Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 61

    #59 EEE is mos ‘n EEEJanine!!!

  • 62

    Ek sien dit is nou stil hier. Praat later ouens.

  • 63

    hiert

  • 64

    Hello KP..hu gannit?

  • 65

    Nee goed man
    Maar net bietjie moerig oor die Bokspan, maar in Trupi se woorde…

    Ja, maar…..
    Wat die Putco busmechanic daar soek weet ek nie.
    Goeie span egter. Sou ook eerder ‘n Alberts of ‘n Deysel op die bank gesoek het.

  • 66

    #65 bwahaahaahahaha,

    Ja kyk, ek stem saam Trupi daar. Ek is ook nie 100% gelukkig met die span nie. Die bench kan soveel beter wees.

  • 67

    46 HM het Steyn ook gerate. Hyt Hougaardt net meer gerate. Maar Steyn was altyd in sy squad. In 2004 het Hougaardt seergerky toe speel hy Morne in die s14. Toe gaan ons semi-finaal toe. Toe Hougaardt regkom het hy hom op die bank laat sit en Morne nogsteeds gespeel.

    Toe begin Morne weer swak speel en toe kies hy weer Hougaardt. Ek onthou een spesifieke game teen die Leeus wat Morne erg gesukkel het en baie skoppe gemis het, toe kom Hougaardt op en wen amper die game.

    HM was net n groter Hougaardt fan as n Morne, fan en dit het hom beloon met ccup trofees en n s14 trofee.

    Nou floreer Morne met die kans wat hy kry. Hy kon dalk vroeer as HM hom meer kans gegee het. Maar Hougaard het ook die dinge vir hom gedoen.

    Jake was ook n goeie coach. Maar hyt nie altyd die regte keuses gemaak nie. Kyk hoe lank het hy met Jouba en De wet Barry gesukkel.

    Alle coaches maak foute, party net minder as ander.

  • 68

    65 Die beginspan is goed. Net die bench.

  • 69

    68
    Bench is ongebalanseerd!!
    Beter bench is

    Tiaan Liebenberg
    Jannie Dup
    Danie R
    Kanko
    Ruaan
    Olivier
    Stefan T

    Jammer Zane en Ludik is beseer. Veral Ludik se pace en algemene spel sou van hom ‘n goeie reserwe gemaak het.

  • 70

    Supa
    As Francois Steyn more beseer moet raak, wie dink jy gaan Snorre inbring op heelagter? 10 teen 1 seker vir Ruaan…

  • 71

    69 Ek het op die ander thread gese. My bench:

    Strauss
    Jannie Dup
    Pakslae
    Vermeulen/Potgieter

    Jano
    Pienaar
    Wynand.

  • 72

    70 Ja, Ruan of Mossie of selfs Morne het al gereeld vir die Bulle daar gespeel.

  • 73

    72 Selfs Habana het al daar gespeel. Dink daar is genoeg om tydelik daar te cover. Maar as hy ernstig beseer is, sal hy n spesialis moet inbring – soos Terblanche of Ludik

  • 74

    71
    Hoekom 2 skrumies op bench? En ek wonder of daai Pretorius nie beter is as Jano nie? Fokken jammer SuperSport is so deur die kak deur nie vir ons al die CC games te wys nie. Sommer lus en mail hulle ‘n lekker uitkak mail.

  • 75

    74 Want Pienaar dek loskakel, vleuel en heelagter.

    Daar moet n ander loskakel op die bank wees en Frans is nie die antwoord nie!

  • 76

    74 Nee man, Jano is goed.

  • 77

    76
    Pretorius is beter. En buitendien, as Jano so goed was sou hy al lankal vir ‘n ander provinsie gespeel het. Hy lyk net goed want die ouens om hom is hipper kak!!

  • 78

    77 Jano is beter!!

  • 79

    #77 nou praat jy lekker kak!!!!

  • 80

    hehehehe
    Het geweet as ek ‘n klip in die bos ingooi gaan ek een van die honde hoor tjank!!

    Gaan eers waai, praat weer later.

  • 81

    #80,

    Jano is moerse goed, en die span begin baie beter lyk met die nuwe afrigting, sonder om net te koop en flokken koop.

  • 82

    Cheers KP

  • 83

    KP kan darem maar lekker kak praat!!!

  • 84

    77 Met daai comment gaan jy twee ouens baie kwaad maak! hehe

  • 85

    hehe – hier is altwee sommer dadelik.

  • 86

    K9
    Die 22 Augustus speel die Welpies op Nuweland. Laat weet as jy wil kom kuier….

  • 87

    85
    hehehe, en dit was sommer so ‘n klein klippie…..

  • 88

    #86 KP,

    Speel hulle teen die CTGP “cape town gay parade aka WP”. Wens ek kon gaan kyk.

  • 89

    #87, die kleinste klippie haal ‘n oog die maklikste uit.

  • 90

    88 😆

Users Online

Total 13 users including 0 member, 13 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm