The Stormers took on the Sharks tonight in Cape Town in a warm-up game in preparation for the Super 14, which starts in 2 short weeks. This is the match thread for discussion of the game.

[cincopa 10547830]

The Stormers continued to impress, as they did in the match against the Western Force last Saturday and won handsomely, 29 / 14.

On the other hand, the Sharks once again looked a shadow of the Team we know they can be, with the backline in particular stuttering badly.

The game was marred by a high penalty count and no less than 3 Yellow Cards were issued. It seems that this year the breakdown point is going to be a real source of concern, so too the scrums which had to be reset time and again. Quite a number of penalties were also issued for high or dangerous tackles… for that, the players can only blame themselves, not the rules or the referee.

 

Teams:

Stormers

Joe Pietersen, Gio Aplon, Jaque Fourie, Juan de Jongh, Bryan Habana, Peter Grant, Dewaldt Duvenage, Duane Vermeulen, Francois Louw, Schalk Burger (captain), Andries Bekker, De Kock Steenkamp, Brok Harris, Tiaan Liebenberg, Wicus Blaauw.

Reserves: Deon Fourie, JC Kritzinger, Eusebio Guinaza, Anton van Zyl, Pieter Myburgh, Pieter Louw, Bolla Conradie, Lionel Cronje, Sireli Naqelevuki, Frikkie Welsh, Fabian Juries.

Sharks:

Patrick Lambie, Odwa Ndungane, Waylon Murray, Andries Strauss, JP Pietersen, Monty Dumond, Rory Kockott, Willem Alberts, Jean Deysel, Keegan Daniel, Johann Muller, Gerhard Mostert, John Smit (captain), Bismarck du Plessis, Jannie du Plessis.

Reserves: Craig Burden, Tendai Mtawarira, Patric Cilliers, Alistair Hargreaves, Steven Sykes, Ryan Kankowski, Charl McLeod, Steve Meyer, Riaan Swanepoel, Lwazi Mvovo, Luzuko Vulindlu, Stefan Terblanche.

Referee: Craig Joubert.

Kick-off: 7pm

TV: SS 1

 

Scorers:

Stormers: Petersen Penalty (4) Burger try, Liebenberg try, Naqelevuki try,  Conversions Petersen (2)

Sharks: Kockott Penalty (3) Mvovo try

95 Responses to Final Score Stormers 29 (14) vs Sharks 14 (9) – Game Thread

  • 61

    Ja nee kyk, ek verstaan die refs wil die reels voor die seisoen neerle, maar dis belaglik

  • 62

    60, Isi

    hahahahahaha, well said

  • 63

    Damn Joe P being greedy, Isi, tell me you are freezing like I am

  • 64

    And the springbok front row in tersalls…..again…..

  • 65

    DUANE

  • 66

    Loosehead has been working and watching………………….the Sharks are shit. Even if it is ONLY an pre season friendly have they no pride? Scrums are kak, Daniel is dirty, Alberts was no where, Jannie DuP can’t scrum at 1 or at 3, John Smit is only a hooker, they have no backline at all.

  • 67

    Stormers are not so bad.

  • 68

    Crowd attendance is 22 656

  • 69

    Try Stormers

  • 70

    If the warm-up’s are anything to go by, the Stormers will be a handfull…. and the Sharks are quite disappointing.

    …. but last year the Bulls were woeful in their warm-ups, got their wake-up that way and steamed ahead to obvious success.

  • 71

    GBS, there is zero pride or guts in this Sharks team.

  • 72

    68# Asshole!!!!!!!!!!

  • 73

    72?

  • 74

    Sien Joubert probeer gou die strafkoptelling gelyk kry hier aan die einde.

  • 75

    Stormers win easily.

  • 76

    OK guys, off to the press conference.
    Will let you know if somthing strange comes up.
    Also watch out for my match summary VERY later tonight.

  • 77

    final score Isi…

  • 78

    Isi what was your comment 72 about?

  • 79

    Warriors 299/4 (40/40 ov)
    Dolphins 162/4 (26.0/40 ov)
    Dolphins require another 138 runs with 6 wickets and 14.0 overs remaining
    Dolphins RR 6.23
    Required RR 9.85

  • 80

    When did kallis and Boucher move to the EP?

  • 81

    Stem saam met Loosehead @66

    Sorry, eks bly die Stormers het gewen en als, en dit is maar net warm ups, maar as hulle hul intensity lig behoort hulle die Force en Sharks die jaar te wen. Lets face it, die penalty count help ook niks nie, maar Habana en JF was nie eers in die prentjie nie, en dan het die Stormers nog self ‘n paar manne wat terug kom. Stem nou saam met GBS, Jantjies sal moet UITHAAL EN WYS as hy terug in die span wil kom.
    Stormers
    Back 3 – 9/10
    Senters – 7/10
    Skakelpaar – 6/10
    Los 3 – 8/10
    Slotte – 8/10 (as dit nie vir bekker was nie dalk 4/10)
    Voorry – 8/10

    Ek is baie gaaf, ja, maar veral as mens in ag neem dit is nie Boland of SWD teen wie hulle gespeel het nie, maar die sterkste moontlike Sharks span vandag, verdien hulle ‘n vriendelike rooi pen.

    Stormers, goeie span gees, groot sukses, ‘n toetaal van 11 driee, baie talent!
    NET EEN PROBLEEM!!!!! DIS NOG NIE DIE S14 NIE BOYS!!!!! Die k*khuis kan nog inmekaar val!

  • 82

    LH @ 80

    so 2 jaar terug. Wat gebeur het was dat Kallis, Boucher en nog iemand was af om vir die WP te speel en toe se die coach nee hy het hulle nie nodig nie. Blykbaar was dit maar die kersie op die koek. Nou ja, toe vat die manne hulle goed en ROKOF!

  • 83

    Cheers all.

  • 84

    82-GG, how farkin dof can a coach be?

  • 85

    Check latest photos of the Cubs, that is the Lodge that we offer a big prize too
    http://picasaweb.google.com/home

  • 86

    How did John Smit scrum?

  • 87

    willievz ‘Turbo Reverse’ to quote G10?

  • 88

    Terloops, ek wil net gou hoor… was dit net ek of het nog iemand gesien hoe John Smit sy kop skud met sulke stokl styf oe VOOR ‘n skrum hier so teen die 55ste minuut. Dit het gelyk of hy sopas 13 rondtes met Foreman gehad het.
    Ek het die man se boek nou gelees, en ek moet se ek het nogal baie respek vir hom as ‘n kaptein en speler. Maar ek dink hy moet gerus word vir ten minste die eerste helfte van die S14

    Schalk kan mens weer sien was gesite laas jaar en moes veg vir sy plek agv Brussouw, want hy het uitgerus en vars gelyk. Ten minste baie meer as Smit.

  • 89

    More more more
    Watter lekker aand op Nuweland! Dit moet virseker een van die stadions met die mooiste backdrops in SA wees!
    Die rugby was ook nie te bad nie, veral as jy in ag neem dat dit pre-season is. Die spelers sal net moet gewoond raak aan die nuwe vertolking van die reels.
    In gisteraand se wedstryd is altesaam 31 strafskoppe en 3 geelkaarte uitgedeel. Strafskoptelling was 14 vir die Sharks en 17 vir die Stormers. Hiervan was 13 vir foute in of na die tackle. Schalk Burger het na die tyd opgemerk dat dit lyk of dit onmoontlik is om ‘n bal te steel! Dit is nie goed vir die spelers(albei spanne) se selfvertroue nie en ek dink ‘n vergadering saam met die plaaslike skeidsregters is dalk ‘n goeie roep.
    In die hele wedstryd was daar net so 10 skrums, waarvan 5 op strafskoppe uitgeloop het!! Belaglik as jy my vra!!! Die Stormers het heel goed gelyk in die skrums, maar die Sharks sal moet gaan hard dink of hulle wil volhard met John Smit op 3. Daar was twee skrums laat in die tweede helfde waar die onbekende voorry van JC Kritzinger, Deon Fourie en Eusebio Guinazo die Bok voorry bestaande uit Beast, Biscmarck en Smit sommer harde bene laat kou het!
    Die Stormers het weereens beindruk met hul dryfmale en was ongelukkig om nie twee driee hiervandaan te druk nie. Agterlyn aanvale van eerste fase was maar min, met Bryan Habana wat nooit die bal gekry het nie. Juan de Jongh het weereens ‘n goeie wedstryd gehad, en sy kombinasie met Jacque Fourie word elke wedstryd beter. Verkeerde opsies het beslis die Stormers verhoed om nog driee te druk.
    Aan die anderkant van die veld het Aplon ook weer sy beste gegee en uitstekend vertoon op die verdediging. Joe Pietersen het weereens gewys dat hy laasjaar al ‘n Bok moes gewees het (ek sal my nie ‘n moer laat vertel Rian Viljoen is beter as hy nie!!) en het ook beindruk met sy skopskoen.

    Oor die Sharks wil ek nie veel sê nie. Hulle sal beslis moet werk aan hulle disipline en moet hoop Ruan Pienaar kan hul losskakel probleme oplos. Wonder ook of die klagte van die Lions oor Willem Alberts nie ‘n invloed op sy spel gehad het nie want hy was maar stil gisteraand.

  • 90

    KP, dis hartseer dat ‘n wedstryd wat altesaam 16 Springbokke (12 huidige), en nog vele ander spelers wat ook daar kan speel maar nog nooit het nie, bv Kokkorot, Vermeulen en Peterson, so baie strafskoppe en geel kaarte gehad het.

    As iemand wat self baie op 9 gespeel het verstaan ek die uiterste frustrasie as daar nie goeie bal retensie is nie, want dit beteken dat jy nie jou span op die voorvoet kan hou deur vinnig verspreiding of slim veld skoppe. Jy kan vir die bal gaan grawe, maar daar is altyd iemand wat jou van bo af aan die collar sal gryp. Stadige bal by ‘n los of vaste fasset maak die game stadig. Maar dis hoekom die donnerse voorspelers vinniger by die bal moet kom om jou en die bal te beskerm! Skep liewer ‘n straf skop teen ‘n span as daar nie teen die tyd wat die getacklede speler die bal moet laat gaan ten monste 3 voorspelers is nie! (Ek is eintlik baie sarkasties. Die belaglikeheid van die voorstel speel op die belaglikheid van die reels/toepassing)

    Dis belaglik en Andre Watson probeer nou net snaaks te wees en iets te doen om te bewys hy verdien nog sy salaris!

    Die ding is dat een of ander hand in rugby kringe nou al vir 3 jaar probeer om die spel vinniger te maak, om meer toeskouers te trek om meer met die australiese sport kodes te kompeteer. Wie gee om? In die Noordelike halfrond hou hulle van die stadiger game, en in die Suide is die ondersteuners basis van Rugby in SA en NZ so sterk en eg, dat niemand omgee oor hoe vinnig die spel gespeel word nie, maar hoe hard!
    En in 3 jaar het al die reel veranderinge nog niks gehelp nie!

    Ek weet dit was maar net ‘n opwarmings wedstryd, maar ek hoop regtig nie dis hoe dinge vanjaar daarna uitkyk nie.

Users Online

Total 72 users including 0 member, 72 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm