RB World Rankings (Top 10)
1. South Africa 91.19
2. New Zealand 89.42
3. Australia 85.85
4. Ireland 83.27
5. France 81.48
6. Argentina 81.29
7. England 81.23
8. Wales 80.74
9. Fiji 76.52
10. Scotland 75.23

469 Responses to International Rugby Rankings

1 2 3 16
  • 1

    Jyt twee keer gepost JanLeeu.

  • 2

    OOOPS. Ek maak gou reg

  • 3

    Dankie JanBul

  • 4

    4 JanLeeu, jyt my “Jan” post nou ook verwyder saam die dubbeld thread. Dis net reg dat jy nou jou eerste post verwyder, en vir my die “Jan” post gee!

  • 5

    Ok, hangbal seuns. Jy is 100% reg.

  • 6

    Nou is jou naam bo!!

  • 7

    hehehe – dankie JanLeeu! Respek.

  • 8

    Darem is jou naam nogsteeds in die eerste post…

  • 9

    Mooi Bokke! Ons voorsprong op die ranglys is vergroot.

    Dis nie die mooiste rugby wat ons speel op die oomblik nie, maar dis hoe jy Wereldbekers wen.

    3 wenne in n ry teen AB en Aus, ek kan nie kla nie.

    As die Bulle nou net ook wil bykom.

  • 10

    10!

  • 11

    Yes! Het hom! 🙄

  • 12

    Ek stem saam. Ek gee nie om hoe hulle speel nie, solank die scoreboard in ons guns tel, is ek baie bly.

  • 13

    WTF maak jy Supa? hehehe, is die blog so stil, jy is bly oor 10 posts.

  • 14

    14

  • 15

    😛

  • 16

    Lyk baaaie mooi, ons rek daai gaping nou lekker!
    Hoop net ons kan oorsee ook deurtrek, ek is steeds bang vir die AB’s daar in hulle land…..

  • 17

    Kom ons twee vat die een na 1000 posts toe!!! 🙁

  • 18

    Eddie,

    10 is n groot mypaal op n vakansiedag in SA!

  • 19

    Helloooooo Pietepedia,

    Ons gaan sukkel in NZ. Daai land is geruk na die 2-0 nederlaag in SA.

  • 20

    Hier is nie ‘n ding soos vrouedag in VSA nie. Hulle is nogsteeds net vrouens hier. 🙁

  • 21

    17 Jy mik laag – 1500 minstens.

  • 22

    12 Ed,

    Ja, sal lekker wees as ons nou en dan n drietjie kan druk naturrlik. Maar kyk maar n Wcup’s. Dis meestal lae risiko rugby en akkurate skopwerk en droppies wat trofees wen.

  • 23

    August 2009

    Sat 22 Australia v New Zealand, Stadium Australia, Sydney
    10:05 GMT, 20:05 local

    Sat 29 Australia v South Africa, Subiaco Oval, Perth
    10:05 GMT, 18:05 local

    September 2009

    Sat 5 Australia v South Africa, Lang Park, Brisbane
    10:05 GMT, 20:05 local

    Sat 12 New Zealand v South Africa, Waikato Stadium, Hamilton
    07:35 GMT, 19:35 local

    Sat 19 New Zealand v Australia, Westpac Stadium, Wellington
    07:35 GMT, 19:35 local

  • 24

    20. Ja, hier in die UK ook nie. Maar die vrouens hier verdien ook nie n dag nie. 😆

  • 25

    Hallo Pieta.

  • 26

    #22 Supa,

    Ek sal ook van meer drieë hou, maar dit is die 3 beste spanne in die wêreld wat teen mekaar speel. Vat jou 3 punte as jy kan, en gaan vir die droppies.

  • 27

    #24 Supa,

    Nee hier ook nie. Hulle moet werk.

  • 28

    16 Pietman,

    Sal darem lekker wees as ons 3 games daar ook kan wen. MAak nie saak hoe nie. Ek wen eerder met 1 punt en speel lelike rugby as verloor met mooi rugby.

  • 29

    23 Ek weet nie wie om te pick vir die Aus/NZ game nie…daai is n tawwe een.

  • 30

    30!

1 2 3 16

Users Online

Total 25 users including 0 member, 25 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm