By Iain Payten, Former Australian Captain August 05, 2009

George Smith for most of his career had only to survive the onslaught of giant Springboks forwards to work his magic at the breakdown.

Heinrich Brussow

Key man … Brussow’s scavenging ability to hamper Wallabies. Getty

But, just as Richie McCaw discovered during the past fortnight, Smith now has a “small” problem in the Boks pack to deal with.

The problem’s name is Heinrich Brussow, and the Springboks’ first genuine No.7 in years has swiftly established himself as a massive headache for rugby’s biggest stars.

Brussow, 23, has played just six Tests but such is the influence of the pocket-rocket flanker that he has already helped the world champions evolve into an even more formidable opponent.

Having long eschewed the openside flanker in favour of brawn and more brawn, Brussow’s emergence during the recent British and Irish Lions series has seen South Africa re-embrace the traditional scavenger role.

Brussow’s frenetic 18-minute cameo in the second Test was crucial to the Boks wrapping up the series, and after the Cheetahs No.7 replaced the suspended Schalk Burger, the 181cm youngster backed it up with brilliant form against the All Blacks.

More than matching McCaw in fierce tackling, pressure on the ball and general nuisance value, Brussow was man of the match in the first Springboks victory and unlucky not to claim the award again in the Boks’ second win.

It has been a rapid rise, but one Smith has certainly noticed. After clashing with McCaw in his 100th Test in Auckland, the Wallabies star is hoping to lock horns with the new boy in his 101st on Saturday.

“You can see how determined he is out there on the field and the way he attacks those breakdowns and doesn’t let go of it,” Smith said yesterday.

“As a backrow, we are going to have to beat him into those ruck areas and minimise as much disruption he can do to the team.

“Brussow is playing particularly well at the moment, he is getting turnovers all over the field and playing behind a very good pack. He brings a different element that you have to be wary of, and I am pretty excited about the challenge this weekend.”

69 Responses to George on Brussow AGAIN!

  • 31

    Snoek
    Nee jong, ek is ongelukkig een van daai trotse WP supporters wat nog net 10 games hoef te wag voor Puke fckoff!!

  • 32

    28# Thx AB

    24# Nee Snoek, hou hom tog maar weg van my af, as ek nog een keer in sy stasie Raybans moet vaskyk dan kots ek ook…..hy en Lilith beide.
    Laaggeteelde werfetters daai.
    Ek het op keo vir die eerste keer besef daar is nog mense in SA wat nie die apartheidsbagasie afgeskud het nie, en die kuk is hulle dra dit oor aan hulle kinders, soos daai SanLangkop gese het., hy leer hulle elke dag, sy dogters, om nie te vergeet nie….. bou nou n nasie, soos Kallie gese het op Schuster daar by sy padstal, ‘hoe de fok doen mens dit’?

  • 33

    #31 – Julle performance gaan met 50% verbeter as hy eers weg is. Julle WP manne het darem maer jare onderlede. Maar moenie worrie nie, ek moes 12 jaar wag vir ‘n beker. Dit moes 11 gewees het (S14 / 2007), maar daai een is gesteel.

  • 34

    30#
    Nee moenie my verkeerd verstaan nie , kry almal se info wat jy kan, ons is juis besig met n data basis van alle bloggers

  • 35

    #32 – Pietman

    Transie se ma was seker ‘n domestic werker, die dat hy so suur is.

  • 36

    35# Kuk is Snoek, hulle is kamtag veronderstel om professionel mense te wees, hy argitek en sy n prokureur.
    Maar sy is stil nou, na ek laas keer geskimp het oor haatspraak en die Law Socity se kode….

  • 37

    Mans is lekker slim en kan darem op hulle voete dink!

    ‘n Man gaan kuier saam met sy pelle. 1-uur die nag klop hy aan die deur.
    Vrou: “Voetsek tot waar jy vandaan kom en loop vrek daar! Jy sit nie jou pote in hierdie huis vanaand nie!”

    “Nee ek soek net daai R200 in my kas om nog verder te gaan kuier, dis ‘n moerse lekker party”.
    Die vrou gryp hom aan sy hemp, “Jou GAT! Jy kom NOU in hierdie huis in en klim in die bed!”

  • 38

    PIETMAN
    OK julle hier is die boodskap wat ek vanTony af gekry het:
    Sure – tony@thespears.co.za or tony.mckeever@gmail.com

    All the Best,

    Tony

  • 39

    31 KP

    So jy erken julle gaan nie die semis haal nie??

  • 40

    37 Bwahahaha! Skerp!

  • 41

    38# AB
    Baie dankie!

  • 42

    38 Is hy en Luke hulle nie groot tjommies nie?

  • 43

    pelle met luke se pa,hulle run Oos Kaap rugga

  • 44

    Hello

  • 45

    44 Bye

  • 46

    #44 Jy moet so laat rapporteer vir diens!!!

  • 47

    45 – SUIPA,

    Ek sien julle speknekke het toe mooi reggekom met die “Opsomming” op die Home Page…..

    … tyd dat julle bietjie vir julleself begin dink en nie alles op ‘n lepeltjie van GBS en Ed kry nie…

    Flok

    PS! Ek is bemoerd vandag, verskoon my maar !

  • 48

    #47Moenie jou bemoerdgeit hier op ons uithaal nie!! 😉

  • 49

    46 – AB,

    Kom ek vertel jou gou ‘n storie…. die feit dat EK laat is, is ALLES julle skuld…. ja, jy het reg gelees… julle fokken skuld !

    Nou toe, vra nou hoekom !!

  • 50

    Hoekom??

  • 51

    Moenie hom vra nie. hehe

  • 52

    Hoekom ons, hoekom ons, hoekom ons! Hehehehe

  • 53

    47 Nee, dis regtig tjom.

    Ons is nie so rekenaar geletterd nie, so ek kan nie, al wil ek. Laat Koos en Super dan maar artikels en stats post, want ek weet regtig nie en SAB ook nie. As ek weet hoe, het ek dit met liefde gedoen.

  • 54

    53 dis REG tjom

  • 55

    Laat ek maar ‘n joke hier sit, aangesien daar nie meer ‘n kakpraat garing is nie.

    Die Juffrou sê die klas moet kom vertel wat het hulle die vakansie gedoen.
    Jannie kan nie ‘n “v” of ‘n “w” sê nie, en hy is aan die beurt.
    “Jupprou! Ons het see toe gegaan Jupprou.
    My pa het ons almal in die bakkie gelaai en daar gaan ons.
    Ma Jupprou, toe ons peer kyk kom daar ‘n kapper met ‘n pistrok teen ‘n
    poeste spoed by ons perby Jupprou.
    My pa sê nog: ‘pok! pat maak hierdie kapper!”.
    Maar jy jaag.
    Jupprou, maar toe hy onder om die draai kom, staan daar ‘n anner kapper met
    ‘n piets met ‘n pap piel in die pad Jupprou. En hy staan da in die pad en
    pomp sy piel.
    Jupprou, maar toe skrik daai kapper met die pistrok en hy druk sy hoeter
    jupprou. Maar die een staan in die pad en pomp sy pap piel!
    Jupprou, en daar donner daai kapper met die pistrok die ding om Jupprou, jy
    moes dit gesien het! Die hele pad pol pis!
    …en daar lê die trok op sy rug – 8 piele in die lug!

  • 56

    51 – SUIPA……. Fokkoffffff… hehehe

    50 – AB,

    Kyk ek spandeer toe mos gister heeeltemal te veel tyd hier oppie blog, en werk te min… toe so by 20:30 gisteraand dink ek by myself… “self, doen net so KLEEEEEIIIN bietjie blog development, dan werk jy verder aan jou regte werk”

    Ga…. ga….. dit werk toe nie so nie… toe ek myself kry toe’s dit 1:15 in die oggend….

    …. en daar’s nog ‘n hoop werk wat MOET klaar voor vandag 9:30… ononderhandelbaar….

    Nouja, to ARBEI ek maar tot 06:00… sluip in die huis in, en vat ‘n POWER NAP tot 09:00, wel ek het hard probeer om die power nap te vat…. maar dit weerk toe nie so lekker nie…. want sien, Handbriekie is toe mos mooi DE BLIKSEMMMMMMM IN vir my omdat ek nooit kom slaap het nie, en toe sy 06:30 opstaan toe sorg sy dat sy doelbewus EKSTRA GERAAS MAAK, om my te punish….

    Nouja, ek is in die DOG BOX, my oge voel soos ‘n ander dronk fokker s’n…. en die fokkers wil my nie op die foon uitlos nie !

    Flok, ek kort ‘n REGMAKER en ek het gladnie eers gedrink laasnag nie !

    Eishhhhhhh

  • 57

    56 Sterkte…klink rof…hehehe dit sal aaaaaalles die moeite werd wees aan die einde!

  • 58

    GBS
    Jy moet die gewoonte afleer om jou pyne ander se skuld te maak! Dis n k@k gewoonte!

    Ernstig nou, ontwikkel julle die blog apart voordat julle dit gaan plaas?

  • 59

    56 GBS

    Omdat jy so hard werk kan jy vanaand vroeg gaan slaap. Hoe klink 03:00 in plaas van 06:00? 🙄

  • 60

    58 – AB,

    Ja, beide ek en Ed, het elkeen ons eie WEB DOMAIN waar ons sekere goed apart toets en dan die resultate en oplossings met mekaar deel…

    So, in essensie…. ons ontwikkel heeltemal apart van hier, sodat julle ongestoord kan blog….

    59 – SUIPA,
    Dankie…. baaie fokken dankie !

Users Online

Total 49 users including 0 member, 49 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm