Blues (7) 21 / Stormers (20) 33 (Final Score)

The Blues hosted the Stormers at Eden Park, Auckland at 07:30 SA Time. This is the match thread for discussion of the game. The match was broadcast live on SuperSport 1 on DSTV in SA. The Stormers won this match by 33 / 21, mostly due to their excellent efforts in the first 25 minutes of the match where they were leading 20 / 0 at one stage.

Scores:

Blues: 2 Conversions Stephen Brett, 1 Try Serge Lilo, 1 Try Luke McAlister, 1 Try Joe Rokocoko

Stormers: 4 Penalties & 3 Conversions Peter Grant, 1 Try Jaque Fourie, 1 Try Dewaldt Duvenage, 1 Try Anton van Zyl

 

Teams:

Blues: 15 Isaia Toeava, 14 Joe Rokocoko, 13 Rene Ranger, 12 Benson Stanley, 11 Rudi Wulf, 10 Stephen Brett, 9 Alby Mathewson, 8 Viliami Ma’afu, 7 Serge Lilo, 6 Jerome Kaino, 5 Anthony Boric, 4 Kurtis Haiu, 3 John Afoa, 2 Keven Mealamu, 1 Charlie Faumuina.
Replacements: 16 Tom McCartney, 17 Tevita Mailau, 18 Filo Paulo, 19 Peter Saili, 20 Chris Smylie, 21 Luke McAlister, 22 Paul Williams.

Stormers: 15 Gio Aplon, 14 Sireli Naqelevuki, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 François Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 Adriaan Fondse, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 JD Moller.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 Eusebio Guinazu, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Willem de Waal, 22 Tim Whitehead.

Referee: Stuart Dickinson
Assistant referees: Chris Pollock, Matthew Stanish
TMO: Glenn Newman

343 Responses to Blues s Stormers – Game Thread

1 2 3 12
  • 1

    Nou ja manne, julle kla altyd oor Eskom, van gister oggend af is ons water af, darem klaar kon stort gister maar vanmore is daar niks water nie. Eish daai een is t@s

  • 2

    Nou wat’s die probleem daar ?

  • 3

    Was julle darem gewaarsku? Of is daar ‘n ander probleem ?

  • 4

    As die Leeus nie vandag iets wonderliks doen nie word die houtlepel n one horse race.

  • 5

    Pyp het gebars en nou kry hulle die ding nie reg nie. Munisipaliteit onbevoeg dis al.

  • 6

    Ek kyk nou die log so, daar is nou al n paar spanne geelimineer. Lions is gone dit is verseker, Force tegnies nog een week lewendig , Highlanders basies n nul kans en die Sharks een verloor weg van eliminasie. Cheetahs is klaar gedaan.

    Bulle kort sowat 14 punte in 6 wedstryde vir n gewaarborgde semi.

  • 7

    As die Leeus wen gaan dit ‘n MOESA upset wees !!!

  • 8

    Goooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooood Morning Vietnam!
    (well Cape Town, Brakpan, Van Der Bijl Park et al}

  • 9

    Die punte vir ‘n semi hierdie jaar is sover op vooruitskattings baie hoer as in die verlede…

  • 10

    Morning Loskoppie,

    Blouste jy gesien die Lions se Vodacom span is net deur Rose in die game gehou. Hel hulle bou maar dit gaan vinniger wees om Rome te herbou. 6 strafskoppe al wat hulle teen die Pumas kon kry. Glo kwaai gereen maar sjoe dit lyk goor.

  • 11

    More Loskop 🙂

  • 12

    Blouste dis omdat die agterosse bykans geen wenne het nie, dit gee die front runners baie easy punte.

  • 13

    Will we be graced with Wezwp’s blogging this morning?

  • 14

    Kyk as Rose jou in die game moet hou dan WEET jy ,jy het ‘n kak span 😯

  • 15

    Blouste myself gou opgecheck na rondte 8 was daar 9 wenne vir spanne 10 tot 14
    Hierdie jaar 8, so dit is nie juis n groot verskil nie. Toevalig het die Lions onder Loffie nooit meer as 4 in n ry verloor nie. Laasjaar het hulle al 2 wenne gehad teen die einde van rondte 8

  • 16

    Goeie more Suid-Afrika!
    Word wakker, word wakker, die dag raak al kukker…. (as ek so na my Superbru kyk).

  • 17

    Ek sien KP het n stuiwer in die beurs gegooi oor die Leeus, haha. Hoop maar die Stormer manne het die guts om dit uit te sit saam ons.

  • 18

    Sal like om te weet wat het van The Saint geword.

  • 19

    @ 13 – Dit behoort interessant te wees 😉

  • 20

    More oom Piet , 😆
    Jy dink jy is vroeg , gaan loer hoe vroeg was die grootbloubaas op. Gaan sweerlik sneeu hierdie jaar op Hoedspruit.

  • 21

    @18 sB
    Seker nog besig om die hof se kukhuis reg te maak, die ontplof mos gereeld oor Paasnaweek….

  • 22

    @ 15 superBul – Ja maar in die verlede was so 40 – 42 punte gewoonlik genoeg vir ‘n semi…

  • 23

    superBul
    War het jy vir KP gesien?
    Hy was laas naweek hier op Kleinbaai, maar so stil soos n muis met pantoffels aan, hom glad nie in die bar of dorp gesien nie….sien sy neef Jacques is egter hier.So dalk slaan KP nog uit…

  • 24

    goooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooooood morrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrrniiiiiiiiiiiiiiiiinggggggggggggggggggggggggggggg viiiiiiiiiiiiiiiettttttttttttttttttttttttttttnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnnaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaammmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmmm

  • 25

    21
    Hoe lyk Suidwes, maak die manne al biltong. En hoe lyk oupa se seun

  • 26

    more super duper , blouste , loskoppitjie and pietie my maat van koljander en saad 😆

  • 27

    23
    op ed se plek, hulle so stekie gegee na die vodacom span ook verloor het. Laasnag

  • 28

    More Pietman

  • 29

    more Tjarkie, dit gaan jou goed dit gaan jou wel so op Ge Korsten se tune

  • 30

    pietie i been looking for you old chap

1 2 3 12

Users Online

Total 21 users including 0 member, 21 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm