The Team has just been announced for the Bokke vs Ozzmob on Saturday… first we thought Jauarie was out… but he is’nt

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs.

90 Responses to Bokke Team announced !

  • 31

    #29 Dan kry hy ‘n toets agter sy naam…..wat ‘n skande!!

  • 32

    #29 GBS,

    Lekker taktiek daai. Dit pas sy spelpatroon goed. Mors van tyd en geld!!

  • 33

    Sien julle mense nou nou weer.

  • 34

    27

    Stem saam, maar ons senters skop nie takties goed nie, so hy dink seker maar hy moet 🙂

  • 35

    Hoe Snorre ons bench gaan aanwend gaan bepaal of ons wen. Ons bench is nie watwonders nie.

  • 36

    Dink nog steeds ons kan hulle seermaak as ons reg speel

  • 37

    35

    Bench moet NET opkom as dit MOET

  • 38

    hmmmm..julle gesels lekker dat Bricky uit is – sover ek sien is die enigste change Ruaan wat vir Meisiekind op die bank vervang.

  • 39

    Ai toggie, Kna hy dan nie net vir WO terug stuur bulle toe nie…….what a waste of time and energy om week na week splinterboud te wees sodat mens vir een minuut kan speel…..sit vi r6 games op die bench en dan moet mens kamstig match fit wees….wat ‘n grap

  • 40

    hello EEE!!!

    How goes it?

  • 41

    Goed en jy Trupi? Lanklaas gechat

  • 42

    41 — yes – hol maar rond en probeer die till aan die rol te hou.

  • 43

    My til werk nie meer nie. nou chat ek maar :-O

  • 44

    gelukkig het jy nie `n “r” na die “t” getik nie 🙂

  • 45

    O moer! Skierlik is meisiekind weer die 4de beste senter in SA!
    Ag nee man, net toe ek opgewonde raak. Bricky WEER daar. Kan iemand nie sy been breek nie?
    GBS het jy nie daai wit spykerkop been breker van Pretoria se nommer nie? Wats hom naam nou weer? Joost se tjom.
    Maak ‘n plan man!

  • 46

    46 — jy bedoel seker 5de — Bekker is ook oppie bench voor hom…hehehe

  • 47

    45 – Isi,

    Holbuis ???

  • 48

    46# Bwaaaaahahahaha vergeet van Bekker die senter! meisiekind het net langer hare as Bekker. Verder beat Bekker hom in alle opsigte.
    Dink bekker kan hom verwurg met sy voël as hy wil.

  • 49

    47# Dis hom! Roep die dienste van Holbuis in.

  • 50

    # isigidi
    Ek het die nommer van Bolhuys vir jou

  • 51

    50 – AB,

    Daai ou sal net kak aanjaag… wat ‘n sot……… van die onderdorp !

  • 52

    Ek is terug

  • 53

    52# So what…..niemand het jou gemis nie!

  • 54

    #53, Isi

    Is jy nuut hier op die blog? 😀

  • 55

    #51 Mag waar wees maar hy maak geld soos daskak!

  • 56

    54# Sorry, ek het jou met daai anner leeu flokker misgis. Die ou man met hang knalle.

  • 57

    #56 Isi,

    Geen probleem nie. Sulke dinge kan gebeur.

  • 58

    57# So gepraat van knalle…. Jy herstel? Wie kom kyk hierdie naweek rugby by jou?

  • 59

    #58 Isi,

    Die girl kom weer die rugby by my kyk, maar hierdie keer is dit net koffie vir my.
    Ek dink ek is 80% herstel na Saterdag.

  • 60

    59# Mmmmmmm…Terug vir nog? Daai koffie is soos ‘n wet dream, almal hoor net daarvan, maar niemand sien dit nie. Ons praat weer Sondag.

Users Online

Total 49 users including 0 member, 49 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm