By Iain Payten, Former Australian Captain August 05, 2009

George Smith for most of his career had only to survive the onslaught of giant Springboks forwards to work his magic at the breakdown.

Heinrich Brussow

Key man … Brussow’s scavenging ability to hamper Wallabies. Getty

But, just as Richie McCaw discovered during the past fortnight, Smith now has a “small” problem in the Boks pack to deal with.

The problem’s name is Heinrich Brussow, and the Springboks’ first genuine No.7 in years has swiftly established himself as a massive headache for rugby’s biggest stars.

Brussow, 23, has played just six Tests but such is the influence of the pocket-rocket flanker that he has already helped the world champions evolve into an even more formidable opponent.

Having long eschewed the openside flanker in favour of brawn and more brawn, Brussow’s emergence during the recent British and Irish Lions series has seen South Africa re-embrace the traditional scavenger role.

Brussow’s frenetic 18-minute cameo in the second Test was crucial to the Boks wrapping up the series, and after the Cheetahs No.7 replaced the suspended Schalk Burger, the 181cm youngster backed it up with brilliant form against the All Blacks.

More than matching McCaw in fierce tackling, pressure on the ball and general nuisance value, Brussow was man of the match in the first Springboks victory and unlucky not to claim the award again in the Boks’ second win.

It has been a rapid rise, but one Smith has certainly noticed. After clashing with McCaw in his 100th Test in Auckland, the Wallabies star is hoping to lock horns with the new boy in his 101st on Saturday.

“You can see how determined he is out there on the field and the way he attacks those breakdowns and doesn’t let go of it,” Smith said yesterday.

“As a backrow, we are going to have to beat him into those ruck areas and minimise as much disruption he can do to the team.

“Brussow is playing particularly well at the moment, he is getting turnovers all over the field and playing behind a very good pack. He brings a different element that you have to be wary of, and I am pretty excited about the challenge this weekend.”

69 Responses to George on Brussow AGAIN!

  • 1

    Seems like Brussow will get a lot of attention on Saturday, tis good, gives the other players a chance to play rugby…

  • 2

    Scavenger Jan

  • 3

    Jy is amper so stadig soos McCaw teen Brussow laas Saterdag Tripples…

  • 4

    Anyway…Ed en Groot, maak maar seker die ding is reg, was net ‘n probeerslag en ek het die eerste en beste artikel gecopy om te try. Voel vry om af te haal as julle wil. Ek is oppad vir eers…

    Tripples, tot later, ek moet gaan kinders optel!

  • 5

    #3 I know!!!!!! Eintlik moes ons gese het Smith is bang vir JAN!!!! πŸ˜†

  • 6

    EEE
    More trippels! Ek gaan vanoggend daai elktroniese sigaretjie koop!

  • 7

    Hi AB…..jy moet net geduldig wees hoor, dis nogal baie maintenance, siggies moet charge druppeltjies en alles maar as mens dit reg doen werk dit regtig, laat die mense jou net mooi verduidelik….

  • 8

    EEE
    Ek sal vir prentjies vra! lol

  • 9

    Mirrag alle rugbyliefhebbers.

    Lyk my dit gaan n nat Saterdag wees op Nuweland en Wellington hierdie nawek.
    Boland en Bok wedstryd se tellings kan dalk laag wees.
    Daai ou veld op ‘Smellington’ le mos binne n vlei, morsige besigheid, man kan verdrink daar onder in n losskrum……

  • 10

    #9
    Ek dink self dit gaan n baie lae score wedstryd wees.

  • 11

    10# Sien jy het Staal ook opgespoor.
    Mooi maat!

  • 12

    #11 Ek dink ons moet die regte rugby manne bymekkaar hou!

  • 13

    More Pietman….hoe lyk dinge vanoggend? Dink ook die scores gaan nie te hoog wees nie…..hoop net ons versuip die convicts op die veld

  • 14

    #12 en ander goed wat nie manne is nie πŸ˜†
    Jy weet mos, die rondekop huisdiere wat spore trap soos ‘n mens

  • 15

    Trippels jy soek moeilikheid met jouself!! πŸ™‚

  • 16

    13 3 Goed dankie tripples.
    Net moeg, laasnag na middernag klaar gemaak, die plek was gepak.
    Dis somervakansie hier en die locals eet en suip uit om onder die lugreeling te kom, te warm by hulle huis.
    Vandag omtrent hittig weer, hoor daar is n tifoon oppad hierdie kant toe, hoop ons kry reen.
    Ek wil die naweek bietjie teen die rivier in die skadu gaan le.

  • 17

    #16
    Pietman julle moet daaraan dinkom PAoor te kry om te help met die berigte plaas, ek is seker hy sal dit doen!

  • 18

    jis jis
    Ek kan nie wag om tesien hoe knoop Brussow die Ozzies se sterte nie!!
    Ek twyfel egter of die veld te nat gaan wees, gisteraand bietjie gereen en vanoggend so bietjie, maar die son wil wil al klaar kop uitsteek. Hulle voorspel mooi weer van Vrydag af, met ‘n verwagte max van 20C vir Saterdag. Met Nuweland se goeie dreindering behoort die veld beslis Satetrdag middag droog te wees.
    Maar, moenie dat ek julle afsit om lae tellings op SuperBru te pick nie!! πŸ˜†

  • 19

    #15 tipies vroumens hehehehehe

  • 20

    12 # AB

    Sodra GBS/Ed klaar is met die site, sal dit lekker wees.
    Daar is mense soos RP en Coachpete wat my al gemail het, maar ek het gese hulle moet eers bietjie vasbyt.

    Mense is dik vir party van keo se bloggers..
    Ek sien juis ou Transportation kuk en kerm weer oor Adi….dan is ek van vooraf dankbaar dat ek nie meer daar is om met hulle te korswel nie.
    Was onaangenaam daar die laaste tyd tussen die spul anargiste en neo-rassiste.

  • 21

    17# Dis hoekom ek Tony Mckeever soek. Het jy dalk al sy addie opgespoor, jy het hom mos laas op facebook gehad?
    Ek het n gemeenskapliker vriend in die Kaap gebel, maar kry nie antwoord daar nie.

    PA is besig, hy skryf mos vir Ruggaworld.
    Maar ons kan hom vra.

  • 22

    # Morne(PA) is by morne@ruggaworld.com
    Besig om Tony se detail te kry

  • 23

    #21
    Tony is nie meer op Facebook nie, maar ek sal hom opspoor.

  • 24

    MΓ΄re manne en vrou,

    Die volgende ouens wat genooi word moet asb Sharks ondersteunrs wees. Jinne daar’s meer leeus supporters hier.

    Pietman – Transie blog nie lekker as hy nie kan fight nie, ek dink hy mis jou baie daar anderkant.

  • 25

    #24 More snoekster…..hehehe as Pietman ons kwaad maak dan kan ons vir Transie hierdie site gee πŸ˜†

  • 26

    @24
    Wat my die meeste pla is dat hier heen Griekwa supporters is nie! Of dink jy hulle is nog op plaaslyne daar in Kimberley?

  • 27

    Julle moet stadig met wie julle nooi, wag net so bietjie vir die sein van GBS

  • 28

    #21 Pietman
    Ek het vir Tony n boodskap gestuur en gevra vir sy mail adres. So kom ons kyk wat gebeur!

  • 29

    KP

    Noudat Griekwas so bietjie wen sal daar seker weer ‘n paar fairweather supporters opduik. Wil jy iets vir ons sΓͺ?

  • 30

    #27 Super
    Nee ek kry net die kommunikasie kanaleoop dat julle self kan besluit hoe en waar julle die ouens wil betrek! Probeer maar net bietjie help!

Users Online

Total 91 users including 0 member, 91 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm