The Team has just been announced for the Bokke vs Ozzmob on Saturday… first we thought Jauarie was out… but he is’nt

Springboks – 15 Frans Steyn, 14 JP Pietersen, 13 Jaque Fourie, 12 Jean de Villiers, 11 Bryan Habana, 10 Morne Steyn, 9 Fourie du Preez, 8 Pierre Spies, 7 Juan Smith, 6 Heinrich Brussow, 5 Victor Matfield, 4 Bakkies Botha, 3 John Smit (c), 2 Bismarck du Plessis, 1 Beast Mtawarira.
Subs: 16 Chiliboy Ralepelle, 17 Jannie du Plessis, 18 Danie Rossouw, 19 Andries Bekker, 20 Ricky Januarie 21 Ruan Pienaar, 22 Adi Jacobs.

90 Responses to Bokke Team announced !

  • 1

    Dis nou n goeie span , amper met 80% verbeter noudat die laaste mechanic uit is

  • 2

    1 – SuperBul,

    Janee, beslis ‘n verbetering…. maar damn, hoekom 2 slotte oppie bench ??

  • 3

    This Team was selected with sound logic, dictating selections…. BUT I simply do not see the logic in the thinking that Danie Pakslae Rossouw covers both lock and loosie….

    Well, soon we might see a Dewalt Potgieter or Jean Deysel or Duane Vermeulen in the mix…… hopefully.

    Then Langbek can be sent back to Province…. he is really superfluous in the Bokke setup !

  • 4

    GBS altwee kan flank speel.

    50 miljoen hoera’s vir Bricky wat uit is! Ek hoop dit was die laaste sien van hom.

    Hel, ek is opgewonde oor die span. Ons bench lyk strate beter.

    Soos Campese sê: Die enigste span wat die Bokke kan wen, is die Bokke self!

    Bly Snorre het die lig gesien.

  • 5

    … O, ek het vergeet, Langbek is seker as senter-opsie ook ingesluit… hy like mos die agterlyn kwaai !

  • 6

    Hierdie is ‘n baie goeie span………….yay uiteindlik is vetgat januarie nie daar nie……about blerrie time…

    Begin al hoe meer van ou snorre hou julle…

  • 7

    #5 😆

  • 8

    Se nogsteeds ons moenie dink die convicts gaan maklik wees nie, baie bekommerd oor defence in die senter…..

  • 9

    8 – EEE,

    Ja, Giteau is 1 gevaarlike fokkerrrrrrrrr….. wel, die hele Ozzie agterlyn is moerrrr gevaarlik !

  • 10

    Een ding wat my pla – hoekom Wynand en Adi op die bank? Ek sou eerder nog ‘n spesialis ingesit het – soos n vleuel, of selfs ‘n scrummie.
    Ek weet Ruan cover alles – maar as jy op ‘n toets voorberei – wil jy elke moontlike situasie perfek voorspel – en dit beteken Ruan moet nou voorberei vir scrummie – as FdP eerste minuut seer kry, scrummie, net na halftyd, scrummie laaste 10 min. Dan dieselfde met loskakel, en selfde met heelagter.
    Ek sal eerder wou hê hy moet NET op loskakel konsentreer – en 100% ingedril wees in daardieposisie – veral met ‘n goeie kans dat dit ‘n nat Nuweland toets gaan wees.

  • 11

    #9 – Giteau het hierdie jaar die Force aleen gedra, en vir paar jaar al die Ausies ‘n force (pun) gehou.
    Nou het hulle egter voorrye wat kan skrum (dink Robertson is een van die mees volmaakste voorrye wat daar is) en slotte wat kan spring – met lossies wat genoeg experience het (George Smith met meer as 100 games).

    As mens hulle gaan onderskat – gaan jy laaaaang trane huil.

  • 12

    10 stem nogal saam, dink hy moet konsentreer op losskakel en nog ‘n scrummie op die bench gekry het, net nie Januarie nie……sou eerder AD drop as WO, WO se verdediging is baie sterk………

  • 13

    Jip, maar dink Adi hou die kwota in toom – veral met Januarie wat ook weg is….ai jai jai, as ons maar net van daardie kon vergeet!

  • 14

    13 Ja in a perfect world hehehehehe, sjoe maar ek is nogsteeds excited oor Saterdag, kan nie wag nie!!!! Hierdie is seker een vand ie mees opwindende bok spanne in ‘n laaaaang tyd

  • 15

    Rompompom!!!!

  • 16

    Stem saam met Ex-watsenaam. Onnodig om adi en meisiekind op die bench te hê. 3 senters op die bench.

  • 17

    Ek stem saam K9-MonsterLeeu!! 😀

  • 18

    Ek stem saam met Ed!!!!!

  • 19

    Donner-wetter……. Team wassie reg nie…….. vetgat Januarie IS in en Meisiekind is NIE IN NIE !!

    Kyk weer !

  • 20

    Hoe de mielie kry Rico dit reg??

  • 21

    #19…ag neeeeeee!!!!!! 2 stutte op die bench…RP moet nog steed scrummie cover 🙁

  • 22

    Ek dink ook nie Jannie Dup moet daar wees nie.

  • 23

    Great span!

    Nog net een mechanic oor – op 16

    En dis nie sommer elke toets span wat ‘n taktiese skopper op slot het nie!!! 🙂

  • 24

    Ag fok tog – vir die eerste keet OOIT stem almal saam – nou moet ek sien ek dink dieselfde as Pieter de Viliiers!!!!!!

  • 25

    Ou Chilli is die gelukkigste speler in die wêreld. Hy doen niks nie, en hy maak lekker geld.

  • 26

    19

    Ag fok tog!!!!

  • 27

    SAB…..Vic moet uit daai donnerse backline uitbly. Hy doen een uit 10 keer iets goeds daar!!!

  • 28

    #24, Ex

    Jy mag dit maar sê, ons sal jou nie verkwalik nie.

  • 29

    25 – Ed,

    Ek wonder of Chilli WEER ‘n volle minuut se speeltyd gaan kry…. dis nou al habit om hom op te bring vir ‘n hele minuut op ‘n slag !!

  • 30

    OK, laat ek werk toe ry. Praat verder as ek in my kantoor is.

Users Online

Total 29 users including 0 member, 29 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm