Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.

Teams:

Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.

Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.

630 Responses to Cheetahs / Bulls – Currie Cup Game thread

  • 511

    117 hits daar hehehe

  • 512

    en my Superbru…….snik….

  • 513

    Nag manne, mag dit julle geweldig gaan !

    Die lewe is ‘n lied….

    Barra bing ting ting !

    Cheers

  • 514

    507 Ja, dit gaan die Bulle se skuld wees, as die Cheetahs weer die CB vat hierdie jaar. Dan sal ek sommer saam met julle skree OP die Bulle !

  • 515

    506 – jy weet mos, ons Bulle kan! 🙄

    507 So die Bulle sou n hele kettingreaksie afgesit het…dalk hoekom ons verloor het. Sodaat Cheetahs vir Naka kan hou en die WP vir Rassie!

    Ernstig, weet nie of Naka volgende seisoen gaan sien nie. Cheetahs het nog n ent om te gaan.

  • 516

    Voldy het 117 hits

  • 517

    507#
    Gaan kyk die size van die bribe 😆

    Sjoe daar verslaenheid om niks te try in die laaste 15 minute nie, dis horing, slap horing.

    Laat ek tot ruste kom sommer n straight dop gaan drink en asem skep.

  • 518

    510 Dankie!

    512. My superbu is laaaankal in sy hel in. ek het WP geback vandag ook…eish. Le darem nog oraait op die Bok een

    513 Cheers GBS

    Ek is ook nou uit…500 en rekord is geslaan. Praat weer more. My vrou kom darem more vroeg terug, gaan al 5uur lughawe toe.

  • 519

    Supa
    Wanneer stuur jy Osama-Bin-Francois se birthday present???

  • 520

    Supa, geniet die vrou so van 08h00 af sou ek sê??

  • 521

    Nag GBS………skommel daai ding.

  • 522

    Cheers Supa!!!!!

  • 523

    519 In die pos? Hy nog nie gekry nie?

  • 524

    523
    Nee, sal more gaan loer. hehehehe

    Lekker slaap manne.

  • 525

    OK cheers blou girls en welpies, ek is ook eers uit. WP bo!!! en Griekwas!!!

  • 526

    520 Bwahahahaha! Lag ek hard op….van 08h00 tot 11h00…nie soos Joost nie..hehe

    522 Cheers

    Hel, ek sukkel om hier weg te kom…

    Out…

  • 527

    Okay nag fans. Sien julle more.

  • 528

    Heeeeeeel laaste post.

    Engeland lekker uit vir 102 vandag op dag 1 van die 4de As toets!

  • 529

    Geluk Cheetahs.

  • 530

    Al die oud Bulle het nou behoorlik hul harte uitgespeel om teen hul ou spanmaats iets te bewys. AS, JLP, JP , Hennie almal blinders gespeel.

  • 531

    Bulle speel komende Saterdag teen die logleaders in Kimberley. Eish.

  • 532

    Ek gaan nou ook maar my kop neerle, nag.

  • 533

    Nou ja, almal veilig van die skip af, nou kan die kaptein ook gaan rus. 😉

  • 534

    Van die kaptein se baas. Lekker slaap almal. 😉

  • 535

    Huh….That wasn’t supposed to happen…

    Its all going wrong today…..Wp beaten, Bulls beaten and England All out for some pathetic score in the Ashes!!

    You do realise that this means the Boks are now in danger tomorrow!!!

    Arghhhhh

  • 536

    534. Ed I am not lekker slapping yet….have just opened a bottle of Sav. Blanc….care to join me?
    Looks like GBS has left now, I was going to offer him a glass! Has to be better than vodka and orange juice!

  • 537

    I suppose one sving grace is that most people doing their superbru would have Bulls and WP to win its all a matter of margins!!
    Sadly i had put the Bulls with a larger winning margin than most punters!! 🙁

  • 538

    Keo has 126 comments on the Cheetahs/Bulls thread!!

    Ohh lets see 538 here!! Well done GBS and Ed…….!!!! 😉

  • 539

    You know talking to yourself is the first sign of madness….
    …and replying is the second!

  • 540

    Hi Carol,

    I picked Griekwas and Cheetahs to win. Thats why I said. You should listen to me and K9, we know our rugby. 😉

Users Online

Total 26 users including 0 member, 26 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm