Our fellow blogger here, Manly, alerted me to this… this is what REAL RUGBY DEVELOPMENT is… click on the link

http://www.joberrugby.com/SportFoundation.html

374 Responses to This is REAL rugby development

  • 31

    #29 gaan nie werk nie Ed hehehehehehehe

  • 32

    #31 Wees versigtig. Jy weet wat sê hulle van ‘n hond wat gewond is. 🙂

  • 33

    Ek se mos dink hulle is al desperaat vir ‘n wen……..sal ook nooit die cheaters op hulle tuisveld afskryf nie hoor…..nie is maar versigtig positief hehehehehehe

  • 34

    #33, nee wat, julle sal wen. Die Bulle is op ‘n high.

  • 35

    34 ek twyfel bietjie. Cheetags like om ons opdraande te gee en hoeveel games kan hulle in ry verloor? Eks regtig bekommerd oor daai een. Ons moet eenvoudig wen, want die ander groot spanne het hulle gewen.

  • 36

    #35 Supa,

    Julle gaan weghardloop met die game. Ek dink die spangees is so bietjie af by die Cheetahs op die oomblik.

  • 37

    36 Ons span is nog te onervare om weg te hardloop met n game teen die groot 5. Gaan close wees, jy sal sien. Hoop net ons trek hom deur. Darem is Stegmann en P3 terug.

  • 38

    34 friggin hoop so……….Leeutjies gaan definitief ook di e naweek wen hoor

  • 39

    37 So bly Stegman is terug…..nou gaan jy sien hoe speel die bulletjies…..baie baie jong en onervare span….is maar nervous jong hehehehehehehe

  • 40

    #38, heheheh

    Persoonlik dink ek die Leeus is in goeie shape. Hulle het 2 net net verloor, en hulle sal net beter raak.
    Ek weet nie wat hulle die jaar in Frans Ludeke se pap gesit het nie, maar die ou doen baie goed.

  • 41

    #40 Moet se, hy is nogal blerrie goed die jaar en ek was een van die wat gekraam het oor hom in die begin, maar is die afgelope jaar glad nie teleurgesteld nie

  • 42

    Hmmmm dink ook die Leeus speel met baei meer ‘promise’ en lyk meer gebalanseerd, speel nie so op af soos laasjaar nie, sal goed wees as hulle goed kan doen

  • 43

    40 Ja, Ludeke het laasjaar in die ccup al bygekom.

    Dink 2008 s14 was moeilik in baie opsigte. Almal was op n high na 2007 en toe waai Matield, toe waai Heyneke. Bakkies het hofsake om te waai, klomp beserings ens.

    Maar hy doen nou goed. Ek is bly hy is nie bang om jong ouens kans te gee nie.

  • 44

    #41, ek het lekker gelag vir die Bul ondersteuners oor F Ludeke. Nou lag hulle almal vir my. Loffie het vir 3 jaar lank my na alkohol toe gedryf. 🙂

    Die Leeus is ‘n ander span. Hulle gaan nou net verbeter, en sterker word. Ek wonder of Snorre hulle gaan help as Jake waai. 🙂

    #43 Hy het begin regkom teen die einde van die CC. Nou lyk julle baie goed gebalanseerd.

  • 45

    K9…waar is jy? Kom help dan is dit 2 teen 2. :mrgreen:

  • 46

    Kan een van julle bulle my asb die volgende vertel. Heineken was nou so ‘n oeie afrigter en talent spotter. Hoe het hy altyd vir Morne laat tacklesakke ronddra terwyl hy sy liefing al die kanse in die wereld gegee het?

  • 47

    #45 Jy kort meer as K9….onthou een van ons twee is ‘n vrou en tel vir ten minste twee, is mos bekkig!!!!

  • 48

    42 Ons leeus is goed met op en af hehehehe

  • 49

    Ek sien hulle baklei lekker op keo, dit is muslims en die en daai. ag dit is so lekker hier. 😉

  • 50

    #46 Morne was toe nog ‘n tiener 😆 Morne het ook al maar lekker droog gemaak hoor, sy game het obviously gegroei in die laaste paar jaar……..

  • 51

    Vertel hulle K9. Die eerste keer wat ek vir MS gesien speel het, toe sê ek my pa, “daai ou is 100 mal beter as Derick Hougaard..aka loftus liefling”.

    EEE, maar supa tel nie, so dit is 2 teen 2. 😀

  • 52

    #48 Hmmmmm No Comment 🙂

  • 53

    #48 Fantasties!!!!!

  • 54

    #51…..Supa gaat jou moer broer hehehehehe

    ek is net so bly ons is nie meer op keo nie, kon dit regtig nie meer verdra nie

    Ek moet nou groet so Supa vat hulle laag hehehehehe

    Praat more weer, lekker aand en ED gedra vir jou

  • 55

    #54 EEE, ek is te ver. Hy gaan sukkel om my hier te kom moer. 😀

    Lekker aand EEE.

  • 56

    Supa kan nie eers agteroor moer nie hehehe

    Cheers EEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEEE

  • 57

    #55 Daaroor moet jy baie bly voel hehehehehe

    Bye dis nou ek in die N1, wat ‘n straf!!!

  • 58

    #57 EEE

    😀 klink ek na die tipe wat te veel worry. 😀

  • 59

    Koebaai JanEEE

  • 60

    #59 bye Bye EEEjan

Users Online

Total 9 users including 0 member, 9 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm