Let’s forget about Australia for a minute but let me focus on New Zealand and how South Africa are gearing up for them specifically during their away leg of Tri-Nations 2009.

South Africa have always had the toughest away season in world rugby. Invariably the Springboks have had to face a tag team which no other international rugby nation could contemplate  – New Zealand and Australia in three weeks.

Perish the thought of any other team, let’s say Scotland, Wales or Ireland, attempting what South Africa do year in and year out. They would no doubt shudder at the thought.

For South Africa, especially in 2009, things look different. I’m not referring to the unquestionable dominance of the South African squad at present OR the relative strengths of Australia and New Zealand.

What I’m talking about is a shift in national mindset – a strange common agreement in South Africa that New Zealand are fair game and the Springboks aren’t going to be diplomatic about handing them a lesson.

In nearly 50 years of watching rugby in South Africa, I’ve never seen anything quite like this. And the largest national TV News channel in South Africa has set the tone.

380 Responses to Springboks crank up the rugby mind games ahead of All Blacks trip

  • 31

    #29 Dis oraait as julle agter my rug wil praat.

    Ek sal meer bekommerd wees as mense nie meer van my praat nie.

  • 32

    29# Feite broer, als feite.

  • 33

    #31 Supa,

    Jy hoef nie te worry nie. Ons praat baie. hehehe

    Speel net. Isi het my net ‘n vraag gevra oor die posts.

  • 34

    #33 Ed,

    Se mos, julle kan praat, eks bekommerd as julle ophou praat!

  • 35

    As Hernandez en Kanko ens speel, dink ek Haaie gaan te sterk wees vir die Leeus.

  • 36

    33# Ek wou weet hoe Supa kan wegkom met al die tjol wat hy praat, en of hy ‘n regtige persoon is.

  • 37

    #35 Sal maar sien wie word vrygestel.

  • 38

    #36 Toe antwoord Ed seker “hy hang aan my lippe”

  • 39

    35# Sal dit nou nie gaaf wees as die Loue die Tsjarks se vinne knip nie. Mmmmm wonder tog of dit nie my hoë risiko Superbru prediction moet wees nie.

  • 40

    Nou ja. Kom ons praat bietjie oor wie die naweek gaan wen.
    Ek gaan gou ‘n klein tabel maak, met wie almal speel.

  • 41

    Leeus/Sharks game is in die Cokeblik ne? of Durbs?

  • 42

    #41 in die cokeblik

  • 43

    Dink dis beter as die Leeus die Sharks wen, dan het al die spanne, behalwe die Kwas al misntens twee games verloor en sal die spanne na aan mekaar wees.

  • 44

    38# Nee, hy’t gesê ons moet jou uitlos en nie jou gestremdheid teen jou hou nie. My behoorlik uitgekuk. Maar nou hoor ek Ed is die een met die gestremdheid. Ed jy het lippe?

  • 45

    Platinum Leopards v Cheetahs14 Aug 19:10
    Boland Cavaliers v Western Province15 Aug 15:00
    Griquas v Blue Bulls15 Aug 15:00
    Lions v Sharks15 Aug 16:05

    Cheetahs
    WP
    Griekwas
    Leeus

  • 46

    #42 Dankie.

  • 47

    #44 Bwaaahahahaha

    Ek het die naweek baie lippe gehad.

  • 48

    44 Dis goed hy kuk jou uit. Soms moet n mens jou soos n kind hanteer.

  • 49

    Cheeters
    WP
    Bulls
    Sharks

    Al die groot name.

  • 50

    50! Bulle!

  • 51

    Cheetahs
    WP
    Bulls
    Sharks

  • 52

    #51 Supa # 49 isi

    Na die game teen die Cheetahs weet ek nie so mooi van die bulle nie.

  • 53

    Isi

    Verstaan jy nou hoe die posting werk en hoekom 1 + 1 = 2 en nie 11 nie.

  • 54

    #52 Hulle kan nie weer so swak speel nie.

  • 55

    #52 As die Kwas weer wen kan die Bulle vergeet om hulle in te haal. 12 punte gap dink ek is te groot met 8 games oor.

  • 56

    Nou by julle!!

  • 57

    Kyk, die Kwas het 5 in ‘n ry gewen, maar ek weet darem nie so mooi nie. WP game kon net sowel anders gewees het en ook Leeus. Hulle slaan elke week bo hul waist en hulle is bound om aarde toe te kom. Bulle is honger vir wen en die Kwasse nie meer die verrassings paket. Bulls kan goed voorberei en Kwasse nie meer unknown entity wat hulle gevaarlik maak.
    Met ‘n doeltreffende wedstryd plan, wat bv WP glad nie gehad het nie, kan ek nie sien dat die Bulls uitgehou gaan word nie.

  • 58

    Wie is die Leeus se volgende opponente na HAaie? Die WP ne?

  • 59

    #57 WP kon top of the log gele het as julle n ander kaptein gehad het. Hyt julle altwee julle verloor games gekos.

  • 60

    58# Jy bedoel seker teen wie gaan die Leeus volgende week verloor?

Users Online

Total 24 users including 0 member, 24 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm