The Boland Cavalliers took on the Griquas this afternoon at 15:00 at Boland Park, Wellington. The Griquas scored 5 tries, earning their bonus point for tries and continue to march towards a possible semi-final. They won 31 / 23.

Boland went ahead early on, leading 6 / 0 after about 12 minutes and put up a game performance right through-out the 80 minutes.

Griquas was clearly focussed on scoring tries and at the end of the First half, Griquas had already scored 3 tries.

Griquas led 21 / 9 at the break.

In the second half the match became a bit stale at times, with Boland scoring te first try in the half, to be countered by a try by Griquas near the end. Boland, however, was not done yet and scored a final try on full time.

For a semi-final contender, Griquas certainly did not look the part. They have tough games ahead against most of the BIG Unions and would have to put foot on the pedal to continue their good run.

Boland has only won one match in 10 weeks of Currie Cup ruby, against the lowly Leopards in round one, deserving to be near the the bottom of the Log.

Griquas now have 34 Currie Cup Log points and temporarily moves to top of the Log.

 

Points:

Boland: 3 Penalties & 2 Conversions Justin Peach, Tries Junior Bester & Wendal Wehr

Griquas: Tries Barry Geel, Wilmaure Louw, Naas Olivier, Rohan Kitshoff & Trompie Nontshinga, 3 Conversions Naas Olivier

 

Teams:

Boland Cavaliers: 15 Hayden Groepes, 14 Cornal Hendricks, 13 PJ Vermeulen, 12 Dandré Gerber, 11 Justin Peach, 10 Elgar Watts, 9 Charlie King, 8 Junior Bester, 7 Rito Hlungwane (captain), 6 David Hendricks, 5 Nico Esterhuyse, 4 George Earl, 3 Jacobie Adriaanse, 2 Harry Vermaas, 1 Janro van Niekerk.
Replacements: 16 Conrad Burke, 17 Jané du Toit, 18 Wendal Wehr, 19 Zolani Mofu, 20 Denzil Willemse, 21 Dewey Swartbooi, 22 Alvin Hugo.

Griquas: 15 Riaan Viljoen, 14 Trompie Nontshinga, 13 Wilmaure Louw, 12 Barry Geel, 11 Bjorn Basson, 10 Naas Olivier, 9 Sarel Pretorius, 8 Jonathan Mokuena (captain), 7 Davon Raubenheimer, 6 Rohan Kitshoff, 5 Cecil-John Kemp, 4 Jacques Lombaard, 3 Albertus Buckle, 2 Rayno Barnes, 1 Zane Killian.
Replacements: 16 Simon Westraadt, 17 Ruaan du Preez, 18 Nolan Clarke, 19 Sean Plaatjies, 20 Dewald Pretorius, 21 Jaco Bekker, 22 Gavin Passens/Richard Lawson.

Referee: Stuart Berry
Assistant referees: Mlungiseli Mdashe, Marc van Zyl

271 Responses to Boland (9) 23 vs Griquas (21) 31 (f/t) – Game Thread & Match summary

1 4 5 6 7 8 10
  • 151

    148@Scrumsaam – Amper so naby soos ek.

    Game 37: Boland Cavaliers v Griquas: Griquas by 8

    Game 38: Lions v Platinum Leopards: Lions by 34

    Game 39: Cheetahs v Western Province: Cheetahs by 3

    Game 40: Blue Bulls v Sharks: Sharks by 12

  • 152

    @Ed_the_Lion – net genoeg om die battery te charge..

  • 153

    Korreksie, die Kwas kan die semis haal, maar dis in die Cheetahs se hande. Cheetahs speel WP, Haaie en Bulls nog. As hulle al drie verloor, kan die Kwas dit maak. Anders glo ek nie. Kwas het WP, Bulls, Leeus en Sharks wat wag. Dis 4 moeilike games.

  • 154

    Nee, ek grap net so bietjie met Burton Van Straaten. 🙂

    Francis is lekker groot en sterk en het ‘n oog vir ‘n gaping, soos ons laasweek gesien het teen die WP. Sy probleem (ook Brummer s’n) is hul wisselvalligheid, en dat hul besluitneming nie so goed is nie. Hoop dit kom reg met die tyd.

  • 155

    152@Scrumsaam – Gaan weer voel of ek te veel geslaap het 😆

  • 156

    @vanStraaten

    Kom ons agree maar om te disagree. Ek glo Francis het wel talent maar het nog baie om te bewys. Ek rate hom NA Carter, Morne Steyn en Hernandez.

  • 157

    153 @Supa Die Bloubul – Groot wedstryd vir Bulle more. Al verloor ons, sal ons nog die semi’s maak, dink ek.

    Maar, as ons wen, is die kanse goed dat ons dalk selfs ‘n tuissemi kan kry.

    Na more se wedstryd bly oor: Boland, Ctahs, GW en LP.
    Altwee moeiliker wedstryde is op Loftus: Ctahs en GW

    So, as die jong Bulletjies more hul kant bring, en die Ctahs hul kant bring, en die Bokke hul kant bring … is Pretoria weer Hollands !

  • 158

    Lions by 15

    WP by 10

    Sharks by 10

  • 159

    156@Supa Die Bloubul – Johnny Wilkenson, Matt Gitau, Cipriani, Ronan O’Gara, Stephen Jones, Earl Rose. Nee man, Braam van Straaten weet nie waarvan hy praat nie.

  • 160

    155@Ed_the_Lion – sien jy is baie optimisties oor jou span vir vanaand, wen met 34 punte. Dink hul sal wen, maar weet nie of dit so ver gaan wees nie.

  • 161

    @bdb – al hoe PTA hollands gaan raak is as die WP hul cup kom haal in PTA..

  • 162

    159@Ed_the_Lion

    Moenie Earl Rose daar probeer insluip tussen die kwaliteit nie!!! hehe

  • 163

    156 @Supa Die Bloubul – ek dink wel Francis is beter as RP op losskakel. Wonder of van Straaten met my sal saamstem ?

  • 164

    160@bdb – Ek hoop maar vir die beste my ou maat. Sal lekker wees.

    161@Scrumsaam – BDB het gesê Hollands nie Hollangs nie 😆

  • 165

    162@Supa Die Bloubul – bwahahahaha. Jy het gesien. Ek probeer K9 hier te kry man.

  • 166

    @bdb

    Ons sal GW maklik wen op Loftus. GW se rug is gebreek. Kyk hoe sukkel hulle teen Boland en Luiperds.
    Bulle sal die semi maak. Maar more se wen is crucial as ons enigsins nog n kans op n home semi wil he. Ek hoop ook die Cheetahs stamp die WP.

  • 167

    161@Scrumsaam – dis waar, maar dit sal jul eers volgende jaar kan doen, as albei ons spanne die finaal haal van die S14. As jul CB wil kry, hy is by die Sharks, ons ‘leen’ hom so bietjie vir hulle 🙂

  • 168

    166@Supa Die Bloubul – en dan moet ons natuurlik hoop FDP, MS en Matfield word nie more beseer in die 3N finaal nie !

    Dink Guthro, Chili, Danie en WO sal volgende week teen Boland speel, terwyl die ander bokke so bietjie rus.

  • 169

    @Ed_the_Lion – moet sê vir daai een het ek nie n comeback nie..

    @bdb – more se game is n groot een wen die bulle daar dan is daar net een span wat hul kan stop die jaar…

  • 170

    163@bdb

    Ek rate RP ook hoer as Francis. Ek verstaan regtig nie hoe Francis skielik hoog gerate kan word nie? Hyt 6 CC games gespeel en omtrent net die helfte begin. Hy moet nog eers s14 speel en konstant uitstaan in die CC voor n mense hom enigsins kan oorweeg vir Bok kleure. Ja, hy het uitgestaan as junior en het verseker talent, maar hy het darem wargtig nog niks gewys wat hom as n internasionale opsie laat lyk nie. In elkgeval, nie nou al nie.

  • 171

    169@Scrumsaam – Alles in goeie gees my maat. BDB en K9 is die skerpste ouens hier. partykeer huil ek snot en trane wanneer BDB met my klaar is.

  • 172

    165@Ed_the_Lion

    Ja, jy vat kanse! Ek sou Wacko Jacko of Herkie nog aanvaar het, maar nie Earl nie! 😉

  • 173

    168@bdb

    Stem saam. Hopelik geeb beserings nie en dit gaan n helse verskil maak as Pakslae, Wynand en Guthro net eers bykom.

  • 174

    169@Scrumsaam – dit is waar, maar die bokspan mag nie in die CB speel nie …

  • 175

    171@Ed_the_Lion

    Ja, ek leer bdb en K9 mooi!

  • 176

    Die WP moet net n losskakel koop, wonder of hul nog iets in die budget het nadat habana in die save toe gelaat was…

  • 177

    175@Supa Die Bloubul – Jy is ‘n goeie leermeester.

  • 178

    174@bdb

    Ook nie n wereldspan nie. 😆

  • 179

    176@Scrumsaam – Ek het so tussen die lyne gelees dat Jody Rose miskien volgende jaar vir WP gaan losskakel speel.

  • 180

    177@Ed_the_Lion

    Ek en jy slyp mekaar maar so. Soos n mes teen n klip.

1 4 5 6 7 8 10

Users Online

Total 31 users including 0 member, 31 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm