The Vodacom Blue Bulls’ prop Werner Kruger as well as their centre Wynand Olivier have picked up injuries against the Boland Cavaliers in Wellington on Saturday.

Werner Kruger © Gallo Images

Curtecy Blue Bulls Official web site.

Kruger had to leave the field in the first half due to a rib injury and Olivier struggled with an ankle, but Dr Org Strauss is optimistic that both will recover in time for Saturday’s clash at Loftus Versfeld against the Free State Cheetahs.

Olivier’s Springbok team mate, Bakkies Botha, will definitely not be able to play against the Cheetahs and Bryan Habana is currently on his honeymoon and is therefore also not available but there is a slight chance that Fourie du Preez might be eligible.

Dr Strauss said on Saturday night that Du Preez’s chances are 50/50 and a call will only be made later the week.

The rest of the Bulls who toured with the Springboks in Australasia will join up with the squad on Monday. That includes guys like Pierre Spies, Victor Matfield, Danie Rossouw and Morné Steyn.

502 Responses to Blue Bulls injury update

  • 481

    Polla, jy is self nie so oud nie man. Wat praat jy ons jong ouens. hehehe

  • 482

    @Ed_the_Lion – Ou Ed..ek was deur die tye wat die WP so goed was, ons kon nie eers on Bul pelle kak gee nie, ons was te jammer vir hulle, veral hier in die vroee 80’s, deesdae is dit weer ons beurt om die bitter appel te eet…die ding gaan maar in die rondte en as jou span bo is skep jy…want dinge kan gou verander!

  • 483

    Okay, ek gaan nou skedadel, het te veel goed wat ek selle tyd probeer doen, hopelik sal ek eeeeeeendag weer langer as ‘n halfuur kan sit. Mense dvan die mooste Kaap, I bid you farewell, Eddie, jy ook, al is jy ‘n Leeu, jy’s oulik genoeg… 😆

  • 484

    @Ed_the_Lion – Ek is nie so oud nie..net well matured op die stadium…darem al aan die verkeerde kant van 40!…oppad na my 50-tal!

  • 485

    @Polla – Jinne Polla. Die 90’s was weer lekker vir my. Jammer ek was so jonk. Het nog nie eers bier gedrink tot so 98 nie. So ek het min doppe op my span gedrink. Almal kry hulle beurt.
    Hier is iets wat ‘n top rugby speler se pa vandag gesê het.

    “There is one reason that Jannie Ferreira was booted as the President of the Lions and there will be one reason why Kevin de Klerk the new President of the Lions will struggle to stabilise the Lions and the exodus of players – and that reason is the Lions CEO Manie Reyneke who is the Lions own worst enemy.

    The man regularly yells like a lunatic at staff and players and makes a habit of humiliating personnel. In one incident Reyneke wanted to strip the Craven Week captain of his captaincy in the change room in front of the players because he was being signed to play for the Bulls.
    Where was Reyneke when the Lions Craven Week teams were being announced?
    The stadium is empty, the players are pissed off and the union is under water.
    The problem at the Lions is that the lunatic is running the asylum.
    Make him walk the plank or tack him to the yard arm.”

  • 486

    @Loserer – Lekker aand vir jou Loserer. Sien jou in die volgende hoofstuk.

  • 487

    @Polla – Nee wat, nog jonk en gesond. Ek is al amper 30. 😆

  • 488

    @Ed_the_Lion – Dis die ou ding soos die gesegde se..’n vis vrot van sy kop af. Toe ou Louis Luyt die kitaar geslaan het in die 90’s was Transvaal baas…die 95 world cup span was om die TVL span van daai dae gebou. Dieslfde met die huidige bokspan. Dis gebou rondom ‘n suksesvolle Bulle span. Dit sal maar altyd so werk. Die bokspanne van die 80’s was weer om WP gebou. Ons hier in die WP sukkel maar ook baie met in-house politics!..jy wil nie weet nie!

  • 489

    @Ed_the_Lion – 487..dem..ek kan net onthou toe ek naby 30 was…toe kon ek nog hard kuier en die volgende dag gaan werk sonder om 3 dae lank te ly!

  • 490

    @Ed_the_Lion – Daai Lions Cravenweek kaptein was mos die senter Bradley Moolman van Monnas as ek dit reg het.

  • 491

    @Polla – Ek hoop hulle raak ontslae van hom as die waar is. Die vis moet vinnig vrot raak.

    @Polla – Kuier is nog maklik. Sukkel nie om op te staan en te gaan werk nie. Al daai dinge sal begin afdraend gaan wanneer ek die 35+ begin tref.

  • 492

    and then there where only one!

  • 493

    @Polla – Ek dink jy is reg. Dit was Bradley gewees.

  • 494

    @Polla – Is jy nou Neo? The one. hehehe

  • 495

    @Ed_the_Lion – Wie’s Neo?…O wag…nou het ek dit…Matrix?

  • 496

    @Polla – Ja, the Matrix. Daai ou is amper so goed soos James Bond. Lekker aand verder. Ek gaan nou vir eers gaan. Lekker slaap.

  • 497

    @Ed_the_Lion – Ek geniet skole rugby meer as Prof rugby. Dis nog vir my op die oomblik die mooiste vorm van die game wat ek lief het, maar dinge begin ook al hoe meer ernstiger raak. Ek hoop die etos van skole rugby kan behou word.

  • 498

    Nag Ed..

  • 499

    Sien ons slaan darem 500….

  • 500

    500!!!

  • 501

    Almal slaap nou….

  • 502

    Luister na goeie raad daar Polla… En dis nie n sterkman hempie nie, dis my braaidrag op Kersdag na kerk!
    @Ed_the_Lion

Users Online

Total 64 users including 0 member, 64 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm