The Sondag newspaper, today reported that ex-Bulls coach, Heyneke Meyer is currently the favourite to be appointed as the new Director of Coaching for the Lions in next season’s Super 14.

GLRU CEO, Manie Reyneke confirmed that Meyer approached the union and said he was interested in the position. Reyneke has received CV’s of local coaches as well as international coaches. The shortlist will be put together on Monday and Reyneke wants the announcement of the new coach to be done by Friday.

Current coach, Hans Coetzee, has not applied for the position.

51 Responses to Meyer to coach Lions?

  • 31

    @Puma – Oh definitely :evilgrin:

  • 32

    The Lions dont need Liefling, We will have our own song……. WE ARE THE CHAMPIONS,

  • 33

    As dit so aangaan, moet hul die Leeus se naam verander na “Blou Leeus” of “Leeubulle”.

    Die voordeel is: volgende jaar het die Bulle twee spanne in die S14, die A-span speel op Loftus en die B-span op Cokepark.

    Ed en K9, welkom by die bloufamilie ! 😉

  • 34

    Cheers all. Need to go out back later.

  • 35

    @K9-MonsterLeeu – 31

    Yip, Think if that happens, Lions going to be a force next year. Pleased about it.

    Cheers K9 need to go out. Back later.

  • 36

    @WilladieLeeu

    Dammit Willa, ek hoop die bulle dink mooi na hieroor. Ludeke het nie dieselfde trek krag as Meyer nie en dit kan erg raak vir die bulle na 2011. Kom bulle, haal die 2m per jaar uit en kry hom terug in die kraal.

  • 37

    As die Leeus dit regkry om HM en Jake White by Cokepark te kry, dan gaan hul baie spelers trek.

  • 38

    36@Onerb – Daar was mos woorde tussen die Bulle-Unie en Heyneke toe hy weg was, so die Bulle sal nie vir Heyneke ‘n aanbod maak nie

  • 39

    @grootblousmile

    Dink nie Heyneke sal wil teruggan nie.

    Na alles wat hy vir die Bulle gedoen het, is hy so sleg daar behandel.

  • 40

    @grootblousmile

    Enige iets kan met ‘n paar nulle uitgesort word man. 🙂

  • 41

    @WilladieLeeu

    So die leeus gaan die 2de unie wees met ‘n DOR? Na WP. Ek verstaan nie hoe die bulle voor gaan bly as hulle nie nou ‘n soortgelyke persoon aanstel nie.

    GBS – Ek dink Ian Scwartz sal ‘n Goeie DOR maak, weet jy of hy die regte “credentials” het vir die pos?

  • 42

    @Onerb

    Dis net n fancy naam vir hoofafrigter.

  • 43

    @bdb – #33. Nee wat. Jy sal sien dat spelers soos Delport getrek word om ons VC span te versterk.

  • 44

    43@K9-MonsterLeeu – wanneer word Jacques Fourie se stories nou finaal besluit ?

  • 45

    @bdb – nee hel….geen mens weet nie.

  • 46

    @bdb

    Vandag is die arbitrasie.

    Behoort more n besluit te he.

  • 47

    @WilladieLeeu

    Maar nie eers Ludeke het so ‘n naam nie, is dit maar net om ‘n groter salaris te eis? Ek weet Ian Schartz werk reeds met die kontraktering van spelers so hy vervul dalk reeds daardie doel. Ek wonder hoeveel se het Frans oor speler aanwinste.

  • 48

    41@Onerb – Ian Schwartz sal inderdaad ‘n goeie DOR maak, maar in ‘n sekere sin vervul hy reeds daai rol. As mens hom bel is hy of besig met ‘n speler-agent of met ‘n prokureur…… sy werkslas is kwaai.

    Daai ou beweeg so in die stilligheid en doen groot dinge vir die Bulle!

    Ek het noudiedag ‘n uitnodiging van hom gekry om te gaan eet, sodra die semi’s en final verby is… gaan beslis die ding doen en hom beter leer ken.

    Die man het tyd vir mens, nieteenstaande sy besige skedule… en kom 120% professioneel voor.

  • 49

    @Onerb

    Die GLRU se DOC is verantwoordelik:

    Hoofafrigter
    Spelers kontrakteer en te behou
    Strukture in plek te kry van junior vlakke op
    n Wenkultuur to bou

    So basies doen hy alles.

  • 50

    @grootblousmile

    Ek het ‘n paar maande terug gese dat die bulle nie sonder Oom Wynie en Ian kan klaarkom nie. Hulle moet als in hule vermoe doen om daardie 2 te hou.

  • 51

    50@Onerb – Meer passievol as Wynie Strydom kan jy nie kry nie!

    Die Bokke het ‘n slag geslaan om hom Bestuurder te maak vir die EOY Tour.

Users Online

Total 119 users including 0 member, 119 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm