The Bulls are back in SA and it is only fitting that we give an update on the previously injured players who have had injury problems since the start of the Super 14 Season.

The good news is that Bakkies is back into full training at the bulls. Whether he’ll be in the match 22 is an open question and depends on Bakkies himself and the medical staff. An achilles tendon injury has an extremely slow rocovery time and one would not want to gamble on a premature return. I would only play him from the bench to ease him into the squad and structures. One senses though that Bakkies must be foaming at the mouth to get back to business.

Chilliboy Ralapelle is also back in full training but I’d like to see him in the Vodacom Cup first.

Jaco Pretorius has also recovered from the eye socket injury and is also back… in this case I would make an exception and play him immediately in place of Stephan Dippenaar, after all Jaco has not been out for that long.

Akona Ndungane is still struggling with an injured knee and it is not clear whether he will be available for selection.

Jaco van der Westhuizen is in a similar position as Akona, still nursing a calf injury.

50 Responses to Bulls latest injury report

  • 31

    30 @ Blouste – Gaan interessant wees om te sien hoe shape Dewaldt Duvenage en Peter Grant teen Genia & Cooper.

    Persoonlik dink ek die Stormers loosies gaan meer effektief wees teen die Reds as wat die Bulls was, grootliks omdat Spies so stil was en Kuun en Stegmann ook maar afwesig was…

  • 32

    31 die hele blerrie span was afwesig gewees…..om niks te praat van die losskakel nie, hy was nie afwesig nie maar heeltemal die klits kwyt

  • 33

    32
    Tripples die manne het hul af game gehad, almal se ons moet die spelers rus, nou ja hoe is daai vir inovasie . Rus sonder dat die opponente weet julle rus.

  • 34

    I have a feeling that the Bulls might rest Dewald Potgieter this week, shame he took a bad knock from Kuun in the Reds game.

    He’s a hard nut though!

  • 35

    33 hahaha die mense het net vergeet om vir hulle te se dat as hulle rus dit NIE op die veld moet wees nie!!!!! ek is nogals bekommerd vir die res vand ie S14, is even benoud oor die game teen die leeus, watwou!!!!

  • 36

    34 couldn’t believe that he came back on the pitch and completed almost the entire 80 minutes……

  • 37

    Die Bulle moet na regte baie spelers kan rus in die Leeus game.

    Maar weet nie of dit sal gebeur met ons vorm die laaste paar games nie…

    Ek sal eerder die manne op die bench sit as assuransie…

    Feit is die games wat kom raak net al hoe moeiliker, dit moet een of ander tyd gebeur…

  • 38

    Hmmm dit gaan interessant wees om te sien watter span FL gaan kies vir die saterdag…..

    Leeus lyk baei beter vandat Wikus van Heerden terug is, dink hy inspireer nogals die span

  • 39

    #34 – 36. Ja, Potgieter is a cut above the rest……. 😉

  • 40

    Inttendeel dink ek MS moet rus, maar op die bench wees, JLP kan sy man staan en soos MS op die oomblik speel weet ek nie wat is die lesser of two evils nie, MS kan op die bench wees as dinge lelik begin skeef loop….

  • 41

    38@ Tripps – Dis nie Wikus se invloed nie, dis die invloed van local derbies… en Ray Mordt se invloed.

    Wikus was nou nie juis watwonders teen die Reds of die Sharks nie….

  • 42

    40 inttendeel – inteendeel alweer daai dysleksiese vingertjies

  • 43

    I want to know when is Ludeke going to give Pot-Louie Jacquegieter a full game – either to give Morne or one of the centres a break?

  • 44

    40@ Tripps – Probleem is, ‘n ou speel homself nie terug in vorm in van die bench af nie… As hulle MornĂ© Steyn rus moet die motief RUS wees….

    Seldfe kan maar gesĂȘ word oor Fourie du Preez, hy het RUS nodig.

  • 45

    #40 Tripples

    S-N-A-P!!!

  • 46

    41 ja ja mar ek praat van sy attitude…….net soos Habana en Fourie ook ‘n moerse invloed op die stormers gehad het, attitude tel baie

  • 47

    anyway al wat ek weet is dat as die bulle nie nou gou begin bykom nie gaan hulle baaaaaaaie spyt wees, time for fun and games is oor, nou is dit die besigheidsdeel van die kompetiesie en alles wat hulle tot nou vermag het gaan niks beteken as hulle so aangaan soos nou…..ek is eintlik regtig bekommerd hier waar ek sit

  • 48

    47@ Tripps – Ek wil hĂȘ die Bulls moet die Lions goed opflok (dit gaan moeilik wees), maar ek het nou net mooi genoeg gehad van party Lions ondersteuners se houding… wat basies daarop neerkom dat hulle bly sal wees as die Bulls nie die semi’s maak nie, hel daar is selfs sulke Artikels op hulle web sites wat daai wens uitspreek.

    Ek voel nou vet mooi nokkol vir die Lions, inteendeel, ek sal dit waardeer as hulle gerelegeer word ten bate van die Kings…

    Hulle verdien 13 uit 13 verlore vir hierdie seisoen wat my aanbetref… en gaan dit dalk maklik regkry ook….

    Hoop sommer hulle val uit die Vodacom Cup ook, for good measure!

  • 49

    #48 hehehe ek hoor wat jy sĂȘ GBS maar dit is nogals sad dat wat eens so ‘n trotse unie was nou tot dit gedaal het. Anyway ek hoop ook dat die bulle hierdie naweek die Leeus opfnok

  • 50

    Ons bly op Loftus speel

Users Online

Total 463 users including 0 member, 463 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm