www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009

 Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.

Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.

They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.

“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.

“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.

Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but  kept up well for half of Monday’s session.

Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.

SAPA

406 Responses to Boks put Rossouw on ice

  • 61

    @K9-MonsterLeeu – Ek is net moesa jammer Spies speel nie. Sou baie scrums gewen het met al sy knock ons.

  • 62

    @KingPaul @48 Janee – net besig om met die leeus se balle te speel. Histories is die hoeveelheid upsets tussen die bulle en die leeus ongelooflik. Op een stadium daar in die laat 90s was dit amper konstant die favourite wat verloor het. Ek dink tog egter dat die leeus wissel tussen Herkie (geen playmaking) en Earl (helemal te veel playmaking) en dat hulle as gevolg daarvan nie die pyp kan rook nie. As Andre Pretorius daar was sou ek dalk iets gewaag het op die leeus, maar nie met hulle huidige flyhalves nie.

  • 63

    @Snoek – @52
    Ek lees op News24 haar testosteroon vlakke is 3x hoër as ander vroulike atlete s’n. ‘n Mens moenie vergeet dat ‘n persoon nie “tools” nodig het om as ‘n man geklasifiseer te word nie! Ek hoop ek is verkeerd, maar ek dink hulle gaan haar verbied om verder deel te neem.

  • 64

    @Snoek – Kyk Snoek, dit sal fantasties wees as daai ‘n vrou is, maar ek het bitter min hoop. ‘n Adams appel jok nie.

  • 65

    @Ed_the_Lion – dink bietjie met die bulle wat deesdae so in reversegear is…hoe gaan hy DAN sukkel om die balle agter die skrums opgetel te kry.

  • 66

    @Pietste – Ek dink nie Herkie gaan lank op die veld wees nie. Ruan Boshoff of Taute gaan opkom.

  • 67

    @K9-MonsterLeeu – Wat wou light five!! Die Bulle met Earl se hulp gaan die Leeus sleg seer maak!

  • 68

    Ek gee nie om wat gebeur nie. Bulls moet net in top 4 eindig. As die bokke terug is, is dit ‘n hele ander ball game. Baie spanne gaan dan expose word. MArk my words. Sharks Bulls finaal in Durban.

  • 69

    @Ed_the_Lion – Herkie is kuk!!

  • 70

    @K9-MonsterLeeu – Die laaste twee games wat die Bulle gewen het was teen 13 en 11 spelers gewees. Hopelik bribe hulle nie nog ‘n ref nie.

  • 71

    @Pietste – @62
    Hulle moet vir Earl losskakel laat speel as hulle enigsens naby aan ‘n wen wil kom.

  • 72

    @Tripples
    It is here on CNN now, a panel discussion with doctors and what not.
    It seems the whole thing was also badly handled by the IAAF.

    And Julius Malema is also making a meal out of the whole thing, he and Semeya are both from Polokwane district apparently

  • 73

    @rugbybal – jong die bulle se bokke gaan so besig met Rassie en kontrakte dink nie hulle gaan op rugby konsentreer nie.

  • 75

    @KingPaul – #63 EK kry haar soooo jammer, dis duidelik ‘n mediese ding, arme kind, dink nie sy het besef watse bom oor haar kop bars nie

  • 76

    @grootblousmile – Gaan slaap as jy moeg is.

  • 77

    @rugbybal – @68
    Jy bedoel ‘n Sharks/Bulls semi in Durban…
    Dan, as die Bulls die Sharks kan wen kan ons weer ‘n slag ‘n ordenlike finale op Nuweland sien. 😀

  • 78

    Op ‘n ander noot – wat het geword van Gerhard Mostert (Leeus slot). Het voor die S14 gedink hy gaan uittroon om een van die fondse van die reeks te wees (waarna die Bulls hom kon koop natuurlik). Hy het nou net basies verdwyn.Is dit ‘n besering?

  • 79

    @Tripples – Sy gaan vir Spies nog uit die bulle span uit hou.

  • 80

    @K9-MonsterLeeu – Rassie moet net nie vergeet om disco ligte te koop nie.

  • 81

    @Tripples – ja ek kry haar jammer. Sys nog kind jong. Almal het ‘n hand in hierdie gemors. Atletiek SA ook.

  • 82

    @Pietste – Ek dink hy is oorsee of moesa beseerd. Ek ken sy stiefsussie goed. Sal bietjie by haar hoor.

  • 83

    Hello ,

    Chaps just a Quick hello from me Sparticus. I got this website details from Pietman and I am happy to see so many familiar faces. Nice work and best wishes for the site, I will def be a regular. Now I have to run back to work , oh and before I leave……..PROOOOVVVIINNCCEE !!!!!!! LOL I am sure GBS would love that!!

    PS – Is GG13 here as well ?

  • 84

    @KingPaul – Dis ‘n ander “permutation” waaraan ek nie gedink het nie.

  • 85

    @Pietman
    Ou Julius is ook altyd daar waar hy die kollig kan steel! Daai is nou een laatie wat sal like om oortenooi om saam met my te gaan tuna vang. Daar in die diep blou see…

  • 86

    @K9-MonsterLeeu – #65 as die bulle se bokke terug is sal die scrum nie maklik in reverse gear wees nie, maar dream on boys 😆 julle moet seker positief probeer wees….

    Totsiens almal, praat more weer

  • 87

    @Pietste – besering gehad en is nou weg oorsee dink ek.

  • 88

    @sparty – Hello Sparty. Welcome to rugby-talk. See you soon.

  • 89

    Jinne mense, sy’s meer man as die meeste bloggers op “voldy se tuiste”

  • 90

    @Tripples – Jy is nogmals welkom.

Users Online

Total 36 users including 0 member, 36 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm