Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.

South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate  – New Zealand and Australia in three weeks.

Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.

For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.

What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.

In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.

380 Responses to Springboks crank up the rugby mind games ahead of All Blacks trip

  • 61

    #57 Bulle is met hulle rug teen die muur, verloor hulle nou, gaan dit moeilik wees om die log te top vir n home semi. Verder sal hulle graag die eerste span wil wees wat GW klop.

    Ek hoop net Potgiet

  • 62

    61 er en Wynand kan speel.

  • 63

    59# Feite. Ek wens waatlemoen wil nou maak soos rokof. Die moer kry ook nie seer nie.

  • 64

    #60 As die Leeus die naweek en volgende naweek verloor het hulle self groot moeilikheid. Bulle speel volgende naweek die Luiperds, ons behoort daar 5 punte te kry. MAar as Bulle en WP en Sharks wen kan die Leeus agter raak.

  • 65

    #63 Ja, hoekom kan hy nie Andre Petoors se dieet volg nie??!

  • 66

    Waar is Petoors?

  • 67

    66
    seker weer sy g@t beseer terwyl hy daarop gesit het!
    😀

  • 68

    Nog in Jozi..maar alweer beseer.

  • 69

    67 Dink dit was die keer sy nek, een van sy spanmaats het om onverwags van agter geroep, toe moes hy vlugtig omkyk.

  • 70

    Hy is ‘n dead duck vir die Leeus. Ek hoop hy kom vinnig reg voor Rassie hom raaksien. 🙂

  • 71

    #70 Gelukkig vir die Leeus het John Mitchell hom klaar raakgesien.

  • 72

    69
    nee flok
    ek dink daai mannetjie het ñ probleem
    ..
    dink net
    eers het hy sy gat beseer “toe hy glo te lank daarop gesit het”
    nou sy nek

    hmmmm, tel een en een bymekaar
    en
    ekt ñ vermoede hy’t sy nek seergemaak toe hy omgekyk het om te sien waar die lekkerte vandaan kom!
    😉

  • 73

    #64 As is gebrande hout. Die tjarkies se kak begin hierdie naweek. Ek sê nogsteeds tjarkies gaan nie semis maak nie. Hulle het in die S14 ook goed gelê na so paar weke, maar na die pakslae teen die Reds was hulle geflok.

  • 74

    #72 hehehehe

  • 75

    #73 Maar die Reds is nie die keer daar nie 😉

  • 76

    #75 Nog beter. Die Leeus is daar. Ai, hoe wens ek ek was in SA om so paar bets te maak.

  • 77

    Sal goed wees as julle die Sharks kan trap die naweek.

  • 78

    Cheetahs + 20
    WP + 10
    Griekwas + 8
    Leeus + 6

  • 79

    #77 Supa,

    Dit gaan gebeur. Sou net gelike het as Boland ook kon wen die naweek.

  • 80

    #79 Boland en Luiperds gaan nie games wen nie, behalwe as hulle teen mekaar speel.

  • 81

    #80 Supa,

    En teen WP. WP het ‘n manier om so nou en dan games teen sulke spanne te verloor.

  • 82

    Waar is ou asblik nou. Hy loer net so vinnig in soos ‘n prostitiet by die kerk.

  • 83

    #81 Ja, hulle het nogal so manier. Maar ek dink nie die jaar nie. Na die GK verloor sal hulle seker maak van die Boland.

  • 84

    #83 Supa,

    Die veld is nat, en dit is in Boland. Nooit ‘n maklike game nie, maar ek glo WP sal wen.

  • 85

    #84 Is daar n manier wat julle die aantal posts van elke blogger ook kan tel op die site?

  • 86

    Ja mens kan. Op die nuwe site sal die mense wat die meeste blog gewys word. Sal gou kyk in totaal hoeveel keer al gecomment was hier. Hou bietjie vas.

  • 87

    #86 Gee elke blogger se aantal posts

  • 88

    ed @ 82
    😆

    ed @ 84
    hierdie naweek skree ek boland bru
    net een van daai dinge …. kon dit nog nooit regkry om wp te support teen boland nie!!

  • 89

    #87 Asb.

  • 90

    96 posts and 7,255 comments

Users Online

Total 64 users including 0 member, 64 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm