Gary Botha, 27, is terug in SA en gooi sy gewig weer by die Bulle in. Bloggers van thebulls.co.za kon hom met vrae peper en hy het reguit geantwoord.

Question: I was wondering is there a big difference between the physical levels here in South Africa and over seas in the rugby you have been playing?
Good luck for the rest of the season i hope the bulls win the trophy as they are the best team ever!!!

Hi,
yes it is more physical mainly because of the wet conditions in the UK. That means the game is played at a slower pace and therefore there is more contact.

1. Voel jy dat jou besluit om vir ‘n paar jaar oorsee te gaan speel ‘n goeie rugby besluit was, en het dit jou spel verbeter.
2. Pas jy weer goed in by die Bulle, siende jy laas nog onder Heyneke gespeel het?
3. Is die kultuur binne die span nog dieselfde as in 2007?

Sterkte vir jou toekoms hier by ons geliefde Bulle.

1) Ja, ek dink beslis dit was `n goeie besluit veral omrede ek nog jonk is. Ek glo dit het my spel verbeter, hoewel mens dit beter kan meet as ek eers weer S14 speel.
2) Ja, die strukture is nog alles in plek en dit awesome om weer saam met klomp boeties te wees!
3) Ja beslis, maar ek kan ook sien hoe spelers as individue en mense gegroei het.

Hi Gary

I am so glad that you are back at the bulls.

How was your experience aboard? Do you think the experience aboard gave you more experience than what you got in South Africa ?

I was a great time to learn about new cultures and new people.
As a front row player I definitely gained more experience overseas because we compete with international players week in and week out.

Ons as toeskouers is bekommerd oor skrumkrag van die Bulle laaste 2 seisoene.
Buiten dat ons meer beef daar kort soos jy en Maku, lyk dit of ons tegniek lol.
Twee sterkste pakke sit met spesialis voorrye wat hul afrig.

1. Dink jy hakers kan selfde rol vertolk om voorry te verbeter?
2.Sal jou wereldwye kennis ons eie voorrye se tegniek kan verbeter met speler en afrigter vermoens?
3. Dink jy Jaco Engels kan goeie haker word? En opsie van stut/haker op bank gee.
4. Het jy geleentheid gekry om by iemand soos Kobus Visagie iets daar in Engeland te leer, al was dit net wanneer julle teen hul gespeel het?

Dankie dat jy terug is, ons het jou gemis.

1) Ja beslis
2) Om te verbeter is een ding om te leer is iets anders. Ek glo dit is spanwerk en dat elke ou ‘n situasie anders ervaar. Daarmee gesê, tyd sal leer, want dan leer ons as voorrye mekaar se sterk- en swakpunte ken en dan is dit makliker om mekaar aan te vul.
3) Hy is beslis ‘n goeie speler en ek glo as dat hy ‘n besluit moet neem waar hy wil spesialiseer.
4) Ek het seker vier keer teen Cobus in Engeland gespeel. Hy is beslis van die gevreesde vaskoppe in Europa en ‘n ou kan sien as hy nie speel nie, watse inpak dit op Saracens het. Ons Suid-Afrikaners drom ook saam oorsee en dit is hoe ons leer & deel van mekaar.

Hi Gary,

Welkom terug in Blou Bul land.

Ek wil net graag weet hoe was jou verbintenis met ander Suid Afrikaanse spelers veral ex Bulle terwyl jy oorsee was en hoe voel die verlopenes om terug te kom Bulle toe?

Eens ‘n Bul altyd ‘n Bul!

Ek weet nie hoe baie jy met jou familie praat nie, maar ek, Wikus van Heerden en Derick Hougaard het minstens elke derde dag gesels. En elke paar weke mekaar gesien en gebraai.

Dit is great om terug te wees en ek weet dat hulle ook daarna verlang om terug te wees in SA.

1. Wat maak die blou bulle anders as ander spanne, behalwe vir die bekende feit dat hulle soos ‘n gesin is en vir mekaar speel?

2.Dink jy die bulle het genoeg jong talent wat deurkom om ouens soos victor, bakkies ens. te vervang as hulle klaar gespeel het en om nogsteeds die top span in SA te bly?

1) Saam met die familie-gees loop respek vir mekaar. Dit gaan hand aan hand en die feit dat die Blou Bulle se werksetiek net harder en beter is as enige ander franchise in die wereld maak dat ons jaar in en jaar uit kan kompeteer.

2) Tyd sal leer, maar in Fudge Mabeta, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe ens is almal ouens wat in die sisteen is. Ouens soos Victor en Bakkies is baie spesiale atlete en gaan natuurlik moeilik vervang word, maar dit is deel van ons as senior spelers se plig om die ervaring wat ons het aan te pass vir die youngsters. Hopelik neem daai ouens verantwoordelikheid om die regte keuses te maak om ook as wereldklas-spelers te ontwikkel.

Hi Gary, welkom terug,ek hoop jy het jou rugby oorsee geniet en dat jy so lojaal is om weer die blou bul trui aan te trek ,jy maak my as n bul ondersteuner baie bly. speel net nou vir daai springbok trui. en sterkte met jou loobaan vorentoe by ons.will graag by die finaal gewees het maar kon nie n kaartjie in die hande kry nie. Oefen jy alreeds saam met die span.

Dankie, ek is jammer jy kon nie kaartjies kry nie, sal vir oom Barend se ons moet nog ‘n ekstra 20000 sitplekke aanbou!

Ja, ek oefen reeds van verlede week Maandag saam met die span en dit is baie lekker vir my – net soos in die ou dae!

Ek kan egter ongelukkig nie vir die eindstryd oorweeg word nie agv die feit dat ek nie meer as 40 minute in meer as twee verskillende Curriebeker-wedstryde gespeel het nie.

Hi Gary.

Welkom terug by die Bulle. Ons het jou verskriklik baie gemis. Daar was vir ‘n lang ruk ‘n groot leemte in ons voorry gelaat. Alhoewel Derek baie goed gedoen het, het ons tog ‘n spesialis soos jy nodig. Jy is soos ‘n seun vir Bloubul rugby en sy ondersteuners. Baie welkom terug aan jou en jou familie en ons is seker jy sal gou weer terug wees in die groen en goud.

My vraag aan jou is…John Smit is geskuif vanaf haker na stut. Ons het gesien in die semi hoe hy gesukkel het. Dink jy hy sal kan uithou tot en met die Wereldbeker? Dit lyk of hy met elke wedstryd swaarder en swaarder kry. Jy is die ideale persoon om te vra omdat jy in die voorry betrokkke is. Miskien kan jy aan ons ondersteuners meer duidelikheid oor die saak gee.
Sterkte vir die res van die seisoen en volgende jaar. kan nie wag om jou weer in die blou trui te sien nie.

Dankie vir jou mooi woorde, ek is en sal altyd `n seun van Loftus wil wees.

Oor jou vraag oor John Smit: Mens moet verstaan dat hy baie rugby tot dusver gespeel het en dit `n faktor kon wees. Vaskop is `n verseker een van jou mees gespesialiseerde posisies en nie almal wil daar speel nie, juis omrede dit so moeilik en uitputtend tegnies is.

John is en bly `n wereldklas-speler en ek glo dat hy self nog meer leer op vaskop. Hoe ouer en meer ervare `n vaskop is, hoe beter.
Dus dink ek hy sal, indien hy reg bestuur word, Wereldbeker toe kan gaan.

Hi Gary.
Lekker om jou terug te hê. Wil net graag weet of jy dink daar is ‘n groot verskil tussen ons rugby en die noordelike rugby, en of daar miskien een of twee geheime is wat jy dalk uit die sak sal kan haal?

Daar is beslis ‘n paar geheime waaraan ons kan skaaf sodat dit by ons by die Bulle kan pas.

Ek sal maar net se, wag en kyk….
want dit is baie tegnies en ek sal dit met die afrigters en my spanmaats deel.

Hi Gary,
dis great om jou weer terug te sien in die Blou! My vrae:

1. Wat het jy die meeste gemis terwyl jy weg was van die Bulle?
2. Het jy enige ander SA unies oorweeg?
3. Watse vaardighede van jou tyd in Engeland kan ons na uitsien in vlge. jaar se S14?

1) Ek het die kameraderie onder die Bulle die meeste gemis. By Harlequins was ons nege verskillende kulture en elke doen sy eie ding.
2) Nee, ek het vir die Bulle gese ek is beskikbaar om terug te kom en boonop is ek `n seun van Pretoria. My familie en alles is hier.
3) Ek glo my vaste fasette het verbeter, veral skrums en lynstane want `n ou het nie `n Victor en Bakkies in die lynstane in slegte weer om balle te wen nie, so `n ou moet met ander ervaring & voorbereiding vorendag kom.

Wat dink jy is die oplossing vir die Bulle se voorry? Ons het maar n’ bietjie gesukkel die laaste paar games.

‘n Ou moet een ding verstaan, as ‘n voorry is dit noodsaaklik belangrik, veral as mens jonk is, en goeie ervaring op te doen en dit kom net met tyd.
Ons kan dalk nou in jou opinie swaarkry, maar mens kan nie ervaring koop nie en wat ‘n wonderlike vooruitsig het ons nie vir die volgende paar jaar met die jong voorrye wat ons nou grootmaak nie.

Om voorrye groot te maak is ‘n proses en ongelukkig neem dit tyd.

Hoekom het jy terug gekom PTA toe???Was jy nie opgewasse vir daai Rugby nie?? of was die geld te min???

Middag, dink jy ek moes vir die WP gaan speel het?
As jy kyk na my statistieke oorsee dan sou jy sien dat ek wel die pyp kon rook, ek het egter `n lewensbesluit geneem om terug te kom, want my kinders word groot sonder oupa`s en ouma`s. En daar is lewe na rugby.

Duidelik verstaan jy nie waaroor professionele rugby/sport gaan nie en dat `n ou `n kort leeftyd het en soveel as moontlik daaruit moet leer en geniet.

Hoop dit beantwoord jou vraag.

Ek is baie bly jy is terug. Speel jy nog jou hele lewe haker of het jou ander posisies ook gespeel bv. op skool?Verkies jy ‘n haker wat soos ‘n vierdie losvoorspeler speel of ene meer vir skrumkrag en gewig?

Jis, baie dankie vir jou ondersteuning, dit is wat ons ouens geniet en laat perform.

Ek het in 2003 haker begin speel nadat Heyneke vir my gese het om van oopkantflank na haker te skuif.

Dit was egter ‘n lang proses en ek was gelukkig om ouens soos Richard Bands, Wessel Roux, Kees Lensing en kie langs my te he wat my kon leer.

Voor 2003 het ek altyd flank gespeel.

Ek dink dit hang af van wat die behoefte vir die afrigter en span is. Daarvolgens glo ek watter tipe hakerspel die beste inpas en dan moet ‘n span daarvolgens werk.

Lekker dag en geniet die finaal!

196 Responses to Onderhoud met Gary Botha

1 2 3 7
  • 1

    Gary ou Janman!

  • 2

    Lees nou op die Burger se webtuiste dat Morne Steyn gister getrou het. Baie geluk Morne, ook met jou Bulle speler van die jaar toekenning. Lyk my dinge val nou alles mooi in plek vir die ou wat altyd tweede viool gespeel het teen Derick, “Liefling” Hougaard.

  • 3

    Morning folks and thanks for the article, Supa.

    Damn, I thought that Gary would be older than 27. But, you must be happy to have a genuine hooker back in the fold, Supa. In retrospect, the Bulls have done very well with their makeshift hooker over the last two seasons.

    Where does that leave Kuhn though and if he is to go back to loose forward, what are his chances of breaking into the Bull’s back three?

  • 4

    @Greenpoint-Gunner

    Ja GG, Morne het n goeie jaar. dalk het sy nuwe vrou iets daarmee te doen!

  • 5

    @fender

    Morning Fender,
    What? Nothing wrong with the article? 🙂
    About Gary’s age. Im actually wrong, he turned 28 last week!
    Regarding Kuun, he is moving back to openside flank next year, FL mentioned it a few weeks ago. Think they might use him as a super sub as well and he would probably play back up to Stegmann. I think its a good move. Although Kuun is good in the loose, I am not convinced about his scrumming and line-out abilities.

  • 6

    @fender – Kuun should join some consumer group. There he can bitch all the time….cause thats all he does on the park. Waving arms and bitching.

  • 7

    @K9-MonsterLeeu

    Kuun should learn from the Lions hooker. When you are upset, dont complain, just bite someone!

  • 8

    @Supa Die Bloubul – 5

    Morning Supa,

    Was going to ask the same question that Fender just did.

    So Botha will play hooker again. Kuun was captain for awhile this year. Pity if he is just used now as a super sub. Wonder how Kuun feels about this?

  • 9

    @Supa Die Bloubul – 7

    Where are those smiley faces when you need them….hahaha. That was funny. LOL.

  • 10

    @Supa Die Bloubul – Willie Wepener used to scrum Kuun into tears……..the look on Kuuns face after every scrum was classic.

  • 11

    @Supa Die Bloubul – #7 No……then the other team blames the loss on the bite!!

  • 12

    @Supa Die Bloubul – Rumour gehoor Maku kom leeus toe. Weet jy iets?

  • 13

    @K9-MonsterLeeu – only if the other team comes from down south…

    Hallooooooo everyone

  • 14

    @Tripples – Halloooo EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE

  • 15

    @K9-MonsterLeeu – Ja woef whats up? Is jy al 100% gesond?

  • 16

    About time the Bulls did something about their front row. Especially the hooker problem.

    With the best line out jumpers in Matfield and co., they are not showing their true potential.

    Wens Kuun het al die jaar terug beweeg flank toe.

  • 17

  • 18

    Ja wanneer kom die staples uit?

  • 19

    @AB – Dagsê AB. Ja jong…amper daar. Kort nou net ‘n laaaaang vakansie op ‘n tropiese eiland.

  • 20

    @The-Pill – ek stem, hy was darrem baei goed op flank gewees……..en regtig, Maku was daar om oor tevat…

  • 21

    @K9-MonsterLeeu – Hmmmmmmmm oppas net dat jy nie weer ‘n breuk opdoen nie 🙂

  • 22

    @Tripples – Meeste is al uit….maar my staple remover is nou bietjie stomp. Raak ‘n gesukkel.

  • 23

    @K9-MonsterLeeu – Jy moet maar gaan vakansie hou vir eers, jy het mos nie veel verdere belangstelling in die CC nie, danksy jou welpies!

  • 24

    8@Puma

    Morning Puma. Kuun would just have to accept it, maybe he even prefers it. He was one of the upcoming opesiders a few years ago. Not sure why he moved to hooker, I think it was probably HM’s thinking. But the Bulls do need a nack – up for Stegmann. We lost our only three games in the s14 when Stegmann was injured. Highlanders killed us at the breakdown!

  • 25

    Frans Ludeke, hoe lyk dit ou maat. Koop sommer die Vrystaat Stutte.Loftus het die jaar die geldjies lekker laat inrol.

    Ons het nie nog skrummies en losskakels nodig nie.

  • 26

    @AB – ek het nog belangstelling in die CC. GOOOO Cheetahs!!!!!!!!

  • 27

    @K9-MonsterLeeu

    Ek ook gehoor, maar daar is nog niks amptelik op die site nie. Dink hy moet gaan. Hy gaan net agter Chiliboy en Gary speel in elkgeval.

  • 28

    @Tripples

    More!

  • 29

    @Supa Die Bloubul – wat bedoel jy hy gaan agter hulle moet speel? Hy nou skuif slot toe?

  • 30

    16@The-Pill

    Morning. Just one game left, so ok. But I believe our front row will be stronger with Bees and Gary and Frik Kirsten returning. Well, I hope at least!

1 2 3 7

Users Online

Total 43 users including 0 member, 43 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm