Die 0.21-Leeus se wedstryd teen Boland moes gekanselleer word nadat vier rugbyspelers met die dodelike H1N1-virus gediagnoseer is.

Beeld het Vrydag berig dat dié nasionale 0.21-toernooi-wedstryd Vrydag in Wellington sou plaasvind.

Elton Jantjies, Jaco Kriel, Ashley Kohler en Chuma Faas is met die H1N1-virus gediagnoseer en nóg 22 spelers in die 0.19- en 0.21-spanne is siek.

“Dit is te vroeg om te sê hoeveel spelers die H1N1-virus het,” het Timmy Goodwin, afrigter, gesê.

Intussen is ‘n jaarlikse sportsdag tussen die Grey-kollege en die Hoër Seunskool Pretoria ook gekanselleer nadat 250 leerders aan die Grey-kollege Donderdag afwesig was.

“Daar is ‘n aantal leerders met griepsimptome of verkoue. Ons wil nie hê die leerders moet saam in ‘n trein na Pretoria reis en mekaar aansteek nie,” het Johan Volsteedt, Grey-kollege se hoof, gesê.

Cheetahs-afrigter Naka Drotske en die rugbyspeler Louis Strydom is ook siek.

Ses spelers van Vrystaat se 0.19-span is weens griep aan die wedstryd teen die Griffons in Bloemfontein onttrek.

Beeld berig dat talle skole in Pretoria-Noord bevestigde gevalle van die H1N1-virus het.

Vier van dié gevalle is by die Hoërskool Wonderboom, een by die Hoërskool Montana en 12 studente aan die Universiteit van Pretoria is met dié virus gediagnoseer.

87 Responses to H1N1-Virus tref rugby

  • 31

    27 – EEE,

    Nee, die donsdosie is mos ‘n regte moslempie en alles…. slamaaier dink ek… so hulle qualify genuine vir die previously disadvantaged tag.

  • 32

    28 – BDB,

    Nee, dissie ‘n grappie nie… ek hoor Wielie Waalie is genuine beseer.

  • 33

    30#

    ‘weet net Sarah se pa…’ sorry.

    Een keer gesien op Voldy sy se WPTID se bank (Investec) is haar pa se opposisie.
    Daai Faroek Boomgaart by die Golden Lions is haar oom.

  • 34

    31#
    Pa is wit, ma is goffel.

  • 35

    34# Of is dit nou anders om?
    Nee, mamma is Afrikaans, sorry….faark, ek raak nou deurmekaar.
    Vra vir Straatbrak K9, hy het hulle op facebook.

  • 36

    # 32 Groot terugslag vir WP. KP en SAB is seker in ‘n verskriklike toestand.

  • 37

    #34 nee ek weet net Oasis behoort aan n klomp slamaaiers!

  • 38

    Anyway, genoeg van Voldy se site se shit…. flok

  • 39

    36# Kwas gaan hulle looi my broer.
    In Kimberley…..

  • 40

    Ek moet nog my Bru picks doen vir vandag en die naweek…

    Mmmmmm, what will it be ??

  • 41

    39 Nog glad nie die GW sien speel nie, sal vanmiddag eerste keer kyk hoe lyk hulle.

  • 42

    38# Ja jong, hulle lot daar is almal besig om hul kleurtjie te soek in die Reenboognasie…..
    Gelukkig weet ek wat myne is.

  • 43

    Die Kwas is ‘n “Confidence-span”… as hulle vanmiddag vasval, dan gaan hulle afdraende neuk einde se kant toe….

  • 44

    41# Hoor my lied Bennie die Boekwurm.
    Wat ons vanjaar in die CC gaan sien, het laas in 1971 gebeur….
    Ttvl teen Giekwas finaal.
    Onthou my woorde……

  • 45

    43 Hulle kan nog vandag wen, maar volgende week as hul ons speel, kan hul maar die afdraande pad begin loop. 🙂

  • 46

    44 Was dit nie 1973 nie ?

  • 47

    44# NTvl teen Griekwas, finaal.
    Soos in 1971.
    Op Kimberley.
    Griekwas 11 Ntvl 9.

  • 48

    Die Kwas gaan die wp wen dink ek, Naas Olivier is excellent sover die seisone en as die Generaal nie vir WP gaan speel nie dink ek wp gaan suffer en dit gaan ‘n laaaaaaaaaaaaaang dag op ‘n baie harde veld vir die wp raak

  • 49

    46 Weer verkeerd, was 1970 gewees. 1971 het NTVL en TVL gedeel, 1973 het NTVL gewen.

  • 50

    #47 Pietman as een van ons Blou Bulle moet jy maak of jy nie daai tipe goed onthou nie! 🙂

  • 51

    46# 1970, om presies te wees.
    Daai Griekwaspan was gtoed.

    Twee broers, Tos en Peet Smit.
    Tos was heelagter, maar broer Peet (flank en kaptein) het die wenskop oorgeskop!

    Frik du Preez het daai dag gespeel, vir NTvl, teen Jannie van Aswegen (Jnr Springbok).
    Ek onthou dit soos gister, ek en Jannie het baie oor daai game gepraat.
    Ek kan nou nog die Griekwaspan vir jou opnoem, uit geheue….

  • 52

    51 Pietman, was NTVL oorweldigende gunstelinge, of kon dit enige kant toe gaan. Het GW bo hul vermoeë gespeel, of was hul netso sterk soos NTVL ?

  • 53

    50 # Stukkie rugby trivia oor daai game, hartseer maar waar.
    Jannie van Aswegen was Griekwa-kaptein in daai wedstryd, hy was n polisieman.
    Hy was Jnr Springbokkaptein in 1965 na Argentenia.
    Toe bedank hy en gaan werk hy vir Ammasolmyn. onder Kol. Jumbo Harris, as hoof van sekuriteit.
    Junbo is Piet Visagie se skoonpa.
    Piet is met Karen Harris getroud.

    Later trek Jannie na Pretoria, woon in Wierdapark, sluit weer aan by die polisie, en word bevelvoerder by Wierdebrug.
    Toe begin hy banke roof in die laat 80-er jare, en hy is die ondersoekbeampte in die sake.
    Hy was bekend as die ‘helmet rower’ in Pta.
    Nadat hy gevang is, het hy 20 jaar tronkstraf gekry.
    Miskien onthou jy daai saak.

  • 54

    52# bdb
    Nee, soos ek verstaan, van my pa en ander manne, was Griekwas die ‘underdogs’.
    MAAR, onthou nou, Griekwas het Jumbo Harris gehad, en Ian Kirkpatrick, as afrigters, hulle het stil-stil die ding beplan.
    Kyk na hierdie span:
    Tos Smith
    Manie Steyn
    Mannetjies Roux
    Koos Waldeck
    Buddy Schwartz
    Piet Visagie
    Joggie Viljoen
    Denys Vorster
    Peet van Deventer
    Jannie van Aswegen
    Bruce Healy….et al

  • 55

    En voor ek loop, net dit.
    Griekwas gaan die WP wen vandag.
    Tjeers.

  • 56

    #53 Ek onthou die Helmet rower!!!! Shame dis bad dat iemand so die pad kan byster raak, veral met so belowende en stabiele lewensstyl……

  • 57

    56# Ja, net na dit het die banke daai ‘helmet verbode’ stickers begin opsit.
    Jannie is ok nou, hy het sy eie vervoerbesigheid in die Noorde.
    Vrou het hom geskei terwyl hy in die tronk waqs, sy woon in Menlopark.

  • 58

    Die van julle wat op my Facebook is gaan kyk gou daai video wat ek nou net opgesit het. Die wat nie my pelle is nie stuur n friend request na AB Viljoen

  • 59

    More Janne!!

    36

    Enigste bekommernis hier is dat die WP tight five oorgerus kan wees na hulle die bulle se skrums so laat verBROKkel het op Loftus.

    Hoop maar Brock the Rock doen weer dieselfde skade as wat hy teen die bulletjies gedoen het

  • 60

    56#57
    Moes eintlik hierdie op die Griekwa garing geblok het, sorry, ek het verdwaal….

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm