Steyn to start at flyhalf
Durban – Springbok coach Peter de Villiers made three changes to the match 22 that beat the All Blacks by 28-19 in Bloemfontein last weekend – one in the starting XV and two on the bench – for Saturday’s second Tri-Nations Test against New Zealand at the Absa Stadium in Durban.

At flyhalf, Morné Steyn starts ahead of Ruan Pienaar, who is injured. Lock Andries Bekker returns in the place of loose forward Ryan Kankowski on the bench, along with fit-again centre Adi Jacobs, who takes Morné Steyn’s place amongst the reserves.

Springbok wing Bryan Habana and centre Jean de Villiers will both earn their 50th Test caps for South Africa, while Bok captain John Smit becomes the sole record-holder for the most experienced Test captain ever.

Habana, the International Rugby Board’s Player of the Year for 2007 and SA Rugby’s Player of the Year in 2005 and 2007, made his Springbok debut as a replacement against England on November 20, 2004 at Twickenham. With 33 Test tries he is second behind Joost van der Westhuizen on the list of top try scorers for South Africa.

De Villiers, SA Rugby’s Player of the Year for 2008, made his Springbok debut on November 9, 2002 in Marseilles against France. Because of injury he only played his second Test against the Pacific Islands in Gosford on July 17, 2004. Of his 49 Tests to date, De Villiers has played 11 on the wing and 38 at centre. He will equal De Wet Barry’s record for Bok Tests at centre this weekend, with 39.

Smit will lead the Boks for the 60th time in his 86th Test. Last weekend he equaled the record previously held by Wallaby skipper George Gregan and England’s Will Carling.

The Springbok team is (Test caps in brackets):
15. Frans Steyn (31)
14. JP Pietersen (27)
13. Jaque Fourie (46)
12. Jean de Villiers (49)
11. Bryan Habana (49)
10. Morné Steyn (4)
9. Fourie du Preez (47)
8. Pierre Spies (23)
7. Juan Smith (58)
6. Heinrich Brüssow (5)
5. Victor Matfield (84)
4. Bakkies Botha (58)
3. John Smit (85) – Captain
2. Bismarck du Plessis (25)
1. Tendai Mtawarira (14)

Reserves:

16. Chiliboy Ralepelle (5)
17. Jannie du Plessis (8)
18. Andries Bekker (15)
19. Danie Rossouw (39)
20. Ricky Januarie (36)
21. Adi Jacobs (23)
22. Wynand Olivier (23)

. Click here to read the full article

88 Responses to Team to face the All Blacks.

  • 31

    Ed_the_Lion

    Eddie!!!!!

    Jou site KOOK ou maat!!!!

  • 32

    Admin — well covered!

    Tiaan Strauss?

  • 33

    Dankie SAB. Dis n geval van “horses for course”.

    Stegmann is vir my naas Brussouw die beste “fetcher”. Maar se nou Juan of Spies kry seer, maak dit nie vir my sin om hom op te bring nie.

    Selfde geld vir Kanko.

  • 34

    Thanks SAB. Dit is nou maar die eerste dag. Dink as ek tyd gaan maak om aan die site te werk. Wat lekker is, ek kan dit doen wanneer julle ouens slaap.

  • 35

    Sien julle later weer, ek moet gou uitgaan

  • 36

    Eddie — moer nice — maar dalk moet daar `n max. kwota op BBs geplaas word? hehehe

  • 37

    Ed,

    Ek like nie vloek nie, en verskoon my Manie, maar die site is be…be…be…beflip! hehe

  • 38

    Ek wil nou bietjie uitfigure hoe om die reply to comment in te bring.

  • 39

    totsiens SAB.

    Trupi jaag my ook nou weg met sy comments 😆

  • 40

    Trupi, geen kwotas nie. Almal is welkom, die enigste verskil nou is, ons is die Admin. Iemand net begin nonsens praat dan jaag ons hom. KLAAR.

    Thanks Supa. Die plek gaan nog baie beter word. Ek het vir GBS vol regte as Admin gegee, so hy kan ook veranderinge maak. En jy kan maar vloek. heheheh 🙂

  • 41

    Cheers SAB

  • 42

    Ek glo julle weet wat ek bedoel met nonsens maak. Julle weet, Lilith nonsens en sulke goed. Hier kan Bulle, WP, Sharks, Leeus en enige ander ondersteuners mekaar soveel kak byt soos hulle wil.

  • 43

    Daar is 2 veranderings in die AB span, volgens die berig

  • 44

    Laat ek gaan kyk.

  • 45

    ek moet ook `n bietjie werk weer. Chat later maters!

  • 46

    Sien jou trupi!

  • 47

    Ed se my toe ek geregisteer het het ek baie vinnig n password gekry is dit auto generated of is jy maar so vinnig? As dit auto is kan enigiemand mos inkom, vra maar net. Hulle se stupid mense vra nie , haha.

  • 48

    SuperBul, WordPress stuur die password aan. Enige iemand kan registreer. Ek kan mense ban wie ek nie soek nie, maar ek kan hulle nie stop om te registreer nie. Anders kan ek dit opstel, dat mense “only by invite” kan registreer, maar dit gaan te veel admin kos.

  • 49

    My Celebrity Bokspan:

    1. Minki – om die opponente se aandag af te trek
    2. Joost se tert – what a hooker
    3.Jimmy Abott – ons kort gewig aan die vaskopkant
    4.Jaques Freitag = hy spring flippen hoog
    5. Ek – om agter Minki te “skrum”
    6. Zuma -hy ken van wegkom met skelmstreke op die grond
    7.Minki – om die opponente se aandag af te trek
    8.Ockert Brits – met Zuma se paal kan hy ook hoog spring agter
    9.Michael Jackson – Niemand gaan hom wil tackel as hy om die skrum breek nie
    10. Hitler – hy weet hoe om sy troepe te beheer
    11.Oscar Pistorius – hyt n wille sidestep aan hom.
    12.Steve Hofmeyer – want hy kan n gap vat!
    13.Jan Van Riebeeck – sy ervaring sal baie beteken
    14.Usain Bolt – niemand sal hom vang nie
    15. Mugabe – want hy staan heel agter toe breins uitgedeel is

  • 50

    The All Blacks have called prop Owen Franks into the starting side to face the Springboks in Durban, and dropped halfback Brendon Leonard for Jimmy Cowan.

  • 51

    Lekker span daai Supa.

    Nou by julle ouens. Net so bietjie breakfast kry.

  • 52

    Oops…ek het Minki twee keer op…maar wie gee om?

  • 53

    O ja, het vergeet Leonard het gespeel. Dankie.

  • 54

    OOoo flok ek like daai ervaring van Jan v Riebeeck.
    😆

  • 55

    Super,

    bulls span:

    Vodacom Blue Bulls: 15 Tiger Mangweni; 14 Gerhard van den Heever, 13 Jaco Pretorius, 12 Stefan Watermeyer, 11 Marius Delport; 10 Francois Brummer, 9 Heini Adams; 8 Dries van Schalkwyk, 7 Gerrit-Jan van Velze, 6 Jacques Burger, 5 Wilhelm Steenkamp, 4 Flip van der Merwe, 3 Werner Kruger, 2 Derick Kuün (c), 1 Gurthrö Steenkamp. Reserves: 16 Bandise Maku, 17 Frik Kirsten, 18 Pedrie Wannenburg, 19 Deon Stegmann, 20 Ruan Snyman, 21 Burton Francis, 22 Stephan Dippenaar.

  • 56

    Ek sal Jan ook kaptein maak , hy het immers rugby en beskawing na Afrika gebring. En hy is die baas van alle Janne.

  • 57

    Behalwe die voorry is dit net Jaco in die starting line-up wat die s14 starting line-up kon haal.

    Die Bulls skrum het beter gelyk Vrydag. Selfs n vasskop gekry teen die Sharks op die einde.

  • 58

    hehe – Ja, Jan is die oorspronklike Player23!

  • 59

    54. Ja, flok Percy se 100 toetse – Jan het nou eers ervaring!

  • 60

    Supa lekker om Pedrie en Steggies weer in die span te sien. Hierdie klompie spelers kry nou mooi kanse op ondervinding en blootstelling.

Users Online

Total 51 users including 0 member, 51 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm