SA Rugby het sy kommer uitgespreek oor díe afname wat ondervind word in die getal rugby gerigte skole, veral in die noordelike dele van die land. SA Rugby het in Kaapstad twee junior hoë prestasie groepe aangewys as deel van ‘n strategiese plan om te verseker dat belowende spelers nie uit die spel sal verdwyn nie.

Die afname in voorheen oorheersend wit skole wat nog rugby speel, word weerspieël in die o/16 en o/18 spanne wat vandag aangekondig is. Swart spelers is in die meerderheid, wat ooreenstem met die feit dat hulle tot 84% van die spelers tussen die ouderdomme van 11 en 14 verteenwoordig. Johan Prinsloo, Bestuurshoof van SA Rugby sê dat SA Rugby  geen speler verlore wil laat gaan nie. Hy sê verder dat SA Rugby wil seker maak met lang termyn versekering dat SA Rugby gesond bly en dat SA altyd verseker sal wees met ‘n plek onder die eerste twee rugby lande in die wêreld. 

Die aantal swart spelers wat SA as juniors verteenwoordig, word egter nie na die senior vlak deurgevoer nie. Prinsloo sê dat die spelers die geleentheid gegee moet word om hulself te verbeter ten alle tye en dat SA rugby dit baie ernstig sal aanspreek in die toekoms.Dit bleik egter dat die Provinsiale bonde die struikelblok is.  

Pieter Jooste, SA keurder, sê dat daar blyk ‘n blok op provinsiale vlak te wees, wat hopelik deur die jare uitgesorteer sal word. 

Die o/16 groep sal aanstaande maand ‘n spesiale oefenkamp bywoon terwyl die o/18 groep sal voorberei vir wedstryde teen Frankryk en Argentinië later vandeesmaand.

65 Responses to Afname in wit skole wat rugby speel, kommer SA Rugby

  • 1

    Dit is nie lekker om so artikel te lees nie. Maak my hartseer. Ek kan al sien hoe ondersteun ek die All Black in 5 jaar.

  • 2

    Gaan jy omgee as ek hierdie op Keo gaan post!!!

  • 3

    Gevat direk van SABC Nuus vanaand op TV, so dis general knowledge. Seker dit sal OK wees.

  • 4

    Ek sal maar los. Is nie lus vir Voldy se plek nie.

  • 5

    Man
    Hulle kan nou maar freekin sê wat hulle wil, dis als a.g.v. kwotas. As jy as ‘n wit laaitie weet dat alhoewel jy die beste in jou posisie is, dit nie te sê is jy gaan Cravenweek span maak nie, dan gaan jy mos sommer vroeg vroeg jou plug verloor!!

  • 6

    #5 KP

    Dit is hoekom ek opgehou stoei het. Maak nie saam of jy 10 keer beter is nie, maak nie saak hoeveel keer jy SA’s wen nie, die kwotas word gekies vir toere. Nee wat. Ek sal ook ophou rugby speel as ek dit wit laatjies is.
    Watch, binne freekin 5 jaar support ek die All Blacks. Ek sê jou dit nou.

  • 7

    Oeps, flippen vloek ek te veel?? hehehehehehe
    Het nog nooit die woord “freekin” gebruik nie. Klink te freaky. 😈

    Ed
    Ek het vir jou ‘n post gelos daar op die Prediction thread.

  • 8

    Ed
    Nottemoer sal ek die AllBlacks kan support nie. Maar as dinge so aan hou…
    Ek sê nog steeds, as hulle dan kwotas wil afswing, moenie dit qwegstek nie. Laat die f@kken donners wat kwoats is met swart armbande speel sodat almal kan sien hulle was te k@k om op eie stoom/talent die span te haal!!

  • 9

    KP, ek het gesien. Klaar geantwoord.

  • 10

    #8 KP

    Nee wat. Hoekom sal ek ‘n span kwotas wil ondersteun wat miskien vir Namibie sal wen. Ek raak sommer van voor af weer opgewerk oor my jonger dae. Waar is daai ou tannie wat hier werk, laat ek haar gou kan moer…

  • 11

    7#
    Deel van ‘n BELANGRIKE sport redakteur se job hier. Om al die troepe in orde te hou. 🙂
    Verstaan egter jou frustasie!

  • 12

    10
    Gaan moer sommer weer jou lektor ook!!

    Nee wat, dis hoekom ek elke game wat ek kyk gate uit geniet!!

  • 13

    #12 KP

    Ons moet dit nou maar geniet terwyl ons kan. Ek dink ek sal maar die GridIron ding bietjie uitkyk die jaar. Gaan miskien dit moet leer ken. 🙁

  • 14

    8# OK thats testing the boundries. Maar siende dat jy Saterdag saam my rugby gaan kyk, sal ek dit oorsien. Sal jou ‘n dop kos!

  • 15

    #11 Isi

    Hou asseblief die ouens dop wat so vloek hier. Ban hulle vir so dag of twee, sodat hulle net kan gaan dink aan hul sondes. 😀

  • 16

    15#
    Define sondes!

  • 17

    @15
    Dankie Isi. Dankie dat jy my so op die regte pad help. Ek dink jy is ‘n moerse nice ou.
    Praat weer more

  • 18

    KP, ek sien jy het my Brok grappies geniet!! 😀

  • 19

    18 Ek dink nie dit was snaaks nie … 😉

  • 20

    #16 Isi

    Lelik praat en rassisme word nie geduld hier nie. Ek dink ons moet ‘n voorbeeld maak van KP.

  • 21

    BrokdieBul, heloooooo mater

  • 22

    20#
    Ek ban hom somme nou. Die kwont!

  • 23

    22 Goed, en jy Earl the Lion ! Sien julle was weer vol dinge gewees vandag. Sou die CB spanne nie aangekondig word vandag nie, of is hierdie blog ‘n dag laat ?

  • 24

    Tot hierdie blog het sy kwotas….al die brokjanne hehehehe

  • 25

    Nou is ek omsingel deur twee leeus … maar dis ook al wat hier is.

  • 26

    bdb….mense voel omsingel al is daar net 1 leeu.

  • 27

    Nope. Daars ‘n gestreepte bloue wat aaaaals dophou.

  • 28

    25#
    Hoe voel dit om as Bloubul in die minderheid te wees?

  • 29

    28 Ek kruip maar weg agter al die bekers en trofees !

  • 30

    29#
    10 uit 10! Ek hou my bek! 🙂

Users Online

Total 48 users including 0 member, 48 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm