Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.

The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.

The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.

Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”

In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.

“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.

** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.

325 Responses to Fourie stays with the Lions

1 5 6 7 8 9 11
  • 181

    180@grootblousmile
    hehehe, nee
    ekt bietjie laat ontwaak
    maar het darem nog genoeg tyd gehad om my gate uit te geniet
    ..
    net jammer die troukoors het my later beetgepak (sug)

  • 182

    181@ashley – Toemaar, troukoors het my ook die eerste keer platgetrek op ouderdom 23….

    Eishhhhhh, toe kies ek mos soooooooo verkeerd, daai eerste draak het klippe in my kop gepak man, ek sê vir jou !

    Mammie Nr 2, Handbriekie, is darem my partuur en in alle opsigte beter…

    …. ‘n Man kry eers emosionele verstand hier na ouderdom 30 man…

    …. maar probeer dit NOU in ‘n jong dom fokker se kop inprop, dat hy moet maak soos jy sê en nie soos jy reeds gesondig het nie…….. aikona…. die dom fok sal sy kop ook gaan stamp en vol klippe laat pak….

  • 183

    182@grootblousmile
    hehehe
    ja, 23 is ñ bietjie vroeg

    maar soe gaan dit mos maar
    mens kan die melk verniet kry
    maar nee, die koei wil jy mos nou koop!!
    😀

  • 184

    183@ashley – Ja, ek het ‘n koei gekoop die eerste keer…. hehehehe

    Sy’s nounog ‘n koei…

    Hiehiehie

  • 185

    Fokkit, ekke sit hier en gaap soos ‘n ou kafee-pappegaai… die laatnagte van die afgelope 2 weke vang my nou dwars !

  • 186

    185@grootblousmile
    nee nee nee nee
    onthou nou
    slaap is net beskore vor die arbeider wie se taak voltooi is
    jy’s nog vêr van klaar (en van slaap) af, boeta!!
    hehehe

  • 187

    Hello manne.
    Heng nee, ek moet huistoe.
    Ek het nou lus vir huiskos, bobotie en koue witwyn.

    Ashley, kan jou vrou bobotie maak, ek sal betaal vir dit, enigiets, maar dit moet eg-Kaaps wees?

    Ek het pas hier teruggekeer, na my ‘leplek’, vrou en die res is nog daar in die eetplek waar hulle rou perlemoene vreet en seebamboes kou…en sulke sterk wit doppe drink.

    Ek soek Kaapse kos vanaand….hel, ek is nou honger, na daai fancy ete…laat ek maar eerder n dop drink hierop my ace…

  • 188

    Nouja, dan loop ek maar weer, niemand is gepla oor my bobotie-hongerte nie.
    Donnerwetter, ek is honger en ek verlang nou ma se kerie en huistoe, gaan haar sommer NOU bel…

  • 189

    186@ashley – Hey, die werk raak nie klaar nie, die man raak klaar !

  • 190

    187@Pietman
    hoekom dink jy is ek nog steeds getroud?
    hehehe
    nie seker of haar bobotie eg kaaps is nie
    maar boeta sy kan kook!

    bygesê, jy sal dit nooit sê as jy so na my kyk nie
    eks sommer so ñ ou maergat
    seker maar in my gene 😀

  • 191

    188 & 189@Pietman – Hel, shame Piet… ek is selwers nou hongorrrrrrrrr !!

  • 192

    191@grootblousmile
    “en dit is nou halfvyf”

    jeeeeeeeehaaaa
    kondensmelk tyd!!
    😆

  • 193

    NetVirrieGrap se mense stuur my nou ‘n grappie (Blackie Swart, die Vervaardiger van die program was saam met my en Trippels op skool)..

    Hier’s hy:

    “Die droogte in die Karoo was so erg dat daar niks oor is van Oom Sarel van Heerden se plaas nie! Hy moes al sy beeste en skape slag of verkoop. Hy het sy veld nog nooit so droog in 65 jaar gesien nie. Die plaaswerkers het verlede maand getrek om te gaan werk soek in Zimbabawe, so sleg het dit gegaan. Oom Sarel sit een oggend op sy stoep saam met Tant Sarie toe ‘n helikopter oorkom..hy het nog nooit ‘n helikopter gesien nie en draai toe na tant Sarie en se vir haar – kyk daar gaan die Windpomp ook nou!”

  • 194

    Net toe ek aan die flippen slaap raak toe word ek wakker gebel!!

    Weet julle of supersport die Cheetahs game vanaand uitsaai?

  • 195

    194@Supa Die Bloubul – Ja, ons weet of hulle dit uitsaai of nie.

  • 196

    Pas gekyk.
    Radiosondermense saai eers more die WP game uit.
    Waar gaan ons die scores vandag se game time kry GBS?

  • 197

    Hey, waa is julle, almal gaan lekker kerrie eet in SA , julle wetters?

  • 198

    Ok.
    Dan vat ek die 200 maar, terwyl ek fckol bobotie hettie…

  • 199

    Helloooo bobotie!

  • 200

    Ok, nou bobotie.

  • 201

    196@Pietman – Supersport saai nie die game uit vanaand nie…. flok… maar hulle wys Oor die kole met Toks…. dubbel-fok…

    Ek weetie waar gaan ons die scores kry nie, die game is glo op Oelienpark…

  • 202

    @Pietman

    Saai supersport dit nie uit nie?

  • 203

    Dankie bobotie, totsiens.
    Faaaaaaaark, nou is ek eeers honger, bobotie en geelrys…

  • 204

    200@Pietman

    Geluk met jou bobotie Pieta!

    Dan weet ek nie waar ons scores gaan kry nie..sal maar soek as die game begin.

  • 205

    193@grootblousmile
    die jong juffroutjie begin by die plaasskool en sien dat een van die kinders in die klas, jannie, ñ blouoog het.
    om te wys dat sy belangstel vra sy vir jannie wat gebeur het

    sê jannie: “juffrou ons bly in ñ eenkamerhuisie op die plaas langsaan en ons het net een bed wat ek, my ma, pa en my broers en susters deel. nou soms, juffrou, skrik ek wakker wanneer my pa en ma seks het. wanneer ek dan my kop oplig juffrou, bliksem my pa my. vandaar die blouoog”

    sê juffrou: “nou jannie, wanneer jou pa en ma weer seks het, moenie jou kop oplig nie, lê net stil en jy sal nie weer ñ blouoog kry nie”

    jannie het mooi geluister, en dit gaan goed vir ñ paar weke.

    eendag daag jannie weer met ñ blouoog op. juffrou wil onmiddellik weet wat gebeur het

    sê jannie ” juffrou, ek het mooi gemaak soos juffrou gesê het. ekt net stil gelê en nie my kop opgelig nie. maar toe, juffrou, hoor ek my pa vra:
    kom jy al?
    sê my ma: amper, kom jy al?
    juffrou” sê jannie, “toe spring ek op en ek sê

    mamma mamma, wag vir my. ek gaan net gou my slippertjies aantrek, dan kom ek saam!”

    “juffrou, toe bliksem my pa my weer!!”

  • 206

    203@Pietman – Met Souskluitjies vir nagereg….

    Oi man…. selwers nou rasend honger… en op Vrydae kook Handbriekie norrefok… so ons eet Take-Aways vanaand.

  • 207

    @Supa Die Bloubul
    202 Nuttink bru, ons is gestof hier in die vreemde.

  • 208

    205@ashley – Hehehe, lag ek nou dat ek stik aan my sletsap hier….

  • 209

    @Pietman@grootblousmile
    Nee fokkit, ek het n erge bobotie honger, ek se julle.
    Hier is allerhande soorte kosse op die eilande, ek blaai boeke deur, maar kry nie my smaak nie.
    Vrou geniet dit egter, so ek hou maar my bek, totdat ons in SA kom. dan bestel EK n slag my smaak…. 🙂

  • 210

    209@Pietman – Jinne, jy pas wragtig nie daar in die Vreemde nie… jou ou Kaapse Bul !

1 5 6 7 8 9 11

Users Online

Total 37 users including 0 member, 37 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm