Lions (5) 26 / Reds (24) 41 (Final Score)

The Lions hosted the Reds at Coca-Cola Park, Johannesburg at 19:10 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Reds won comfortably by 41 / 26, after already securing their bonus point for four tries scored after only 17 minutes of play in the first half. They then took the foot off the pedal and allowed the Lions to come back at them… and when the lions were too close, they just stepped up a gear again to put the result out of doubt.

Scores:

Lions: 3 Conversions & 1 Try Herkie Kruger, 2 Tries Michael Killian, 1 Try Franco van der Merwe

Reds: 2 Tries Rod Davies, 4 Conversions & 1 Penalty & 1 Try Quade Cooper, 1 Try Saia Faingaa, 1 Try Peter Hynes, 1 Try Ezra Taylor

 

Teams:

Lions: Michael Killian, Wigan Pekeur, Walter Venter, Doppies la Grange, Wandile Mjekevu, Carlos Spencer, Jano Vermaak, Derick Minnie, Wikus van Heerden, Cobus Grobbelaar (c), Franco van der Merwe, Nico Luus, Gert Muller, Hannes Franklin, Heinke van der Merwe.
Replacements: Hans van Dyk, JC Janse van Rensburg, Willem Stoltz, Todd Clever, Jacque Coetzee, Herkie Kruger, Marius Delport.

Reds: Peter Hynes, Rod Davies, Will Chambers, Anthony Faingaa, Digby Ioane, Quade Cooper, Will Genia (c), Leroy , 1Houston, Daniel Braid (vc), Scott Higginbotham, Van Humphries, Rob Simmons, Laurie Weeks, Saia Faingaa, Ben Daley.
Replacements: Sean Hardman, Greg Holmes, Ezra Taylor, Jake Schatz, Ben Lucas, Ben Tapuai, Luke Morahan.

Match Officials
Referee: Mark Lawrence (South Africa)
Assistant referees: Stuart Berry (South Africa), Christie du Preez (South Africa)
Television match official: Shaun Veldsman (South Africa)

211 Responses to Lions vs Reds – Game Thread

1 2 3 8
  • 1

    I’m afraid but the Reds will take their 5 Log points here… going to be a long day for the Lions.

  • 2

    Daai Ngwenya van Zim wat vir Biarritz in Frankryk speel is maar moerrrrrrrrrrrr vinnig… hy het nou vir Shane Williams ook gesmoke soos hy daai tyd vir Habana gesmoke het…..

    Williams poer in sy moer gehardloop, in die Ospreys / Biarritz game.

  • 3

    Rod Davies van die Reds is glo ook vrek vinnig , ek sien hulle het hom vir sy spoed gekies. Die heel week op Rugby Heaven praat hulle oor hom. Ek sal graag wil sien waaroor is die hype.

    “(Rod Davies) exited through injury and he has played a couple of games off the bench. In glimpses off the bench he has shown he is a real speed asset,” McKenzie said.

    “We’re not unhappy with Luke (Morahan), we’re just looking for more energy and we think Davies is starting to show that. We want to give him an opportunity to show where he is at, given he was in good form before he got injured.”

  • 4

    The former Ipswich Grammar School product, who hails from Rockhampton in central Queensland where he mainly played league, was formerly a member of the ARU’s National Talent Squad. Rod was the GPS 100m Sprint Champion in his last year of school and his pace will be a real asset under the Reds expansive approach to the game.

  • 5

    @2 Hello GBS. Jy weet nie dalk waar ek ‘n clip daarvan kan sien nie. Sal graag wil sien hoe hy vir Shane Williams stof in die oe skop.

  • 6

    Something inside me hopes that the Lions will take this one. But somehow I think that it is just the SA patriotism boiling inside me.

  • 7

    Skiet die Ausie!!!

  • 8

    5@ Rugbybal – Die game is nog aan die gang.. 1 ste halfte verby, 2de halfte het nounet begin, Biarritz 16 / Ospreys 15 nou.

    Ek dink kort na die game sal mens clips kry van die drie….

    As hulle nou-nou die game se highlites wys sal ek dit gou record, indien moontlik….

  • 9

    GBS 2. Daai drie is in dieselfde klas of beter as Shadow se poging teen die Highlanders. Ek se dalk beter agv die feit dat hy vir Mike Phillips en Shane Williams ipv ‘n paar voorspelers moes klop en dit alles sonder om meer as 1 meter van die kantlyn af te kom. Skitterend! Hy moet die vinnigste vleuel in die wereld wees.

  • 10

    Bluebeard die Strompoppies het flippen impressive gewees vandag. Kan mens nie vir VM en Bekker saam in n span sit nie.

  • 11

    9@ Seerower – Dis die beste vleuel drie wat ek in jarrrrrre gesien het, soos jy sê dit was alles binne 1 m van die kant af…. man daai ou is moer vinnig!

    En hy het vir Phillips afgestamp en verby hom geblits terselfdertyd…. Williams se oge was so groot soos pierings na die ou verby hom was…

  • 12

    After seeing the Tjietas being chased around the field like virgin sheep by ozzie shepherds, lets hope the Lions will at least put up some sort of fight against the Reds and maybe even ’cause the upset of the weekend.

    GOOOOOOOOOOO LIOOOOOOOOOOOOOOOOOOOOONS

  • 13

    Pampas XV too good for Cheetahs
    The Pampas XV moved to second spot on the Vodacom Cup South section log with a comprehensive 36-24 (halftime 26-3) victory over Free State in a match played at Florida Park

  • 14

    @8 ek het nie geweet die game is nog aand ie gang nie. No worries, ek sal die highlights op die net kyk. Sal graag sy drie wil sien. Hy is verseker die vinnigste vleuel in rugby.

  • 15

    Biarritz wins by 29 / Ospreys 28

  • 16

    SuperBul- 10
    Ek stem. Wat vir my veral indrukwekkend was, was hoe hulle vaste 5 van die afskop af ingeklim het. Ek dink Tiaan Liebenberg het gewys as Bismark nie sy sokkies optrek met die dissipline nie, kan Snorre hom enige tyd intrek.

    Ek sou met John Smit op haker begin (oor die kapteinskap) en na so 60 minute vir Liebenberg, Bismarck of Strauss opbring (hulle is aldrie ewe goed vir my).

    Ek sou met Andries Bekker begin en na 50 minute met Victor vervang sodat laasgenoemde die kapteinskap oorneem as Smit afgaan. Ek is nog uit die ou skool en soek ‘n “enforcer” tipe slot soos Bakkies. Ek hou ook baie van Flip vd Merwe en dink hy is een vir die toekoms en kan met vrug vir Bakkies na so 50/60 minute vervang. En sy klas en BMT is ingeteel, man.

    Laaste punt- ek sien die Stormers gebruik Francois Louw as fetcher, en ek hou van sy styl van spel. Schalla speel soos ‘n 7 van 6 af en hy lyk goed omdat hy daai ekstra sekonde of twee voordeel het op verdediging wat ander sewes nie het nie. Dink hoe effektief Francois Louw sal wees aan die oopkant!

    Met Brussow beseer, Botes al bietjie lank in die tand en Stegmann wat sukkel met dissipline, is Francois Louw vir my een om na te kyk as fetcher/oopkant. Dewald Potgieter is vir my die ideale speler om Juan Smith op te volg, so dit maak sin om hom op 7 deur te bring. Dan sal ek as ek Snorre was vir Schalk en Juan rus en van die bank af speel sodat hulle vars is vir die Wereldbeker en met die jongmanne begin.

    So ons kan maar dieselde met Vermeulen en Spies doen.

    Ek maak vandag hier die voorspelling dat die span wat hul senior “core” spelers die beste oppas, die Wereldbeker volgende jaar gaan wen. En pasop vir die Aussies veral, hulle gaan ‘n bloedjong span vol ervaring he- so = jong lywe met ou koppe. As ons nie reg beplan nie gaan ons sit met ‘n spul ‘outoppies’ met seer, moee lywe. Hoor my lied!

    En die ergste is dan gaan daar seker ‘n dosyn ou manne dros na die wereldbeker ook, en waar los dit ons dan?

  • 17

    GBS 10.
    Ek weet nie of ek moet vat kry aan daai vertoning of nie. Dit voel of dit nie op dieselfde vlak is as S14 nie. E weet nie of jy saamstem nie?

  • 18

    GBS
    Ngwenya did a number on Habana as well, during the WC……daai ou is amper so vinnig soos OldQua, dieselfde bou ook.
    OldQua was n bliksem, ons het altyd gekeer dat hy nie die bal kry nie, as Upington teen die DeBeers gespeel het, as KS die bal gekry het was dit hoek toe, daai ou se bobene was soos boomstompe, hy stamp jou met die heup volspoed dat jy daaaaaaar op jou gat sit, vra vir Cheeky Watson!!

  • 19

    17@ Seerower – Ek het nie die hele game gekyk nie, dit wat ek gekyk het was op ernstige hoë standaard… selfde as Super 14 se GOEIE games en baie beter as van die Super 14 se kak games.

    My aandag was verdeeld man, ek kyk steeds na ‘n Program oor Guantanamo Bay en hoe die Amerikaners daai moslems soos diere behandel het… damn, daai ouens was items, nie mense nie…. maar mens verstaan ook hoekom, nie waar nie…

    DSTV kanaal 260

  • 20

    Pieta jy reg vir die Rooi games, die bloed gaan spat, daai leeus is honger , maar ek het al hier in die bos baie stukkende leeus gesien. As jy dom is betaal jy. Nou die dag gesien hoe n buffel n leeuwyfie vermorsel het. Net bloed , k@k en derms.

  • 21

    Ok, laat ek maak soos rokkof, my boontjiesop en Kassler verder kook en oor die see kyk….en n wyn gooi.
    Tjorts julle…o, en go Leeuwens!!!!
    Moet more Kap toe ry, vrou belowe ek sal haar uitvat vir n dag onner die berg, ek smaak dit flokkol, om soontoe te ry nie…..maarnouja, terwille van die vrede…

  • 22

    Vir my lyk die Lions in hierdie stadium ‘n beter span as die Cheetahs.

  • 23

    18@ Pietman – So ou OldQua 14 was so moer goed, magtig dis interessant… ek wil hom graag eendag ontmoet. Jy weet, hy is ‘n moerse nice mens ook. Ons het darem wragtig goeie ouens hier op R-T.

  • 24

    dWeeper nou hoekom se jy so
    Cheetahs het 2 wenne, al is hul al half vergete.

  • 25

    GBS 19
    Janee, dis die “fear factor”.

    Oor die game- daar is skitterende oomblikke en dan weer bitter kuk ook, dis hoekom ek twyfel.

  • 26

    superBul
    Ek is aan die buffel se kant!!!
    Eendag in die Gemsbokpark gesien hoe sterk is n Kalahari-leeu, toe hy n gemsbok vang en teen die duin uitsleep….ons het al gemsbok geskiet daar by neef, dan sukkel 4 man om so n bul te laai agter oppie bakkie, maar daai mannetjieleeu sleep hom alleen tot bo-op die duin…..so, wie weet, miskien kan die Leeuwens vandag dieselfde krag toon.

  • 27

    VC: Bulle 58 en Namibie 34

  • 28

    GBS, die Cheetah slotte sal in hierdie stadium nie eens die Bulle se Vodacom span haal nie. Jy speel nie met kinders op slot nie.

  • 29

    Todays Vodacom Cup results

    10 Apr Welwitschias v Blue Bulls 34-58
    10 Apr Pampas XV v Free State 36-24
    10 Apr Border v Boland Kavaliers 33-13

  • 30

    GBS
    OldQua was op die reserwebank vir die Wallabies in Skotland.
    Hy sou ten minste Jnr Springbok gespeel het, as dit nie vir daai jare se burgerskap- vereistes was nie.
    Hy was ver beter as Edrich Krantz en Leon Vogel, wat in 1976 Springbok geword het.
    Hy was beter as Wilhelm Stapelberg, Tossie Fourie en Syd Nomis, wat daai jaar Frankryk toe is, in 1974…

1 2 3 8

Users Online

Total 47 users including 0 member, 47 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm