Not only has Bryan Habana signed to play for WP, but it gets more interesting… there is a Tail to this story.

I received the following SMS Text message last night, from my cousin, a well known South African actress, married to SA’s leading Musical Producer and Director and TV series Producer (PS! what was written about the 2 of them in Sondag yesterday is untrue).

“Hey! I’m over the moon! Spent the last 2 hours talking to Bryan Habana!! Ek’s SUPER star struck!”

Knowing that she knows my deep interest in all things rugby, I could not resist phoning her, so I did just that.

It turns out that they were having dinner at a restaurant near Zoo Lake yesterday, and who else was there… Bryan and Jenine.

They all got talking and low and behold, Bryan Habana announced that he had not only signed with WP but also he had formally requested Jenine’s hand in marriage… and she accepted.

Bryan and Jenine will be moving to Cape Town in November.

I guess that congratulations are in order!

We wish Bryan and Jenine well with their future together and we also wish Habanananana a prosperous rugby adventure at WP.

Bryan, may you score many tries for WP, except against the Bulls, and may you continue to wear No 11 for the Bokke with much success.

… and so the cycle of life continues…

258 Responses to Habana story gets a tail

  • 61

    Wynand is GEARRESTEER vir spoed! 164km/ph in sy golf.
    Blykbaar moes hy wegjaag van Rassie wat hom met n verbeterde kontrak dreig! 😉

  • 62

    @K9-MonsterLeeu

    Toe hy hoor Mossie gaan kaap toe, toe sien hy n gap!

  • 63

    @K9-MonsterLeeu – Ja, maar ons het vir Nakalasomething en vir Koster op vleuel ook gerus vir die oefen game 🙂

  • 64

    @SA Barbarians – Nou wat is jou punt. Ek se mos JULLE worry jul gat af oor die Bulle se skrum, Dereck het flippen goed geword hy speel n barshou. En droom maar voort dat julle die Bul skrum opvrommel. Elke ou sien dit seker soos hy wil, ek maak maar soos oom Boy Louw en se Looks at the scoreboard.

  • 65

    @superBul

    Jy mors jou tyd super.

  • 66

    @Supa Die Bloubul – Was nie vir spoed nie. Hy was besig om sy eye liner en wimpers aan te sit so in die ry

  • 67

    @superBul – Kuun goed geword?????? 😯

  • 68

    @superBul – 64

    Dis alles oraait Super. Die menslike brein het ‘n oorlewingsmeganisme wat ‘n mens onaangename ervarings gou laat “vergeet”. Dit sal bietjie langer neem vir Werner Kruger om die nagmerrie van Loftus te vergeet. Maar ons moet empatie aan die dag lê en hom tyd gee – baie tyd. Tyd heel alles, behalwe as die nagmerrie oor en oor herhaal word 🙂

  • 69

    @Supa Die Bloubul – Jy kyk seker soms daar op die Bulls site, hel die manne dink Brian maak die fout van sy lewe. Ek ook. Kyk hierdie post van daar.

    51. Nou ja ek sien dit is nou so; Brian word nou n stormpie……..ai dat n springbok rugby speler nou so die einde van sy loopbaan moet aankondig!!
    Brian alle sterkte as jy hier in die kaap van stormpies aankom, hoop jy pas vinnig aan want boetie, nou is jy Dié Bulle, Bakkies, en al ons Bulle ondersteuners se vyand nr. 1!! Slaap lekker hier onder die plat koppie ou seun; en onthou die Bulle Bly Baas!!!! Nag ou Brian……………
    Posted by Blou Bul Kapenaar (Kaapstad) Monday, August 24, 2009 – 09:02

  • 70

    @SA Barbarians – haaaahahaha. Net sodra jy dink jys oor die ergste dan ervaar jy dieselfde trauma.

  • 71

    @SA Barbarians – jy gaan nog so spot dan koop die bulle vir Brok.

  • 72

    @K9-MonsterLeeu – Off course, maar jy sal fkl sien nie want daai haat vir die Bulle laat jou blind word, nou weet ek waar die ou mense kom aan blinde haat.

  • 73

    @K9-MonsterLeeu – Ja K9

    Ons moet regtig verdraagsaam wees teenoor ons bul vriende se pynlike proses van heling. Dis waarvoor vriende daar is

  • 74

    @superBul – Hoe kak die pot darem NOU daai deksel uit! 🙂

  • 75

    @SA Barbarians – en sommer die ketel ook! 🙂

  • 76

    @superBul – nee…jy weet ek het ‘n issue as ondersteuners hul eie spelers so viinnig opskryf.

  • 77

    @K9-MonsterLeeu – 71

    en sommer vir Tiaan Liebenberg ook vir ‘n bietjie krag in die light five

  • 78

    @superBul – Sorry. Good Morning all.
    Die Sharks en Bulls het nie die 44 beste spelers in SA nie, al weet ek daar word deur party mense hier so gedink.

    Bulls en Sharks gaan ook nie verewig top SA spanne bly nie.

    Enigiemand wat dink WP gaan nie weer een of ander tyd ‘n faktor word nie, is ‘n fool imo.

    But as it goes, is Bulle beste franchise en Sharks 2de beste.
    That gives you bragging rights.

    Hierdie log gaan eers volgende jaar met S14 gechallenge word.

    CC is geen refleksie van ‘n franchise se sterkte meer nie.

    Dink tog dis sad dat daar nie meer ‘n domestic kompetisie bestaan waar SA spanne almal op volsterkte kon kompeteer nie.

  • 79

    @isigidi

    Goeie post. Dink regtig party mense lees te veel in die CC. Ons het mos al gesien met die Cheetahs. Hulle wen die CC, net om te sukkel in die s14 as al die spanne op volsterkte is.

  • 80

    @isigidi

    Ja, WP sal weer n krag word en die Bulle sal weer uitsak. Ek dink die Bulle sal minstens nog tot 2011 n krag wees. MAar dan sal ons moet voor begin sonder Bakkies, Matfield, FDP ens. Dis hoekom enigie ervaring wat jonges nou opdoen, gaan help daai tyd.

  • 81

    Weet nie wie is tennis fans nie. MAar Federer het eers Murray en toe Djokovic redelik maklik geklop. Djokovic het Nadal weer maklik geklop.

  • 82

    @Supa Die Bloubul – In ou terme dink ek huidige CC is uiteraard bo Vodacom, maar onder volsterkte CC.

    Hudige CC het eintlik maar voorbereiding skool geraak vir regtige toets, S14.
    Dis hoekom ek dit nie laaik as ‘n speler uit CC gepromote word na Springbok nie.

  • 83

  • 84

    @Supa Die Bloubul – Ek voorspel ‘n afplatting van sterker franchises en ‘n effense oplewing van swakker franchises. Dis nie sommer dat jy van takuza na takak val nie, alhoewel die OVS dit goed challenge.

    Ek verwag meer kompeterende spanne as nou waar Bulls en Sharks alles platloop. It’s the nature of rugby, it operates in cicles.

  • 85

    @Staal – Ghazoentheit!!

  • 86

    @isigidi
    Ek stem 100% saam. Daar word te veel gelees daarin. Dis eintlik jammer, want die CC was ons GROOT kompetisie. Ek dink met die nuwe stelsels in die s14 moet hulle die CC gee aan die span wat die “SA conference”. Dis ons volsterkte spanne teen mekaar, weg en tuis. Maak die CC dan n nuwe trofee.
    Om te terug te kom na jou punt.

  • 87

    @Supa Die Bloubul – 80

    Goeie post, behalwe vir die tydshorison van 2011.

    Die sikliese aard van sportspanne se prestasies maak dat dit totaal irrasioneel is om hiper fanaties te raak oor ‘n mens se span se huidige goeie vorm. ‘n Tikkie beskeidenheid met ‘n knippie goeie humor is ‘n goeie resep op langer termyn

  • 88

    @Staal
    More Staal! Ek dog jy se op keo Habana gaan nerens nie???

  • 89

    @isigidi

    Op papier behoort die Sharks, Stormers en Bulle volgende jaar sterk te wees. Ek dink nie Leeus en Cheetahs het die spelers op die oomblik nie. Na 2011 gaan baie van ons sterre oorsee gaan of ophou. Ouens soos JS, MAtfield, FDP, Juan, Schalk, Habana, Bakkies gaan dan almal oorweeg om of op te hou, of oorsee te gaan. Dit gaan die speelveld baie meer gelyk maak vir die meeste unies want hulle gaan skielik op nuwe spelers se knoppies druk om leiding te neem.

  • 90

    Waar is ons vriend Ed?? Hy was vrek skaars die naweek. Hom ook nie op skype gesien nie…

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm