After week 10 this is what the rankings look like…

Position Team
(History)
  Ranking Points Last RPE
Movement
       This is pick & go’s new Super Rugby ranking table
which shows the ranking point positions of each
team since the first Super12 match in 1996.

Each team started on 80 points and they move up
and down relative to each other using the same
points exchange system that the IRB use for
ranking Test matches.

Exchange points are doubled for semis & finals.

1 Bulls SAF 86.3942 -1.5067
2 Stormers SAF 84.2990 +1.7557
3 Crusaders NZL 84.0064 0.0000
4 Waratahs AUS 82.8186 -0.7265
5 Brumbies AUS 81.8609 -1.7669
6 Reds AUS 81.3404 +1.5067
7 Hurricanes NZL 80.7254 +1.7669
8 Blues NZL 80.6320 +0.7885
9 Sharks SAF 80.5639 +0.5790
10 Chiefs NZL 79.4922 -1.7557
11 Force AUS 77.3119 -0.7885
12 Cheetahs SAF 74.5733 0.0000
13 Highlanders NZL 73.7858 -1.0857
14 Lions SAF 72.1958 -0.5790

15 Responses to Latest S14 team rankings using IRB ranking system

  • 1

    Stormers haal nou in teen ‘n dik spoed 😀 …

  • 2

    1@ Blouste – Mmmmm, ek sien so.

  • 3

    Hierdie rankings is niks werd nie, die Stormers kan eers begin keel skoon maak, as ons die beker gewen het, voor dit beteken geen ranking niks nie. Die Stormers kan onmoontlik bo die Crusaders, die Blues of die Brumbies wees nie, daai manne het al ‘n beker op die kerfstok.

    Ek wens almal wil ophou om die Stormers se gatte te prys, hulle verdien dit nie, NOG nie!

  • 4

    Dan gaan die Stormers se keel maar nog ‘n rukkie lank vuil bly… 😆

  • 5

    My voorspelling laasweek oor die Bulls was toe nie reg nie, ek het voorspel die Bulls gaan 2 games verloor in die rws van die S14 seisoen, maar wil dit nou asseblief verander na 3 games toe.
    Dit is nou as hulle die naweek die sjampoe uit hul oë was voor hulle op die veld draf teen die Lions!

  • 6

    5@ Koningkie – Hoeveel games gaan die Sharks nog verloor?

  • 7

    Hou Habana saans motivational speeches vir al die WP supporters? Want hierdie jaar maak julle soos die Bul ondersteuners altyd gedoen het. Bly stil en laat die ander spog. Wees versigtig met uitlatings ens. Julle probeer hard hoor.

    Julle moet net die pers lees man , hulle se julle is die beste, hier daar en oral. Ja in NZ , in AUS , oral.

  • 8

    KingPaul

    Die Bulls sal hul sokkies moet optrek, hulle was swak die laaste tyd…

  • 9

    Waar is Bluebeard , ek het hom lanklaas gesien. McLook also where are you

  • 10

    8 Stem blouste, die afgelope 4 games was pateties, even die wat hulle oorsee gewen het was nie baei convincing nie, grootendeels te doen met MS wat eweskielik vergeet het wat ‘n losskakel moet doen…..plaas te veel pressure op die res en sy lynskoppe is ook pateties deesdae…..

  • 11

    GBS
    Hulle gaan beslis nie die Stormers of Bulls beat nie. Weet hulle speel die naweek teen die Blues, wat ook moeilik gaan wees, alhoewel dit hierdie naweek die Blues se verloor naweek is.
    Ek dink nie die Saders gaan die Stormers of Bulls wen nie en top-of-the-log en uiteindelike S14 wenner gaan bepaal word deur die span wat op die 15de May op Nuweland wen!
    Dit gaan moerse game wees!

  • 12

    11@ Koning – Ek sal bly wees as dit soooo verloop… maar ek dink ons gee dalk die Saders te min krediet… en ek dink beide die Bulls en Stormers se taak teen die Sharks gaan ook maar flippen moeilik wees.

    Sal gaaf wees as die Bulls en Stormers beide hierdie naweek volpunte kan behaal.

  • 13

    Sorry, but I find this ranking of the Stormers very difficult to beleive. If it is accurate the system must have a bias towards current form. But even then…..nope, sorry not even that will do it….

  • 14

    3: Stormers die beste ooit, niemand gaan hul stop nie, maak hul almal Bokke, hulle gaan alles wen, gaan niks verloor nie, gaan die Bulle 50-0 wen, die beste, beste, beste, gaan die Reds 100-0 wen, ens ens ens ! 😀

  • 15

    Well, if you are going to use “statistics” to decide stuff … Here are some more … the top 5 teams in 2010 S14 by Nett Points Scored :

     Stormers 147
     Crusaders 116
     Reds 96
     Bulls 66
     Waratahs 63

    See ? You can make “statistics” say almost anything 😉

Users Online

Total 97 users including 0 member, 97 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm