The Lions hosted the Stormers at the “Coke-Tin” late this afternoon. This is the match thread for discussion of the game. The game was broadcast on SuperSport 1 in SA on TV.

The Stormers had a good First half, scoring all their points and clearly overshaddowed the Lions in the Fist Half. The Second Half was different, only 7 points coming in the whole half, the Lions always playing catch-up. In the end the Stormers won comfortably, 26 / 13. No bonus points was earned for tries.

All in all, the game was a dour affair.

[cincopa 10553811]

Scores:

Lions: 2 Penalties & 1 Conversion Earl Rose, 1 Try Michael Killian

Stormers: 4 Penalties & 2 Conversions & 1 Try Joe Petersen, 1 Try Jaque Fourie

 

Previous Super 14 results:
2009: Stormers won 56-18, Cape Town
2008: Stormers won 22-13, Johannesburg
2007: Stormers won 30-8, Cape Town
2006: Stormers won 23-12, Johannesburg

 

Teams:

Lions: 15 Earl Rose, 14 Tonderai Chavhanga, 13 Deon van Rensburg, 12 Doppies la Grange, 11 Wandile Mjekevu, 10 Carlos Spencer, 9 JP Joubert, 8 Jonathan Mokuena, 7 Franco van der Merwe, 6 Cobus Grobbelaar (captain), 5 Willem Stoltz, 4 Jacques Lombard, 3 Ross Geldenhuys, 2 Hannes Franklin, 1 Heinke van der Merwe.
Replacements: 16 Charles Emslie, 17 JC van Rensburg, 18 Todd Clever, 19 Jacques Coetzee, 20 Derrick Minnie, 21 Burton Francis, 22 Michael Killian.

Stormers: 15 Joe Pietersen, 14 Gio Aplon, 13 Jaque Fourie, 12 Juan de Jongh, 11 Bryan Habana, 10 Peter Grant, 9 Dewaldt Duvenage, 8 Duane Vermeulen, 7 Francois Louw, 6 Schalk Burger (captain), 5 Andries Bekker, 4 De Kock Steenkamp, 3 Brok Harris, 2 Tiaan Liebenberg, 1 Wicus Blaauw.
Replacements: 16 Deon Fourie, 17 JC Kritzinger, 18 Anton van Zyl, 19 Pieter Louw, 20 Ricky Januarie, 21 Lionel Cronjé, 22 Sireli Naqelevuki.

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant referees: Mark Lawrence (South Africa), Kobus Wessels (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)

253 Responses to Lions 13 (6) vs Stormers 26 (26) (final score) – Game Thread

1 2 3 9
  • 1

    Never thought I would say this but here goes: Stormers are going to klap these clubplayers with at least 21 points!

  • 2

    This is going to be a goody, hope i am not the only female again and Carol has finished whatever it is that is keeping her so busy.

    This is the warm up game to the SHARKS game 🙂

  • 3

    No man dont say that !!!!!!!!!!!!!!!!!

  • 4

    Am hopeing King Carlos has a dud contract as well, so us SHARKIES can get him. He needs to be with a professional outfit. :mrgreen:

  • 5

    Are you a Lion supporter? Noooooooo! I can believe that.

  • 6

    OK you answered

  • 7

    1
    AB you are conservative there. Hope Habs score a brace. Want the Cape to come out and say Thank You Bulls for giving us such a great player. Man i watched the highlights of last year, Habs was brilliant. I will support him all the way , until they play us.

  • 8

    AB i clicked on your name on Superbru, hell they did wonders , you look so pro on your photo.
    When are we going to have another coffee at Wimpy?

  • 9

    Super
    I am coming to Hoedspruit in this week to meet some clients, we will have to make a coffee date!

  • 10

    7@ SuperBul – I’ve lost all respect for the current Lions Rugby Union (not that I ever had much since the days of baberbek Hempas Rademeyer in the ’70’s)… I however feel dearly for the good Lions supporters like Scrumdown and maybe a few others… here’s a man (scrumdown)who sees the flaws within his own Union… why, because he is actually busy fighting the good fight within the inner circles of GLRU.

    He’s not one of these hyped-up followers who blind themselves with self-praise of the supposedly invinceable Lions. He boldly understands the conundrum which they find themselves in, wants to do something about it…. and is objective. He does not get angry at critisism laid in front of the Lion’s door, yet he’s a full-blooded Lion.

    I’m glad he blogs here.

  • 11

    Hei boys, wag maar eers tot die eintfluitjie blaas. Ek wil eers sien of King Carlos nog 60min+ se goeie rugby in hom het. En dan weer st ons et ‘n kaptein wat soms maar sukkel om sy emosies in beheer te hou. Een of twee laatvatte op hom en die appels kan dalk swaai. Lions se voorry is ook onbekend en hulle het goeie losvoorspelers.
    Eerste game van die jaar, gaan lekker wees!!
    Go Stormers

  • 12

    AB do it will be nice to meet again. There is another blogger here with connections in Hoedspruit , in fact 2. One is also in that Kamogelo centre where the Wimpy is.

  • 13

    KP , julle gaan die welpies hard bliksem, mark my words as a Bull!

  • 14

    Super, sal jou bel as ek weet watter dag dit gaan wees! Salprobeer vir Vrydag dan kan ek weer bietjie plaas toe gaan! 😉

  • 15

    10
    Jammer maar ek voel dat daai span van die Leeus afgerig word deur ons almal se vyand NR 1, die ou wat Springbok agterlyn spel verwoes het.Vir meer as n jaar het ons gewens PdV het net die guts m DM en GG te vervang

  • 16

    Ek hoop so, ons het twee taai games wat voorle teen die Brumbies (met Matt Gitua terug) en die Tahs (hopenlik sonder Barnes)

  • 17

    KP as julle net nie skrik as hulle met iets nuuts voredag kom nie. Hulle het n moerse klom Vodacom gehalte spelers gaan haal by die Pumas en die Luiperds.

    Maak soos die Bulle en julle loop oor hulle.

    Kyk ek sal seker vragte humble pie moet eet as die bykans onmoontlike gebeur. Maar die kans is uiters skraal so ek is nie bang, ek kan.

    So by the way ons ou vriend in Amerika het my geban op sy site , so nou kan ek met vryheid spreek hier ek skuld hom niks.

  • 18

    Super praat jy ven ed?

  • 19

    15@ SuperBul – Sal maar sien wat maak Muir, maar een ding kan ek jou vertel, ek stem nie saam met sy geloof dat spelers enige posisie in die agterlyn MOET kan speel nie… ek hou van spesialiste in 1 posisie.

    Ek praat met ‘n Ou wat self ‘n afrigter is, wat sy aanvanklike afrigtingskwalifikasie in dieselfde klas en saam met Heyneke Meyer destyds gedoen het…. hy dink ook maar min van Muir… en snaaksgenoeg dink hy baaaaaie van “Oom Hans” wat nou voor Muir tydelike afrigter was. Hy sê hy was nog nooit beindruk met Muir nie, selfs nie toe hy Tuks destyds afgerig het nie.

    Ek is geneig om saam te stem dat die Bokke se agterlyn nie vorentoe beweeg het met Muir wat dit afrig nie…

  • 20

    AB einste, ban n ou wat net van sy view verskil, geen vloek , geen beledigings nie, net banter. Erger as orania man. 😆

  • 21

    17@ SuperBul – Ek het vir my ‘n Telkomtegnikus gereel gekry vir Maandagoggend vroeg…. ek het naderhand my swaer en ‘n ander vriend gebel wie beide tot so paar jaar terug vir Telkom gewerk het…. en uiteindelik een van Brakpan se offisieele Telkom Tegnici in die hande gekry……

    So, my ADSL behoort Maandag iewers weer te kook!

  • 22

    Super
    Wat is sy website?

  • 23

    Middag SuperBul 🙂 Go Stormers 😉

  • 24

    Ek kan regtig nie sien dat die Stormers vanmiddag ten die Leeus gaan verloor nie. Stormers het beter spelers bygekry, afrigting dieselfde etc. Leeus sal moet eerslik wees met hulself, en erken dat as die Stormers vandag verloor, is dit net hulle eie skuld.

  • 25

    19
    Nee kyk hulle dink dat DM die Springbokke gemaak het. Ek het daar op ED se plek vir hulle vertel dat ED eens op n tyd die ergste teenstander van DM was toe hy die Bok agterlyn opgedons het. Nou hang hulle , ED ingesluit aan DM se lippe.

    DM se mos hulle gaan die bal rondgooi en hardloop ten alle koste. Driee druk is die doel. Toe se ek vir hulle nou maar warom is Loffie gepos, hy het net n goeie bestuurder soos KdK nodig gehad om sy hand te versterk. Loffie het immers laasjaar die Leeus een van die groot drie drukkers gemaak.

    Nou kyk ek sal DM dophou , ek is erg nuuskierig of die Leeus nou meer as Loffie se 4 wenne gaan behaal. Nou se my as hy minder as 4 wen , wat dan?

  • 26

    Dan SuperBul sal hy se dis deel van ‘n 3 jaar opbouings plan vir die Lions – altyd daai verskoning

  • 27

    Karintjie hello my girl, jou op n dag na op Nuweland gesien. Onthou jy hoe het Nuweland gekook, die blerrie plek het amper afgebrand. Geniet die game. Is dinge darem weer normaal na jou hectic weke.

  • 28

    Snaaks genoeg het ons 2 Bok-agterlynafrigters vandag teen mekaar….

    Alistair Coetzee (onder White) en Dick Muir (huidig onder Snorrie)….

  • 29

    Karin
    Maar hulle het nie die geduld vir 3 jaar nie, hulle hoop vir sukses die jaar.

  • 30

    Hahaha ja dis ook alweer ‘n jaar gelede. Dit was hilarious gewees toe die rook begin borrel het lol Dinge begin darem nou weer regkom na die paar hectic weke – thanks 🙂

1 2 3 9

Users Online

Total 33 users including 0 member, 33 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm