It has been rumoured that the Lions and Province are in talks with Lote Tuqiri.

After Tuqiri lost his contract with the Australian Rugby union, he has been linked to French Club Toulon.

“I’m talking to French club Toulon and may even be playing against the boys next year in South Africa in the Super 14”

It seems that the Lions and Province can’t stop bumping heads. These two unions are also currently in a dispute over the services of Springbok centre Jaque Fourie.

69 Responses to Tuqiri for the Lions or Province?

  • 1

    Tuqiri??, Hy is ‘n goeie speler, en kan afrond, maar dis sy ‘off the field’ dinge wat hom al ewig in die moeilikheid laat beland. Hy is ‘n James Small gekruis met Dalton, (alhoewel al 2 was great spelers gewees). Vraag is, sal sy prys nie te hoog wees nie??

    Daarby, so graag as wat ek wil he die Lions moet ervaring in hul span kry, sal ek se, die Lions se vleuels wat hul tans het, sal nie hul span in die steek laat nie, Jackson, en Noble doen tans baie goed, en dan is Mentz ook nog daar (hope ervaring en spoed), en dan kom Tonderai ook. Dit gee die Lions reeds 2 Bok vleuels, en dan nog 2 jonger manne wat hope talent het.

  • 2

    Mmmmmm
    Tuquila suipende Jan?
    Hy was moer goed op sy dae, en sal beslis ‘n aanwins vir enige span wees, MAAR, hoe oud is hy en gaan hy sy beste gee?

  • 3

    Polla,
    Hierdie is vir jou, na aan leiding van ns gesprek met KingPaul oor WP-spanne van die 80-er jare.
    Die WP webtuiste het geen inligting nie, maar ek kon darem in ‘Die Burger’ se argiewe ietsie opspoor.

    Kom ons begin by 1986.
    Die WP- en N.Tvlspanne wat op 21 Junie 1986 op Loftus gespeel het was soos volg:
    WP:
    Scholtz
    C.du Plessis
    Knoetze
    Van Heerden
    N. Burger
    M.du Plessis
    Ferreira
    Niewoudt
    Povey
    Andrews
    Strauss
    S.Burger
    Hugo
    Lotter
    Smal

    N.Tvl:
    Heunis
    Kruger
    Nel
    Spangenberg
    Botes
    Botha
    Twiname
    Erasmus
    Schmidt
    Lock
    Geldenhuys
    Moolman
    Malan
    Fourie
    Pienaar

    Skeidsregter: G. Coetzer (OVS)
    WP het 31-27 gewen, en daarna die Curriebeker finaal teen Tvl ook met 22-9.

    Ek onthou meeste van daai ouens, net Pienaar van N.Tvl kan ek nie plaas nie (agsteman).

  • 4

    @KingPaul
    Kyk hierbo, sal later die ander WP-spanne post waaroor ons gesels het…..langdradige besigheid, kan dit nie copy/paste op hierdie ‘masjien’ nie 🙁

  • 5

    Lote kan maar leeus toe kom…..saam met Mapoe.

  • 6

    @Pietman
    Dankie Pietman
    Wk onthou darem al die WP manne, behalwe die een voorry Niewoudt. Faffa Knoetze was een van my gunsteling spelers toe ek nog ‘n laatie was, en Calla Scholtz was self ‘n blerrie goeie heelagter.

  • 7

    @KingPaul – nie vir Calla gerate nie. Het hy nie op ‘n stadium met sulke wit toks gespeel nie?

  • 8

    @KingPaul
    Bill niewoudt, met die baard.
    Moosa goed gewees, het n drie gedruk daai dag na n 20 meter lopie.
    Naas Botha hey 5 strafskoppe gemis, en Burger Geldenhuys is in die 14de minuut af met n gebreekte tibula, hy is toe vervang deur n voorryman Frans van Heerden. Toe Burger afgaan, toe swaai die wedstryd…..en Naas skop nog kuk boonop.
    Niel Burger het twee driee gedruk, en Tiaan een.

  • 9

    @K9-MonsterLeeu
    Ja, reg
    Calla is deesdae tennisafrigter in die Strand, woon op Grabouw.

  • 10

    @Pietman
    @3
    let op die talle Springbokke in daai spanne.
    Die wedstryd was ten midde van die Kavaliertoer, maar die manne MOES hul provinsiale wedstryde speel, nie soos deesdae nie.
    Donovan Twiname het daai jaar Springbok geword (min mense weet dit).

  • 11

    Gesels ek darem nou n hond uit n bos uit….met myself!

  • 12

    Thanks Pietman. Ja daai spanne bring lekker herinneringe. Ek sien nog vir Carel Dup gereeld aangesien ons seuns saam op skool is en ons saam op ‘n komitee vir sport dien. Dan loop ek ook so nou en dan in Boetie Bun (Freddie Ferreira) langs die skool sportvelde vas en my dogter het nou die dag teen Niel Hugo s’n netbal gespeel. Daai manne was almal WP toe ek student was en party het saam met my geswot op Maties.

  • 13

    @Polla
    Sal jou later die 1987-89 se span gee, met Hempies, Balie, Div Visser, Hans Scriba, Ross Kerkhoff, Johan Kapp,Riaan Gous, Jerome Paarwater Charlie Marais en daai ouens.

  • 14

    @Pietman – Bill bly in die Paarl. Groot Caravaan kamper. Hy’t een jaar skuins oorkant my gestaan op Glentana. Dis nou die dae toe daar nog ‘n karavaan park was. Die karavaanpark is nou so 15 naughtical miles die see in gespoel.

  • 15

    @Polla – Boetie Bun gesien by die Paul Roos/Grey game op Stellenbosch nou die dag.
    Ons moes mekaar dan al mis geloop het by die netbal, want my dogter speel ok en ek sien ook gereeld vir Neil.
    Waar’s jy?

  • 16

    @Pietman – Ja, daai manne soos Balie, Riaan Gouws, Hans Scriba ens was almal my karperde. Dieselfde jare op Maties begin.

  • 17

    @isigidi – Ek het ook vir Bun daar raakgeloop by die PRG/Grey game! My dogter speel vir Eversdal en ons het ‘n game teen Eikestad gespeel toe ek vir lang Neil daar sien.

  • 18

    @Polla – Ek’t teen hans Skriba rugby gespeel. Hy was Outeniqua op skool. Class of ’85.

  • 19

    @Polla – My dogter weer Laerskool Stellenbosch. My neef se vrou gee skool daar.
    Ons spannetjie nog onoorwonne. Ons het julle daar by Bellville se bane geklop vroeer vanjaar. Eerste keer in jare moet ek egter by sê.

  • 20

    @isigidi – Dan moes jy teen my goeie pel Buks ook gespeel het. Hy was Punt se Scrummie en later het hy en Hans vir die SA Cravens span in 83 teen Wallis gespeel.

  • 21

    @isigidi – Daai was ons “B” span gewees!..lol. My dogter was beseer en ons twee WP spelers was nie daar nie!

    Hans was in 83 in matriek want hy het saam met my en Buks in 84 eerstejaars toernooi gespeel op Maties.

  • 22

    @Polla
    Hans is nou by die Sharks Akademie.
    Sy jonger broer het ook SWD skole gespeel.
    Niel se vrou is ook n Springbok (netbal), en sy laaitie is net so n hemelbesem, PRG slot laasjaar gewees.

    Daar is n klomp WP- manne van die tagtigs wat ek al vergeet het….Mike Bayly, Kobus vd Merwe, Pierre Schoeman,Clark Ellis, oorlede Stef Nel (Tvl ook gespeel), Bennie van Huyssteen, Paul Carstens, Francois van Wyk (sy ma Isabel was jou oom Poy se sekretaresse by Salus House destyds)….

    Isi,
    Ek vebeel my Hans was op mosselbaai op skool?

  • 23

    @isigidi
    Dink jy nie dalks aan die ander Scriba nie, ook losskakel gewees?

  • 24

    @Pietman – Ja Pietman, Hans se broer Ernst was so 2 jaar na hom en het ook losskakel gespeel. Ek dink Isi dink miskien aan hom. Hans en my vriend Buks was die Punt skakelpaar in 1983.

  • 25

    @Pietman – Ek het nooit daai van my oom se sekretaresse geweet nie. Kon vir my as student mos lekker kaartjies ge-organize het!..lol Ek en Kobus (toe hy nog hare gehad het) het menigte aande in 88/89 daar by Finlays op Stellenbosch ‘n paar laaaang biere gedrink!

  • 26

    @Polla
    Ek moet waai, maar as jy n kansie het gaan na ‘Die Burger’ se argief 7 Maart 1987, bl.14; “Michael du Plessis ook nou na Transvaal”.
    Een moerse geveg gewees omdat Wits vir sy vliegtuigkaarjie betaal het, kan jy glo?

  • 27

    @Pietman – Ek sal gaan loer dankie.

  • 28

    @Polla – My dogter nou O/12. Jy is seker saam die 0/13 croud.

    Sorry ja, ek dink aan Ernst.

    Ek het in ’88 vir Mosselbaai se dorp span gespeel. Saam ouens soos Hein Rehr, tweeling Pienaar broers, Stoffel Fivaz, Hein Alberts, Johan Koegelenberg etc

  • 29

    @isigidi – Ja myne is nou 0/13. Gaan volgende jaar HMS Paarl toe. Jy het nie dalk saam met ‘n paar Meyers ook gespeel nie?..

  • 30

    @Polla – Jip, Jannie Meyer. Was senter. Hy’t SWD kaptein gewees en later deur Noord Transvaal gekoop. Daar naby Herbertsdale geboer.
    Stoffel boer daar net voor Vleesbaai.

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm