Well, here is the Thread for the BIG match tonight between the Cheetahs and the Blue Bulls, to be played in Bloemfontein tonight at 19:10.

Teams:

Vodacom Free State Cheetahs – Hennie Daniller, Danwel Demas, Corné Uys, Robert Ebersohn, Jongi Nokwe, Jacques-Louis Potgieter, Jean-Pierre Joubert, Francois Uys, Frans Viljoen, Johan Wessels, David de Villiers, Nico Breedt, WP Nel, Adriaan Strauss (c), Wian du Preez.
Reserves: Richardt Strauss, Coenie Oosthuizen, Izak van der Westhuizen, Kabamba Floors, Tertius Carse, Louis Strydom, JW Jonker.

Vodacom Blue Bulls – Tiger Mangweni, Gerhard van den Heever, Jaco Pretorius, Stefan Watermeyer, Marius Delport, Francois Brummer, Heini Adams, Pedrie Wannenburg, Jacques Burger, Deon Stegmann, Wilhelm Steenkamp, Flip van der Merwe, Werner Kruger, Derick Kuün (c), Gurthr� Steenkamp.
Reserves: Bandise Maku, Frik Kirsten, Jaco Engels, Fudge Mabeta, Dries van Schalkwyk, Francois Hougaard, Burton Francis.

630 Responses to Cheetahs / Bulls – Currie Cup Game thread

  • 481

    SuperBul
    Dis mos waarteen ek waardsku by die Bokke ook. Laasweek het Morne perfek geskop, en die opvolgwerk was uitstekend. As ‘n span nie daai twee goed kan doen nie, moet hulle eerder harder try om uit te skop, of hardloop met die bal.

  • 482

    Tahs het die bulle voor opgefok. Die game daar gewen. End van prent.

  • 483

    479 Eerste helfte was net so kak. Ons was net lucky hulle het mis geskop!

  • 484

    Dink nie die ding met Stegmann op agsteman het gewerk nie. Moet aan die kant sak.

  • 485

    Supa, nou sê flokken dankie vir die hits!

  • 486

    Nee Supa…daar is alreeds ‘n 500 garing. Die WP een.

  • 487

    480 – Supa,

    Nee, sal die 2de 500 wees…. die WP / Kwas thread het ook vandag oor 500 gedonner !

  • 488

    481 Bulle het vandag eintlik bitter min daai “skrummie chip en vleuels jaag gedoen”. Kan eenkeer onthou.

  • 489

    Sjoe , het julle dalk Pieter Roussouw terug gevat?

    Hierdie was n marteling.

    Die verloor kan ek nog vat, ons sukkel gewoonlik op Bloem, maar die way , die swak dissipline, ek het naderhand daai arme k#k ref jammer gekry, sy ore tuit seker nou nog van Kuun se gesannik.

  • 490

    487…o ok…was nie daar.

  • 491

    Stegman het nie op no8 gesak nie. Useless p3 het.

  • 492

    Manne en Bulls Afro’s & Mullets, ek gaan gou vir ‘n rukkie uit om julle bietjie privaatheid te gee in julle smart. Voel net dis die regte ding om te doen.

    Tot later dan, en moet asb nie iets onverantwoordeliks aanvang nie 🙂

  • 493

    BDB, Ludeke aap vir Rassie na, speel ‘n fetcher op No 8.

  • 494

    485 Dankie Boerie! hehe

  • 495

    481 Dit is waar, daar moet ook ‘n plan B wees.

    482 Ons het teen Cheetahs gespeel, nie Waratahs nie, ou leeu.

  • 496

    493 Dink dis hoekom ons verloor. Hy try Rassie se tricks

  • 497

    So wie van julle sien ek volgende naweek in Kimberley?

  • 498

    bdb…sommer maar die laaste paar letters van cheetahs getik.

  • 499

    Nouja…. hak, hak… hier gaan nou ‘n 500 kak !

  • 500

    500

  • 501

    481# KP,
    Ek dink as die manne so attitude het moet hulle punte stuur vir die Kwas. Een ding die Span gaan SKYT die week in die oefeninge.

  • 502

    myne

  • 503

    Daarsy! Ek het hom.

    Cheers manne. Geluk aan die wenners!

  • 504

    487 Bulle sal een meer ‘hit’ kry as die WP thread … en dan wen ons al weer, al het ons verloor !

  • 505

    502 Too slow Koninkie.

  • 506

    Lekwar Supa… jy slaan Nr 500

  • 507

    Supa, ek het eintlik vandag gehoop die Bulle wen, dan sou Naka gefire gewees het en Vrystaat sou vir Rassie terugvat sodat WP kan beter speel. Toe speel die Bulle so kak dat my hele plan platval!

  • 508

    Hoeveel hits het keo se thread?

  • 509

    498 Ek weet, grap net met jou.

    502 Geknock, soos Knockalivuki

  • 510

    500
    Geluk Supa

    501
    Daai Kwas se heelagter het my moerse beindruk. Hy drop net sover soos Francios Steyn, maar hy sit syne oor waar Francois twee terug teen die Ozzies op Nuweland laas een oorgesit het.

Users Online

Total 28 users including 0 member, 28 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm