Johannesburg – Like fellow-Springbok centre Wynand Olivier, whose name had also been linked to Western Province and the Stormers, the Golden Lions’ Jaque Fourie will continue playing his rugby for his present union.

The Golden Lions Rugby Union (GLRU) on Friday confirmed that Fourie has a fixed term contract of employment with the union until October 31 next year.

The GLRU are not releasing him, they say in a statement, and are looking forward to his return from Springbok duty.

Friday’s statement confirms that the GLRU “until Friday have not received any request from Western Province to enter into negotiations with Jaque Fourie.”

In terms of South African Rugby Union’s and the International Rugby Board’s regulations it is expressly prohibited to induce or attempt to induce any contracted player who has a written agreement with a union, unless prior written consent of that union has been obtained.

“Western Province is, therefore, inducing a breach of contract. The GLRU believes that rugby contracts between Unions and players must be honoured and respected. There should be no tolerance when it comes to contractual breaches, whether by other unions or the player,” the statement concluded.

** The Blue Bulls Company (Pty) Ltd (BBC) on Thursday announced Olivier has extended his contract with the BBC for a further two years and will, therefore, play for the Bulls and Blue Bulls until the end of the 2011 season. Olivier’s name had also been linked to Western Province and the Stormers, who are losing their captain and top centre Jean de Villiers to Munster.

325 Responses to Fourie stays with the Lions

  • 271

    269@JockBok – The Header changes everytime you refresh…… between 2 Images at the moment.

    Planning on having a PROPER LOGO in place of the WORDS (Rugby-Talk) in the header, sometime soon !

  • 272

    271@grootblousmile – It’s pretty slick as it is. Nice work, good imagery.

  • 273

    Grote, dit lyk baie beter met die opskrifte onder die foto, as links bo in die hoek weggesteek.

  • 274

    272@JockBok
    273@bdb

    Well, enough fiddling for today…. I also think it’s already looking better….

  • 275

    Lekker gelag vir die volgende ‘redes’ waarom WO nie Kaap toe gaan nie (het dit op die Bulls blog gelees):

    – Wynand is veels te jonk om vir WP te speel.

    – Blykbaar is Wynand nog nie klaar met groot rugby nie. Dis hoekom hy bly. Ek sien Super Sport wys nie die WP game more nie, seker omdat SuperSport die kanaal van Kampioene is.

    – Hulle saai blykbaar nou al die WP wedstryde op die Cartoon Network uit.

    🙂

  • 276

    http://www.youtube.com/watch?v=KdqMK5mAYAc

    Daai 46-40 toets teen die ABs great driee.

  • 277

    @bdb
    Hahahaha
    Daai BlouBul site is darem vol grappies. Jammer die ouens kan nie lees nie, dan sou hulle gesien het WP se game word om 15:00 op SS6 uitgesaai.
    En jammer hulle kan nie sommer maak nie! Die gemiddelde ouderdom, Chris Jack ingesluit, van more se span is net minder as 23 jaar!! Nou hoe flippen jonk wil julle dan nou he moet die spelers wees? 😕

  • 278

    @KingPaul – Geweet jy sou vir die eer van WP veg, mooi my ou maat.

  • 279

    @KingPaul
    Fok, en jammer dat ek nie kan spel nie, maar wie kan dan nou nie ‘n dop vat as hy braai nie…. 😳

  • 280

    @superBul
    hehehe, daar is so min van ons hier oppie blog, dit kos maar soms vuilspeel om bo te bly!!

    En dan het ek nog verkeerd getik ook. Die gemiddelde ouderdom van die span, Chris jack se 31 ingesluit, is net minder as 24. Maar omdat julle maters is sal ek weet ek is verskoon.

  • 281

    ABSA Under 21 Competition
    Leopards 8 – 67 Free State

  • 282

    @KingPaul – Ek het nogal gedink dinge is solid daar in Wes Transvaal, met Potch universiteit wat so goed doen , goeie akedemie ens. Eish die bomskok moet erg wees vir hulle.

    Ek worry nogal oor die Bulle game , hulle het ons in die Vodacom finaal met bykans dieselfde span goed opgedonner. Nee kyk die Bulle sal 100 maal beter moet speel as hulle oor hierdie hekkie wil kom.

  • 283

    @superBul
    Daai Griekwas is so onvoorspelbaar! Maar laasweek toe WP begin harloop, toe score ons driee. Bulls moet net slim speel en hulle nie voor tru aanvat nie. En pasop vir daai heelagter se moerse drops!

  • 284

    Manne en WP maninne….. ek gaan nou in huis toe, so bietjie kyk of ek huiswerk kan inhaal… met al die slapies wat ek gemis het.

  • 285

  • 286

    Spog jy alweer Grootblouoog, ons wonder nog of jy al vergewe is vir die hond?

  • 287

    KP jis ou daai Feb. draai is nog in my mind ek wens ek het geld gehad om November daai kant toe te kom, maar ek se jou ek gaan n groot toer daar doen , binnekort.

  • 288

    @superBul
    Dis reg/. Laat weet net, ons is reg.

  • 289

    The Vodacom Free State Cheetahs ran in 11 tries as they smashed the Platinum Leopards 71-17 (half-time 38-3) in their Absa Currie Cup match at Olen Park in Potchefstroom on Friday.

  • 290

    Evening to everybody that is still here!

  • 291

    ABSA Currie Cup Premier Division
    Leopards 17 – 71 Cheetahs

    So die Cheetahs wen met 54 punte!! WOW!!!

  • 292

    Scorers

    Platinum Leopards – Tries: Russell Jeacocks (2). Conversions: Clayton Durand (2). Penalty: Durand.

    Vodacom Free State Cheetahs– Tries: Jongi Nokwe (2), Nico Breedt (2), JW Jonker (2), Danwel Demas (2), JP Joubert, Johan Wessels, Robert Ebersohn. Conversions: Jacques-Louis Potgieter (6), Louis Strydom (2).

  • 293

    @Boerboel
    Naand Boerboel. Ek is nog hier, maar net net. Een of ander sinus gogga het my vanaand gepak. Ek voel voos~~soos die Luiperds!!

  • 294

    291@KingPaul – Ja, die BB het die Cheetahs se seisoen goed omgedraai, hul is nou terug met ‘n ‘bang’. As die BB en Lions more verloor (sonder bonuspunte), dan is die Cheetahs net een wen agter hulle vir die 4de plek. Hierdie CB gaan nou lekke spannend begin raak, met 6 spanne wat opdaag vir die partytjie !

  • 295

    7 Boland 5 1 0 4 74 213 -139 7 30 1 5
    8 Platinum Leopards 6 0 0 6 87 265 -178 8 24 0 0
    Geen twyfel dat daar net plek vir 6 top spanne is .
    Boland 30 driee afgestaan in 5 wedstryde en Leopards nou al 24 in 6.

  • 296

    @KingPaul – KP ek het self ‘n laaaaaaaaang dag agter die rug, kom nou eers by die huis, ek gaan sommer nou ‘n dop drink en gaan slaap.

    superBul, kom kuier. Dit was laas so lekker ons sal jou graag weer wil ontvang!

  • 297

    @Boerboel – Good evening.Tell me Boerboel, did Puma EVER contact you? Is he going to have a peep in here?

  • 298

    295 @superBul – Stem, 6 spanne soos in ou dae. Span wat onder eindig, speel einde vd seisoen teen span wat 1ste eindig in ‘premier division’, om te bepaal wie die volgende jaar 6de span is.

  • 299

    nag almal, more gaan ek help renosters vang, kyk in jul mail bokse ek stuur n paar vars Cheetah fotos

  • 300

Users Online

Total 64 users including 0 member, 64 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm