RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

  • 361

    358 Stem, dink ons het ‘n lelike dip gevang teen Cheetahs, kan net beter gaan teen Kwasse. Hulle lyk baie goed en hul ‘confidence’ is daarbo. Met die beseerdes wat terugkom, behoort dit beter te lyk.

  • 362

    Beseer, wens hy kom terug, hy chase baie beter as JPP

  • 363

    353 Ja, asb. Ek skryf so nou en dan daar, maar daardie blog is maar stillerig. Skryf jy ook daar ?

  • 364

    Clearly this table is an aberration, as any clear thinking man or woman realises, & will be corrected in due course. At the latest by September 2009, heh, heh 🙂

  • 365

    360 Wonder wat was sy regte name, weet iemand ?

  • 366

    BDB net vir jou,

    Min kans gekry vir blog en superbru hierdie week.

    Ek was daar Vrydagaand in Bloem. Het die Bulle vir die eerste keer sedert 2004 live sien speel.

    Vrystaat was van die begin af geweldig fisies in hul benadering – duidelik baie meer intens as die Bulle. Dat die Bulle die eerste helfde oorleef het was vir my ‘n verligting, en ons kon met ‘n bietjie meer intensiteit definitief ‘n drie of twee gaan druk het voor rustyd.

    Tydens rustyd het ek vir die persoon langs my gesê die Cheetas se hele seisoen hang van die volgende 40 minute af, en jy kon dit sien ook. Ek kon ie al die strafskoppe teen die bulle evalueer nie, maar foute het ons momentum gekos en ons kon nie ons hande op die bal kry om momentum op te bou nie.

    -) Die Cheetahs het 4 uitstekende skrums in die Bulle se kwartgebied gehad wat die game geswaai het. Voor rustyd kon ons nog saamgesels, maar na rustyd was dit asof ons go net weg was. Cheetahs het goed ingeslaan en ons heeltemal van die bal af geskrum. Ek dink nie ons vaste vyf is swakker nie, maar ons is BESLIS nie goed genoeg afgerig in hierdie fasset nie. Dis die tweede keer vanjaar dat ons op CC vlak pakkry met spelers wat almal Super 14 gespeel het: Werner Kruger, Derick Kuun, Guthro Steenkamp, Jaco Engels en Frik kirsten, Wilhelm Steenkamp en Flip vd Merwe. Net vd Merwe het Vrydagaand lus gekyk vir fisies speel. Wilhelm verskaf nie vonk nie en is te “sag” volgens my. jaco Engels het ‘n paar awesome bene aan hom, maar mensig, wanneer sien ons dat y hulle gebruik? So wedstryd oefening is nie meer ‘n verskoning nie.

    -) Die Bulle was in die 2e helfde eenvoudig slordig en bang onder die hoë bal. Ek weet nie hoekom nie. Potgieter se skoppe was maar flou, en ons het hulle in hierdie afdeling pitkos gegee die hele 2e helfde deur. Heini het 2 keer onnodig die bal verloor in die min tye wat ons momentum kon opbou. Sies manne!

    -) P3 en Steggies is nie wedstryd fiks nie, en dis waarom ons in die 2e helfde nie meer ‘n enkele kompeterende hand kon insteek nie. Ek het gedink die een reserwe wat Frans moes opstuur, was Dries van Schalkwyk in minstens P3 se plek. Tydens die afskoppe kon jy sien watter voorspelers lyk behoorlik tam.

    -) Die Cheetahs was wenhonger en hulle het die wen verdien. Hennie Daniller was ons tier agterlangs en hy het ons gewys hoe vat jy ‘n hoë bal uit die lug keer op keer op keer. en hul jong voorry het die Bulls gewys hoe skrum jy enduit. Ek het ook gedink Frans Viljoen was baie goed en Kabamba het die Bulle besig gehou. En JP Joubert het ‘n great game gehad.

    Well done aan Francois Brummer en sy adjudant aan die binnekant, Stefan Watermeyer en Gerhard vd Heever.

    Nee wat Bulle, die hele land gaan julle nou afskryf tensy julle ons verkeerd bewys in Kimberley…
    Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, August 10, 2009 – 17:59
    Posted by mosselbaaibul (mossel Bay) Monday, August 10, 2009 – 18:02

  • 367

    364 Eng going ‘down under’ (nr.7) 😉

  • 368

    365
    Moaner van Heerden
    Full names: Johannes Lodewikus
    Date of birth: 18 Jul 1951
    Place of birth: Pretoria, South Africa
    School: Langenhoven, Pretoria
    Debut test province: Northern Transvaal
    Physical: 1.95m, 104.3kg
    Current age: 58

  • 369

    SB en nou dese dae is ‘n 1,95m slot ‘n klein outjie!

  • 370

    364 – Jim if you think the All Blacks are going to be heading that table…

    Think Again!!

  • 371

    368 Hy was eintlik kort vir ‘n slot … maar vurig !

  • 372

    Louis Moolman en Moaner van Heerden
    Adolf Malan en Adri Geldenhuys
    Krynauw Otto en ?
    Matfield en Bakkies
    volgende ?

  • 373

    Ja Boerboel en kyk daai gewig , Jake sou hom selfs te lig vir n flank gevind het. Dink amper Frik du Preez was nog kleiner.

  • 374

    Frik du Preez
    Full names: Frederick Christoffel Hendrik
    Date of birth: 28 Nov 1935
    Place of birth: Rustenburg, South Africa
    School: Parys
    Debut test province: Northern Transvaal
    Physical: 1.88m, 96.2kg
    Current age: 73

  • 375

    And the locks in those days had to jump, they were not lifted.

    So by the way i saw a pick of Saturdays game, where Bakkies assisted Victor in the line out. A 2 meter lock lifting another 2 meter lock , no ways that Frik and Moaner would have touched a ball.

  • 376

    #372 Kevin de Klerk!!!

  • 377

    377 FW de Klerk se broer ? 😉

  • 378

    #377 BDB

    Nee man. Biejtie voor my tyd, maar my pa vertel my altyd van al die spelers, en sy gunstelling van alle tye is Kevin de Klerk.
    Selfs K9 sê, Kevin was die briljant.

  • 379

    Most tests started at lock
    Player Tests
    Victor Matfield 82
    Mark Andrews 72
    Bakkies Botha 58
    Krynauw Otto 35
    Frik du Preez 31
    Johan Claassen 28
    Louis Moolman 24
    Albert van den Berg 23
    Salty du Rand 19
    Hannes Strydom 18
    Moaner van Heerden 17
    Avril Malan 16
    Kobus Wiese 16
    Phil Nel 15
    Gawie Carelse 14
    Tiny Naude 14
    Ferdie Bergh 13
    John Williams 13
    Johan Ackerman 11
    Selborne Boome 11
    Kevin de Klerk 11
    Jannes Labuschagne 10
    Johann Muller 10

  • 380

    378 Hy was ‘n yster, klipharde speler.

  • 381

    SuperBul = Statsman

  • 382

    370 Carol, I was figuring on Ireland actually, but I guess they don’t play in September 🙂

  • 383

    #380 BDB

    Ek kan so dink. Werk en rugby. Dan was dit moesa harde buite werk. Nee, daai ouens was taai. nie vandag se pencil pushers nie.

  • 384

    Albert vd Berg het al 51 toetse, wys net hoeveel keer hy as reserwe opgekom het.
    28 keer

  • 385

    382 – Jim -will O’Gara be allowed on a rugby pitch next season? 🙂

  • 386

    383 Eenkeer op ‘n program het Naas en Burger Geldenhuys nog gesels van die dae toe hul gespeel het, het hul iets soos R10-00 sakgeld gekry om kos te koop na die game !

  • 387

    379 Superbul. These stats don’t mean much these days for the older players they had far fewer test match opportunities, plus no substitutions then to pick up cheap (10 minute) caps. To reach 50 caps in the old days was really an accomplishment.

  • 388

    My pa vertel my Johan Claasen en Salty du Rand was ook nie ‘n mens se speelmaat nie, jou gou uitgesorteer in ‘n wedstryd.

  • 389

    382. Not if I have anything to do with it. Time for a fresh face who will tackle, legally 🙁

  • 390

    #386 BDB

    Shame, freaking guys didn’t see any money for rugby..

    #387 JimT

    Yip, Like ChilliBoy getting all these caps behind his name, and he plays for 2 minutes at a time. That is BS!!!

Users Online

Total 158 users including 0 member, 158 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm