www.rugby365.com
Mon, 24 Aug 2009

 Although the Springbok management expect him to be available for the Tri-Nations Test against the Wallabies in Perth on Saturday, there is a measure of concern about the hamstring injury Springbok utility forward Danie Rossouw sustained during the team’s scrum training at the weekend.

Team doctor Craig Roberts on Monday said that Rossouw was the only concern, after both flank Juan Smith (ankle) and wing Odwa Ndungane (bruised hip) had run with the team on Monday.

They sat out last week’s training sessions in Pretoria after the Springboks reassembled for their tour to Australasia.

“Danie picked up a mild hamstring strain during the scrumming on Saturday and we’ll be managing him this week. We’ll give Danie as long as possible to recover,” Roberts said.

“He went for a scan today [Monday] and there’s no disruption, just a little bleeding in the muscle. We’ll be managing him and we’re not too concerned,” said Roberts.

Smith, who rolled his ankle against the Wallabies at Newlands two weeks ago, had his first run with the team on Monday, and Roberts said he was confident the flank will be available for Saturday’s match. Smith had not trained since the Newlands Test, but  kept up well for half of Monday’s session.

Ndungane had a full practice and “will be ready for the match,” Roberts said.

SAPA

406 Responses to Boks put Rossouw on ice

1 2 3 14
  • 1

    Pakslae Jan!

  • 2

    @Staal – Lets hope so!

  • 3

    Ek hoor vanoggend op die radio dat PdV dit oorweeg om Ruan Pienaar op heelagter te kies vir Saterdag se game. Dit sal jammer wees. Hulle donner die arme klong so rond, volgende gaan hulle hom seker vra om senter te speel.

  • 4

    @KingPaul – 3

    Francois Steyn se vertrek Franktyk toe skep ‘n dilemma vir die keurders. Ruan se vermoë om oral in die agterlyn te speel kan ook teen hom begin tel in terme van ontwikkeling, so ek stem saam met wat jy sê.

  • 5

    Anyway, ek vat net gou ‘n breek tussen vergaderings, so cheers vir eers

  • 6

    Hallo al die rugby mense. Ek sien Habana is toe nou oppad Kaap toe. Sterkte en alle voorspoed aan hom

  • 7

    6@bluepete – Ja, maar lykmy daar’s ‘n lêlike nadraai…. Bulle wat nou vir Habananana wil hof toe vat… en so aan… dissie lekker nie

  • 8

    Ek stem saam, dis nie lekker nie. Die Bulle moet hom laat gaan en eerder die geld en effort in die ontwikkeling van die jong talent wat daar is sit

  • 9

    8@bluepete – Dis maar ‘n fyn lyn wat ‘n Unie moet speel…. anders WEET spelers hulle kan rondneuk en doen wat hulle wil…

    Die Bakkies / Bulls Unie se gevegte is nog vars in die geheue…

    Maar dissie lekker nie… en Bernie Habana (Bryan se pappie) het ‘n hand in al twee gevalle…

    Het daai ou vrugtesap vir breins…. eishhhhhhhh ??

  • 10

    Dis jammer oor Brain, maar ten minste is ons ontslae van Bernie. Dis nou WP se probleem!

  • 11

    10@bluepete – Bernie was op ‘n Stadium Wynand Meisiekind se Agent ook… maar verder was Bernie op ‘n stadium ook nie ‘n SARU-geakkrediteerde Agent nie… hy mag op daai stadium net vir sy seun, Bryan, opgetree het… weetie of sy status al verander het nie.

  • 12

    @grootblousmile – Freakin weekend at Bernie’s.

  • 13

    12@Ed_the_Lion – Jinne Ed, kan seerseker nie te moeilik wees om ge-akkrediteer te word by SARU as ‘n speler-agent nie.

    … en mens doen dinge mos op die regte manier… ek bedoel, mens laat weet mooi vir die speler se Unie dat jy met ander onderhandel (wanneer jy wel MAG onderhandel)… en mens vertel mooi vir die speler… kyk, ons hou hierdie van mense weg, tot ons die Unie “geface” het… nie waar nie !

    Daar’s darem sekere morele en etiese beginsels wat geld, nie waar nie ?

  • 14

    Ek hoor nounet op die radio dat een of ander ZOMBIE het nou weer by die SA Atletiek verwelkoming in Pretoorsdorp tekere gegaan dat WITMENSE nie daar is om die seevierende atlete te verwelkom nie… Hy sê ” If it was rugby, they would be here” !

    Donner, kan ons nie net almal lekkerkry as SA goed doen nie… hoekom nou weer verdeeldheid saai…. ek raak so bedonnerd oor kak soos die !

  • 15

    @Ed_the_Lion – Bwaaaaaaahahahaha wat ‘n great movie

  • 16

    @grootblousmile – met jou daar hoor, pis my so af, die hele storie is in elk geval verdraai om rasisties te lyk met Caster, net jammer dat hulle die res van die wereld nou van rasisme blameer, ek dink in elk geval die arme kind, was baie baie swak hanteer

  • 17

    16@Tripples – Kom ons hoop al haar mediese dinge is 200% reg… en sy hardloop die wêreld moeg… vir SA !

  • 18

    @grootblousmile – Daai Bernie ou maak nog altyd net kuk. Ek stem, hoe moeilik kan dit wees om dinge reg te doen.

  • 19

    @grootblousmile – As hulle die dag ophou kak en kerm sal dinge begin verander,maar dit is mos maklik om die “if this then that” kaart in ons gesigte te gooi.

  • 20

    18@Ed_the_Lion – Ou Bryan se broer is ook ‘n moooooosa goeie ou, grootkop in ABSA… flippen aangename en baie kompetente man…

    Ons het hom al raakgekuier op sekere formele funksies… en Handbriekie het baaaie respek vir hom.

  • 21

    @grootblousmile – Jy het my al vertel van die mannetjie. Goed om te hoor die ouens doen goed.

  • 22

    @grootblousmile – Is jy ‘n ABSA broker? Jammer vir die persoonlike vraag.

  • 23

    Ons moet seker maar ophou… dis amper politiek wat ons nou praat…. en politiek hoort nie hier op hierdie blog nie.

    Ek wens net SA se reenboognasie bemeester die vermoeë om saam te werk eerder as om weerskante toe te trek !

  • 24

    22@rugbybal – Neeeeeeeeeeee ek is ‘n IT Spesialis, Software developer & Network Administrator…. en Ex Prokurower.. en Besigheidsman

    Ek werk al jarrrrre vir myself !

  • 25

    @grootblousmile – Ek stem saam. Geen politiek nie. Go Bokke en GO LIONSSSSSSSSSSSSSSSS.

  • 26

    Jammer ek vra, ek het ABSA (in vorige post) en PTA Oos Makelaars saamgesit en maar geavra omdat ek ‘n Business Analyst vir ABSA Makelaars was.

  • 27

    @rugbybal – GBS besit ‘n Kleuterskool.

  • 28

    25@Ed_the_Lion – Moes jy nou Lions-vloekwoord in my ore skree ! Flok !

    By the way, het toe Camtasia Studio 6.0.2 in die hande gekry, werk nogals befokkkkkkkk !

  • 29

    26@rugbybal – My oorlede pa, GBS Maksimus, was ‘n onafhanklike makelaar met ‘n besigheid, Pretoria Oos Makelaars BK…. na sy dood het ek die Makelaarsgedeelte verkoop en die Dop omskep in ‘n “Voertuig” vir myself… BTW geregistreerd, die werke….

    Die dop het eenkant gelê, nou gebruik ek hom maar hiervoor….

  • 30

    GBS – Politiek sal altyd ‘n deel bly van ons omstandighede vir hierdie generasies. Dis moontlik dat oor 30 jaar die reenboognasie gaan verwesenlik, maar vir nou nie ‘n manier nie.

1 2 3 14

Users Online

Total 53 users including 0 member, 53 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm