The WP Team to face the Lions at the Coke Tin was announced today.

The Team is:

15. Joe Pietersen
14. Tonderai Chavhanga
13. Frikkie Welsh
12. Juan de Jongh
11. Sireli Naqelevuki
10. Peter Grant
9. Ricky Januarie
8. Luke Watson (C)
7. Duane Vermeulen
6. Francois Louw
5. Andries Bekker
4. Anton Van Zyl
3. JC Kritzinger
2. Tiaan Liebenberg
1. Wicus Blaauw

 

Reserves:

16. Deon Fourie
17. JD Möller
18. De Kock Steenkamp
19. Pieter Louw
20. Dewaldt Duvenage
21. Matt To’omua
22. Gio Aplon
 

Referee: Marius Jonker (SARU)

115 Responses to WP Team announced

  • 31

    30@Supa Die Bloubul – Ek het nog koedoe droeëwors en beesbiltong wat ek kan kerf… maar ek is nou diep hongel !

  • 32

    @grootblousmile

    Vandat jy laasweek gese het jy eet droeewors is ek vrek lus vir dit…

  • 33

    GBS
    Wie dink jy gaan nuwelinge in die Bok groep wees? Ek dink Mapoe en De Jong…

  • 34

    GO LIONSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSSS

  • 35

    33@Supa Die Bloubul – Ek dink ook so.

    Kyk, die Bokke moet basies vir Jean en Fransie Steyn vervang…. so verwag dalk weer nog ‘n heelagter ook

  • 36

    @grootblousmile35 – Miskien Earl.

  • 37

    Wel, nou eet ek maar nat karringmelkbeskuit, en ‘n opregte butternut soppie…

  • 38

    36@Ed_the_Lion – Eishhhhhhhhhhhhh

    Jy’s dalk ongelukkig reg….

  • 39

    Fark…die ouens hierbo my flat rook so baie dagga, ek voel as self high!

  • 40

    36@Ed_the_Lion

    Neeeeeeeeeee!!!

  • 41

    9 weke dan kom SA toe. GBS, ons moet dalk n gholf inwerk. Wonder of K9 se gestel al reg sal wees teen daai tyd. Op sy ouderdom neem dit n ou jare om te herstel. hehe

  • 42

    @grootblousmile – Veral na die naweek se game teen die Sharks. As hy weer die naweek ‘n goeie game speel is hy in.

  • 43

    39@Supa Die Bloubul – Nou watse verfoksels het jy wat so baie pappegaaislaai rook wat bo jou woon, bly jy tussen die gopse?

  • 44

    42@Ed_the_Lion – Oi….. ek hoop steeds hy slag die WP… hehehe

  • 45

    43@grootblousmile

    Nogal n SA outjie en sy Aussie pel wat altyd daar kuier. Nee my maat, dis n goeie, ryk area die. Baie beter as Brakpan!! hehe
    Maar “Cannabis” word mos hier gerook soos gewone sigarette.

  • 46

    Dis sommer twak die dat oorsese spelers nie gekies word nie. Tyd dat ons nou heeltemal professioneel word. BJ, JDV, Frans ens kan n goeie bydrae lewer.

  • 47

    44@grootblousmile – Ek ook. Ou KP se einde sal naby wees as Earl ‘n Hatrick score en vir Vermeulen afskryf.

  • 48

    Manne, ek gaan gou subway toe. Chat later.

  • 49

    45@Supa Die Bloubul

    Die SA outjie is n Durban boytjie…surfer dude…

  • 50

    @Ed_the_Lion

    Cheers, bring vir my ook iets.

  • 51

    Hallo daar , Supa ek was amper hier net gou hierbo gelees , wil nie foot in the mouth desease he nie.

    man vanmiddag bel GBS my en het ek nou die man ontstig, hy vra wat ek doen toe bring ek die foon nader aan die braaier en laat hom luister, die heerlikste skaap lolies(hel dit klink skoon seksie) gebraai. Hiedie snaakse braai goed is nogal lekker, sien jul visvretters ons eet darem iets anders as Bloubul steaks en T bones.

  • 52

    @superBul

    Naand Super. Jy kan mos nie met die intrapslag oor sulke lekker kos praat nie! Braai in die Bosveld! Hoe moet ek dit nou oorleef hier met die koue en reen buite!!!

  • 53

    45@Supa Die Bloubul – Ek het nou so 2 weke terug ‘n blerrie interessante TV program gesien oor die groei en mikro-biologiese ontwikkeling wat gedoen word op Cannabis in die VSA en UK.

    Die goed is nou al so ingeteel en biologies verbeter dat dit THC vlakke (aktiewe deel) van oor die 20% het… en meeste van die goed word binneshuis gegroei met hydroponics en ligte…. derduisende plante in een huis…. dis blykbaar die nuwe ding, moenie dit inbring in ‘n land in nie…. die smokkelaars groei dit binneshuis op grootmaat.

  • 54

    @Supa Die Bloubul – Hel ou dit was warm hier vandag seker naby 40 grade. Maar hier binne my lapa gebraai op n elektriese braaipan. Kyk as ek nou wou vrek moes ek n vuur maak. Juis vanaand na werk my swembad ingewy vir die somer.

  • 55

    Pearl :rose: gaan die wen drie druk Saterdag.

  • 56

    Supa
    Nee wat, my sterkste span uit beskikbare spelers verskil nie veel van die naweek se span nie. Net Brock en Scalla wat moet inkom. In wie se plek Scalla gaan speel is gelukkig nie my probleem nie.

    As ek reg onthou gaan Snorre 36 spelers saamvat vir die EOYT. Miskien moet ons vir GBS vra om ‘n poll optestel waar elke ou sy span moet kies dat kyk ons wie is die naaste aan Snorre se span. Dalk moet ons wag tot net voor die finale om alle beseerde spelers uit te skakel, maar uit WP geledere sal ek dit like Wikus Blaauw, Tiaan Lieb, Vermeulen, Juan en dalk Joe Peterson kans kry.

  • 57

    @superBul

    Shoe 40 grade is warm. Julle het nou n paar wilde maande voor! Warmste wat ek nog gehad het was in Marloth Park in Desember. 45 grade gewees. MAar ek hoor dit was al 51 grade daar.

  • 58

    56@KingPaul
    Die ouens wat in die weekspan speel, maar nie toetsspan nie, is mos nie n Springbok nie ne?

  • 59

    Matfield, JS, Juan, FDP, Habana ens moet eintlik rus. Hulle dalk net teen die Franse gebruik. MAar ek dink n paar van hulle speel nog 5 Des vir die Baabaas ook!

  • 60

    @Supa Die Bloubul – Nee, jy moet toets speel. Dis hoekom van daai jong latte maar ‘n kans gegee kan word sodat die ouer manne kan rus

Users Online

Total 22 users including 0 member, 22 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm