www.rugby365.com

Springbok coach Peter de Villiers made two changes, including naming Ruan Pienaar at fullback, to tackle the Wallabies in Saturday’s Mandela Trophy/Tri-Nations Test in Perth.

As expected Pienaar moves from the bench, where he started the previous Test against Australia at Newlands on August 8, to fullback in the place of Frans Steyn, who is amongst the replacements.

The other change sees Schalk Burger returning to the bench in the place of Danie Rossouw, who is recovering from an injury.

Scrumhalf Fourie du Preez will earn his 50th Test cap for South Africa on Saturday.

South Africa: 15 Ruan Pienaar, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morné Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brüssow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (captain), 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira.
Replacements: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Andries Bekker, 19 Schalk Burger, 20 Ricky Januarie, 21 Adi Jacobs, 22 Frans Steyn.

Date: Saturday, August 29
Venue: Subiaco Oval, Perth
Kick-off: 18.05 (10.05 GMT)
Referee: Bryce Lawrence (New Zealand)
Assistant referees: Chris Pollock (New Zealand), Vinny Munro (New Zealand)
TMO: Keith Brown (New Zealand)

158 Responses to Bokke Team announced

  • 121

    119@Pietman – Reg so, ek sal ook ‘n algemene Mail opstel en uitstuur…

    Attention all Friends:

    INVITE YOUR MATES, we have decided to go public !

    PS! I’ll put up an Article regarding this news a bit later too !

  • 122

    More blou beskawing en (sug) daardie klomp hooligans van ‘down under’ 🙂

  • 123

    121 @grootblousmile – kan ons nou orals adverteer ?

  • 124

  • 125

    @Sharky 94 – That would be one monster of a pack. Only (very slight) weakness being the locks who while very good does not have the mongrel of a bakkies or the lineout finesse of a Matfield (But then who does?). I See Johan Muller and Sykes as two honest hard grafters, but not Springbok level.

  • 126

    @grootblousmile – En diep!!

  • 128

    @ashley
    Hello Asjas.
    Hoe smaak die bobotie vandag?
    Jou spannetjie reg vir n bietjie bloedbek in Deben?

  • 129

    @grootblousmile
    Wanneer gaan daai reply funksie reg wees wat die nommer wys, en wat meer as een blogger kan insluit?
    En die game videos?

    Ek soek daai videos broer, sodat ons die ‘close calls’ na die wedstryde kan debatteer, of is dit n moeilike ding om te doen?

  • 130

    125 @Pietste – sharks lyk nog altyd goed op papier, nie so goed in die trofeekas nie.

  • 131

    130 @ bdb – Neewat die grootste papiertiere is nog steeds die Stormers. Al wat ‘n joernalis is skryf elke jaar hierdie is die een wat hulle die Super 14 vat. Voor seisoen is hulle unbeatable tot die eerste game – dan bou hulle vir volgende jaar.

  • 132

    @Pietste – dit is waar, hulle het glo klaar die cb gewen hierdie jaar, klink dit as ek so luister.

  • 133

    @Pietste
    Wanneer laas het WP die CC gewen, 2001?
    Die WP Unie het die grootste aantal geregistreerde klubs in die land, maar hulle bestuur is aan die slaap.

    Hulle ontwikkeling van jong talent is hopeloos.
    Hulle het nie geld nie, en is op die punt om Nuweland (een van die rugbykultuurskatte van die wereld) te verkoop om skulde te delg.
    Maar kyk hoe koop Rassie, binnekort bestaan die hele span uit ‘huursoldate’.
    Malligheid, as jy sien hoeveel WP-spelers van formaat is in die buiteland.

    En Rassie se ‘koopsiekte’ gaan hulle niks nader aan die CC bring nie.
    Dis die ergste van alles.

  • 134

    @bdb – hoop net vir hulle part hulle speel nie semi teen Vrystaat op Nuweland in die reen nie. Ons weet hoe het dit die vorige 2 keer gewerk. Natuurlik dit is die jare wat hulle in die semis is, res van die tyd is semis nie vir hulle ‘n probleem nie want daardie Saterdae word gebruik vir ‘n snoekbraai en rugby op die tellie kyk dag.

  • 135

    @95@isigidi – He’s family!

  • 136

    @Pietste
    Ja wragtag!
    Dit kan jy weer se.
    Die Vrystaters geniet die reen op Nuweland, al die jare sedert die 70’s nog.

    Tjeers almal, ek moet eers gou hier in die pad af, praat later.

  • 137

    jislaaik ouens, julle blog te vinnig
    pietman … die bobotie moet j maar self kom proe .. ons het mos ñ afspraak

    bdb … soe nou’s o’s “down under”?
    (sug) ja, net soedra d cullerts probeer opstaan, druk die witmense hulle weer “down under” 😀

    gbs
    daai warning van “an invalid page” verskyn nog steeds. miskien daai een uitsort voor ons public gaan?

  • 138

    137@ashley – Dis net mense wie se rekenaars way out of date is wat daai waarskuwing kry…. die res van ons kry nie sulke waarskuwings nie.

  • 139

    137@ashley – wat sê jy my vriend, gaan jou span die ding doen teen die sharkies daar in durbs ?

  • 140

    138 @grootblousmile – asbak werk met een van daardie ou “compers” wat, sodra hy ‘send’ druk, begin die klonkie op die dak rookseine te stuur. Na ‘n rukkie skree die klonk dan ‘message sent’.

  • 141

    @ Pietman 133 – Presies – dis my hele probleem met WP – Pleks hulle het soos Heyneke Meyer gemaak en klomp jong talentvolle ouens gekoop en gese wag gee ons 3 jaar en julle sal beloon word. Nou koop hulle gevestigde ouens van ander spanne -wat beteken die ouens speel vir geld en nie trots nie, werksetiek is nul. Die ouens poer poer ‘n jaar of twee in WP en gaan dan buiteland toe (klaar gewoond geraak aan baie geld verdien vir geen performance). Hoeveel nuwe springbokke het WP opgelewer/ontwikkel die afgelope 6 jaar? Andries Bekker, Schalk Burger, Jean de Villiers. Dis al. My punt is dat WP nie net buggerall talent ontwikkel nie, maar hulle trek talent weg van ander spanne en pass dit dan aan buiteland toe. Hulle is ‘n negatiwe contributor tot SA rugby.

    Ok genoeg gal geblaas vir een oggend – die lewe is ‘n lied.

  • 142

    139@bdb
    of course
    o’s is prooooooooooooovince!

    o’s wen dan die cc en s14 elke jaar … ok bygesê tot ons nie die play-offs kan maak nie!!

  • 143

    Soos julle kan sien is ek nog so effens suur oor die Habana na WP toe sage.

  • 144

    @Pietste – 141

    More Pietste

    Nou hoe dan nou? Jy het dan gister belowe dat jou toestand nie terminaal is nie, en dat dit binnekort sal oorwaai? Terugslag gehad? 🙂

    Ek moet waai, cheers vir eers en mag Rassie se beursie uit sy nate uit bars!! 🙂

  • 145

    143 @Pietste – Pietste, mens moet maar vrede daarmee maak en aangaan, niks wat ons daaraan kan doen nie.

    Ek hoop net nie daar is ‘n paar suurknol BB ondersteuners wat hom al gaan ‘boe’ as hy einde volgende maand nog so 3 (of moontlik 5) wedstryde vir die BB kan speel nie. Amptelik, tot en met 31 Okt 2009 is hy nog ‘n Bul, dalk nie meer voluit in hart nie, maar nog as ‘werknemer’.

    Eish, hierdie professionele era het baie voordele, maar daar is ook sy nadele, veral mnr. Geld Wolf

  • 146

    144@SA Barbarians
    “….mag Rassie se beursie uit sy nate uit bars!!”

    amen!!

  • 147

    144 @ SA Barbarians – My Zen is nog versteurd – elke keer as ek dink ek het dit nou onder beheer dan wel daar weer so ‘n sooibrand op as ek dink aan Rassie. Goosfraba. Zummmmmmmm.

    145 @ BDB – Ek hoop ook nie so nie. Die ou was vir ons goud werd en is ‘n groot rede hoekom die blou bulle sukses bereik het. In die lug van wat hy alles gedoen het vir die unie glo ek die mense sal hom nogsteeds waardeer.

  • 148

    146@ashley – Hy koop met plastiek en laat WP heeltemal te hoog op skuldbult lewe… een van die dae vat die banke Nuweland, ontwikkel hom in ligte Industriele persele of ‘n Housing Estate…

    Erken dit maar, daai ou gaan verkeerd te werk… en sy betaalmeesters het geen clue nie…. erken dit maar…

    Ek weet dit bekommer julle en dit maak seer….

  • 149

    Kyk, Rassie kan nie langer as 10 jaar ontwikkel aan talent nie. Dan gaan die ou reeds 30 wees. Hoe lank ontwikkel Rassie nou al?
    Ek, soos Pietman, is gatvol vir die situasie waarin ons (lees WP)is. Dis die grootste vermorsing van talent in die geskiedenis van rugby. Wel, vir WP anyway, want die 0/18 outjies eindig meesal in ander provinsies.

    WP imo moet wegbeweeg van die “mens speel vir WP omdat jy wil speel vir WP” attitude. Dink daar is hopeloos te veel mense met chips op hul skouer, wat nokkol bydrae tot WP rugby. Rassie se shopping spree is imo ‘n erkentenis dat hy/WP rugby nie junior spelers kon ontwikkel nie.

    “n Sad state of affairs en om spelers te koop gaan niks aan onderliggende probleem doen nie. Hulle moes liewer geld spandeer het om goeie administrateurs in WP te kry wat die WP franchise gesond kan bestuur.

    Geen wonder WP maak dit nie finansieel nie, want geen besigheid kan vooruitgaan met sulke kuk bestuur nie.
    Start cleaning from the top I say.

  • 150

    Look like it’s just me and you GBS with a few guests. O. and Pietste here to.

Users Online

Total 84 users including 0 member, 84 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm