slim en blink, en brug speel op universiteit douer in Madiba-wereld, en toe die brug nie meer snaaks is nie, toe vermmak ons onsself deur ons eie Jan Spies grap te “ontwerp.” Nou die ding het ‘n wye draai geloop en met die jare so stuksgewys as deel van ander sulke grappe na my toe teruggekom. Die ding het so iets geloop!

    Nou ja, dit lat my dink annie oggend toe ek en my vrind Johnnie loep visvang het douer by die Knysna se Lagoon. Nou kyk, ek wissie veel van visvang affie, toe dra ek mar die blikkie aas. Dit was glo rooiaas- so goed ‘n sewe ag dae oud. Nou kyk, so met ons aankoms na die rotse toe, toe moet ons al skop om die visse vannie land af te hou. Ek was doodmoeg toe ek uiteindelik my gat op ‘n skerp rotspunt kon neerplak.

    My vrind seg toe ek issie ‘n toeskouer by ‘n rugbywedstryd nie- ek moet ook vang. Toe sit ek ook mar ‘n hoek aan die lun en ‘n ou asie annie hoek en gooi in, so goed ‘n vyf ses honderd meter, en dis wat hy water slat, toe vat ta hom. Eers agter middagete toe land ek hom. Dit was toe ‘n Kolstert. Die kolle op sy stert was so groot soos “seven singles”. Ons wou ‘n kiekie neem, mar hy was te groot- toe saag ons hom mar mitteldeur. Die skoonfamilie het drie weke anie saagsels ge-eet………………………………………………………………………………… ensovoorts ensovoorts, want toe raak ek regtig dronk. Snaaks, man raak eers lekker getrek as die drank op is. Maar nou ja, dis die lewe, en die lewe is ‘n lied! Die “Leeuwens” kan vanaand sommer ‘n hele CD sny as hulle wen.

    Go Leeuwens!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 48

    Retief +3 na 4
    Ernie E na 2
    Charl -2 na 3
    Trevor nog nie begin nie

  • 49

    OK, ek is nou in die huis op my Notebook… reg vir die game!

  • 51

    @47 Bloubaard 🙂

  • 52

    My SuperBru se Reds, maklik…

  • 53

    Ok, later, gaan nou eers tussen die soppot, wynkan en tv begin beweeg, nie tyd vir die pc nie…..praat netnou weer

  • 54

    @46 Pietman, goed en jy. Skree jy nou weer vir die wp nou dat jy terug is in die Kaap?

  • 56

    oh hell here we go again, tackle lions tackle

  • 58

    try I think

  • 59

    ook maar net net

Users Online

Total 99 users including 0 member, 99 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm