The Boland Cavalliers took on the Griquas this afternoon at 15:00 at Boland Park, Wellington. The Griquas scored 5 tries, earning their bonus point for tries and continue to march towards a possible semi-final. They won 31 / 23.

Boland went ahead early on, leading 6 / 0 after about 12 minutes and put up a game performance right through-out the 80 minutes.

Griquas was clearly focussed on scoring tries and at the end of the First half, Griquas had already scored 3 tries.

Griquas led 21 / 9 at the break.

In the second half the match became a bit stale at times, with Boland scoring te first try in the half, to be countered by a try by Griquas near the end. Boland, however, was not done yet and scored a final try on full time.

For a semi-final contender, Griquas certainly did not look the part. They have tough games ahead against most of the BIG Unions and would have to put foot on the pedal to continue their good run.

Boland has only won one match in 10 weeks of Currie Cup ruby, against the lowly Leopards in round one, deserving to be near the the bottom of the Log.

Griquas now have 34 Currie Cup Log points and temporarily moves to top of the Log.

 

Points:

Boland: 3 Penalties & 2 Conversions Justin Peach, Tries Junior Bester & Wendal Wehr

Griquas: Tries Barry Geel, Wilmaure Louw, Naas Olivier, Rohan Kitshoff & Trompie Nontshinga, 3 Conversions Naas Olivier

 

Teams:

Boland Cavaliers: 15 Hayden Groepes, 14 Cornal Hendricks, 13 PJ Vermeulen, 12 Dandré Gerber, 11 Justin Peach, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Junior Bester, 7 Rito Hlungwane (captain), 6 David Hendricks, 5 Nico Esterhuyse, 4 George Earl, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Conrad Burke, 17 Jané du Toit, 18 Wendal Wehr, 19 Zolani Mofu, 20 Denzil Willemse, 21 Dewey Swartbooi, 22 Alvin Hugo.

Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Trompie Nontshinga, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Cecil-John Kemp, 4 Jacques Lombaard, 3 Albertus Buckle, 2 Rayno Barnes, 1 Zane Killian.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Ruaan du Preez, 18 Nolan Clarke, 19 Sean Plaatjies, 20 Dewald Pretorius, 21 Jaco Bekker, 22 Gavin Passens/Richard Lawson.

Referee: Stuart Berry
Assistant referees: Mlungiseli Mdashe, Marc van Zyl

271 Responses to Boland (9) 23 vs Griquas (21) 31 (f/t) – Game Thread & Match summary

  • 181

    @bdb – die probleem is die WP het nie juis bokke nie so wat ons nou het moet die job doen…;

  • 182

    180@Supa Die Bloubul – Dit is so. Lekker om iemand te hê wat my op my tone hou, kyk of ek wakker is, seker maak ek lê nie en ryk poep nie. 😆

  • 183

    180@Supa Die Bloubul – Wie’s die stomp bottermes en wie’s die plat wasklip… van julle twee ???

  • 184

    170 @Supa Die Bloubul – ek hou van ou RP, maar hy is alles behalwe ‘n ‘classic’ losskakel. Hy moet skrummie speel en klaar. Francis moet homself nog bewys. Ouens soos Naas, Carter, Wilko en selfs Derick H het van dag 1 ‘n groot impak gemaak toe hul op die toneel verskyn het. Dan kry jy spelers wat deur die ‘ranks’ gekom het, soos bv. Morne nou.

    Francis het potensiaal, maar moet homself nog bewys. Kom ons hou hom dop.

  • 185

    @Ed_the_Lion – nee dit kan n fout wees wil die lions nou weer, buy one brother and get the other one for free speel of wat?

  • 186

    182@Ed_the_Lion

    Ja Ed, ek stem saam. Ons hou mekaar skerp sodat ons nie so vaak voorkom soos die ouer manne nie. 😛

  • 187

    185@Scrumsaam – Geen fout nie. Ek is redelik betrokke by die GLRU. Ek en Kevin de Klerk het lank gesels laasweek. Rassie soek vir Jody, nou is hulle besig om te onderhandel.

  • 188

    186@Supa Die Bloubul – 😆 net so net so. Hierdie 40+ jarige ouens is vaak jong.

  • 189

    184@bdb

    Mooi gese.

  • 190

    181 @Scrumsaam – as ek die WP of Rassie was, sou ek met die geld wat oor is, nou al vir FH en Francis koop, ‘n moontlike toekomstige Bok-skakelpaar. Maar, moet nie vir Rassie sê nie, ons benodig hul hier as ‘back up’ vir FDP en MS.

  • 191

    188@Ed_the_Lion

    Ja hulle is, ek dink hulle kateters loop soms bietjie oor en vloei na die brein. 😉

  • 192

    @Ed_the_Lion – hel Rassie is regtig besig om sy vrou se kouse of iets te rook, die ou kani die lions span maak nie so hoekom hom dan wil koop?

  • 193

    @Supa Die Bloubul
    Ruan Pienaar het baie potensiaal maar ek dink noe hy gaan tot sy reg kom nie. Vir my het Pienaar die beste of skrumskakel gespeel, maar daardie drie toe hy opgekom het teen die Wallabies laasjaer in daardie groot loesing wat ons hulle gegee het was pure klas op losskakel, en ek dink sy taktiese skoppe in die eerste toets teen die Leeus was uitstekend. Maar Pienaar is sy eie grootste vyand. Jy kan nie ‘n man wat 58% van sy career doelskoppe skop kies nie. Hy het by geleenthede BMT gewys soos teen die Crusaders, en Griekwas maar dit is vers te min. Ek dink Pienaar is so talentvol soos Peter de Villiers dink hy is, maar hy is nie mentally tough nie. Morne Steyn is nie so talentvol nie, maar mentally baie tough.

  • 194

    190@bdb

    As ek WP of Rassie was het ek nou dadelik n sielkundige gesien en my lewe probeer verander. 😆

  • 195

    189 @Supa Die Bloubul – dit is regtig jammer ons verloor vir Habana, want as hy sou gebly het, en ons kry nog ‘n blitsige (buite)senter en versterk ons voorry, dan sal ons werklik baie sterk gewees het in die S14.

  • 196

    191@Supa Die Bloubul – Iets doen hulle verkeerd. Sien GBS is nou weer weg. Nuwe kateter sakkie gaan soek. 😯

    @Scrumsaam – Jody het baie talent. hy sal goed doen by WP. Ek kan nie wag vir hom om te gaan nie. Dit sal nie lank wees nie, dan volg Earl. Hulle is mos aan die naeltjie string vas aan mekaar.

  • 198

    184@bdb
    Stem saam.

  • 199

    193@vanStraaten

    Stem 100% saam. Pienaar se skopwerk maak hom nie n opsie in die stadium nie. Dink jy is reg oo daai mental toughness. Morne het BMT en dit al n paar keer gewys. Dis wat jy nodig het in n WCUP finaal. Wie sal jy kies as jy n skop moet oorsit op 20elk in n WCUP finaal se laaste minuut? Verseker Morne…

  • 200

    200

  • 201

    196 @Ed_the_Lion – dink die bulle moet Wilhelm Steenekamp en Marius Delport verruil vir Jannie en Bismark. Ja, ja, ons verloos so bietjie uit op die deal, maar ons help graag ons sharks vriende !

  • 202

    195@bdb

    Onssal defntief Habana se x-faktor mis, maar kk dink ons gaan nog oraait wees op vleuel sonder hom. Ons kort n VASKOP en n beter buitesenter, al speel Jaco beter deesdae.

  • 203

    196@Ed_the_Lion

    Ek dink dis die keer die heup wat hy gaan terughak het. 🙄

  • 204

    201@bdb – Dit is nice van julle. Sjoe, dink jy julle kan sonder Marius Delport klaar kom. Uitstekend, beter as Habana!!

  • 205

    193 @vanStraaten – dit is waar. Maar deel van die probleem is dat die Sharks en Bokke hom so rondgooi. Dink hy moet supersub wees vir die bokke, en skrummie vir die Sharks.

  • 206

    201@bdb

    hehehe – dis nou n rip off vir hulle!!

  • 207

    203@Supa Die Bloubul – Shame man. Hy lê seker nou weer en wag vir iemand om hom te kry daar op die grond. 😳

  • 208

    204@Ed_the_Lion

    As n “sweetener” gooi ons Fugde in!

  • 209

    207@Ed_the_Lion

    Casper sal nou daar wees! 😀

  • 210

    @Ed_the_Lion – Rassie kan dan Earl vir die Boland leen of so iets…

Users Online

Total 31 users including 0 member, 31 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm