Blues (7) 21 / Stormers (20) 33 (Final Score)

The Blues hosted the Stormers at Eden Park, Auckland at 07:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Stormers won this match by 33 / 21, mostly due to their excellent efforts in the first 25 minutes of the match where they were leading 20 / 0 at one stage.

Scores:

Blues: 2 Conversions Stephen Brett, 1 Try Serge Lilo, 1 Try Luke McAlister, 1 Try Joe Rokocoko

Stormers: 4 Penalties & 3 Conversions Peter Grant, 1 Try Jaque Fourie, 1 Try Dewaldt Duvenage, 1 Try Anton van Zyl

 

Teams:

Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Rene Ranger, 12 Benson Stanley, 11 Rudi Wulf, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Viliami Ma’afu, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu, 1 Charlie Faumuina.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Tevita Mailau, 18 Filo Paulo, 19 Peter Saili, 20 Chris Smylie, 21 Luke McAlister, 22 Paul Williams.

Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Sireli Naqelevuki, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 François Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Adriaan Fondse, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JD Moller.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Eusebio Guinazu, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Willem de Waal, 22 Tim Whitehead.

Referee: Stuart Dickinson
Assistant referees: Chris Pollock, Matthew Stanish
TMO: Glenn Newman

343 Responses to Blues s Stormers – Game Thread

  • 31

    super
    Was nog nie Nam nie, net vinnig Hantam toe om te gaan slaggoed haal.
    Kleinman is ougat, skop en kraai van die lag as hy my sien 🙂

  • 32

    lol super

  • 33

    mooooooooooooooorning everyone!!
    and
    gooooooooooooooooooooooooooo stormers!!

  • 34

    Sharky…More more !!!

    Wel Blues met 10 op my superbru….

    Julle manne ?

  • 35

    31
    nou waaroor lag hy?
    😆

  • 36

    more ashwee ons local kaapse klong lol

  • 37

    Asgat

    Hallo daar !!!

  • 38

    @30 Sharky
    Why so?

    Hello Blouste, jy nog daar in ‘Paris by the States’?
    Nuwe intrekker hier by ons vandaar, Irma en Hugo, pas n restaurant en kroeg hier oopgemaak op Uilkraalsmond.

  • 39

    Ash, jy by die werk?

  • 40

    môre sharky
    en
    nee, jy lag verniet met my
    ek deel ga my papsakke nie!!

  • 41

    blouste @ 39
    yebo
    noggie internet byrie hysie!!

  • 42

    pietman @ 38
    hallo pietman
    hoe gaan dit met die besigheid?

  • 43

    Helloooo Lang Vaaljan in CJ, wanneer kom kuier jy, ek het baie vleis en kerriegoete, dan maak ons n lekker afvaltjie…..baie wyn ook hier?

  • 44

    Ashbakkie jy is n gutsy Stormertjie, jou maatjies gaan eers uitkruip uit hul gate as dit mooi gaan met die span. As dit sleg gaan gaan jy n moerse klomp verskonnings hoor, connection speed swak moeilik om op foon te blog……..

  • 45

    @35
    As ek vir hom kitaar speel ….. :-0

  • 46

    flok, waars almal nou?
    ek sien ek sit alweer met myself en gesels!!
    anyway,
    ek het gestort en gespray

    weet julle dalk van enigeen wat dit nie gedoen het nie? 😉

  • 47

    Pietman

    Nee man, doen net werk daar op die oomblik.
    Amper klaar.
    Nou by die huis in “Vuilbijl” 😆

    Vanderbijlpark…

  • 48

    @ 46 😆

  • 49

    More more!
    Jis Pietman, nee man, alweer hier innie Kaap jong.
    Was laasnaweek nie eers eenkeer in die SeaView nie! Kan jy glo.
    Maar beplan om binnekort vir ‘n naweek aftekom see toe.
    Sal vir skoonma saambring om die kleinspan dop te hou en miskien kan ons haar saamvat om te gaan haaie kyk as daai nie werk nie!! hehehe

    Gaat gou regskuif vir die rugby, sal so nou en dan kom inloer.
    Moet erken dat ek nie baie goed voel oor vandag se game nie. Nie oor die Stormers sleg speel nie, oor die Blues so bliksems gevaarlik is!!

  • 50

    Pietman hou Pampoen nog van die kaap is die verlange OK?

  • 51

    pietman @ 43
    een vannie dae.
    weet net nog nie wanneer nie.

    superbul @ 44
    lol
    hoop om darem so bietjie back-up hier te hê voor die game begin!!

  • 52

    Ash @42
    Wetie, kom min daar, sien Pampoen hol kort-kort oor die pad met die ABSA-sakkie, so ek dink die tilletjie rol….moet juis later deur na Raymondi’s op Robertson om te gaan voorraad laai, ook naartjies en ander goete daar by Jacques op Buffeljags (KingPaul se se neef).

  • 53

    pietman my daughter , son in law and grand son just moved to the cape , and they were asking about a decent butchery to go to that also didnt expect one to buy cape town at the same time 😆

    i mentioned it to rudi , and he said you spoke of a butchery etc

  • 54

    eish ashwee you moet daai paarl perle share 😆

  • 55

    Sterkte julle Stormers manne, ek het wel met die kop gekies op Superbru maar in my hart gun ek julle n opskudding en hoop julle wen vir SA.

  • 56

    buffeljags? horny buffalo???

  • 57

    sharky
    I buy locally and in Calvinia, from Tannie van Niekerk….but as far as I know Skaapland in Strand is one of the best places to buy, we should ask KingPaul or Boerboel about the Cape butcheries, or Ashley here.

  • 58

    😆

  • 59

    ah ok thanks boet

  • 60

    Enige side bets dat GBS nie gaan verslaap nie?

Users Online

Total 95 users including 0 member, 95 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm