Steyn to start at flyhalf
Durban – Springbok coach Peter de Villiers made three changes to the match 22 that beat the All Blacks by 28-19 in Bloemfontein last weekend – one in the starting XV and two on the bench – for Saturday’s second Tri-Nations Test against New Zealand at the Absa Stadium in Durban.

At flyhalf, Morné Steyn starts ahead of Ruan Pienaar, who is injured. Lock Andries Bekker returns in the place of loose forward Ryan Kankowski on the bench, along with fit-again centre Adi Jacobs, who takes Morné Steyn’s place amongst the reserves.

Springbok wing Bryan Habana and centre Jean de Villiers will both earn their 50th Test caps for South Africa, while Bok captain John Smit becomes the sole record-holder for the most experienced Test captain ever.

Habana, the International Rugby Board’s Player of the Year for 2007 and SA Rugby’s Player of the Year in 2005 and 2007, made his Springbok debut as a replacement against England on November 20, 2004 at Twickenham. With 33 Test tries he is second behind Joost van der Westhuizen on the list of top try scorers for South Africa.

De Villiers, SA Rugby’s Player of the Year for 2008, made his Springbok debut on November 9, 2002 in Marseilles against France. Because of injury he only played his second Test against the Pacific Islands in Gosford on July 17, 2004. Of his 49 Tests to date, De Villiers has played 11 on the wing and 38 at centre. He will equal De Wet Barry’s record for Bok Tests at centre this weekend, with 39.

Smit will lead the Boks for the 60th time in his 86th Test. Last weekend he equaled the record previously held by Wallaby skipper George Gregan and England’s Will Carling.

The Springbok team is (Test caps in brackets):
15. Frans Steyn (31)
14. JP Pietersen (27)
13. Jaque Fourie (46)
12. Jean de Villiers (49)
11. Bryan Habana (49)
10. Morné Steyn (4)
9. Fourie du Preez (47)
8. Pierre Spies (23)
7. Juan Smith (58)
6. Heinrich Brüssow (5)
5. Victor Matfield (84)
4. Bakkies Botha (58)
3. John Smit (85) – Captain
2. Bismarck du Plessis (25)
1. Tendai Mtawarira (14)

Reserves:

16. Chiliboy Ralepelle (5)
17. Jannie du Plessis (8)
18. Andries Bekker (15)
19. Danie Rossouw (39)
20. Ricky Januarie (36)
21. Adi Jacobs (23)
22. Wynand Olivier (23)

. Click here to read the full article

88 Responses to Team to face the All Blacks.

  • 1

    Lekker Bokke. Maak nie saak wie speel nie, ons sal skreeu!!!

  • 2

    verkeerde span!

    Ruaan nie in 22 nie — Steyn to start, Adi op bench.
    Bekker in vir Kanko.

  • 3

    Gee die regte span asb

  • 4

    Jy kan KP ook nie vertrou nie…

  • 5

    Wie cover nou op 10? Frans Steyn? Oooooooo faaaaarrrkkkk!!!

  • 6

    So 2 slotte op die bank alweer. Darem is Adi op die bench

  • 7

    Dankie Trupi. Ja Frans sal cover.

    As Brussouw seerkry het ons ook moeilikheid. Schalk was altyd ook daar, maar as hy in die 1 minitte seerkry is ons loostrio:

    Rossouw
    Juan
    Spies

    Dan het ons probleme op die grond!

  • 8

    Die starting line-up is goed, hoop nie iemand kry seer nie.

  • 9

    Bryan en Jean se 50ste toets Saterdag.

  • 10

    Ruaan is blykbaar oor sy besering so Snorre se selection maak nie sin nie. Frans is nie `n nr. 10 nie!

    Ons het darem in Bekker die wereld se langste senter.

  • 11

    My bench sou so gelyk het:

    Strauss
    Jannie dup
    Rossouw
    Vermeulen/Potgieter (tot schalk terug is)
    Jano
    Pienaar
    Wynand

  • 12

    Ja, Frans is verssteekseker nie n 10 nie.

    Op news24 toe vra hulle: As Schalk en Brusoouw beskikbaar was Saterdag – wie sal jy kies?

    92% kies Brussouw!

    Ek het Schalk gekies, maar net omdat ek hom like en jammer voel vir hom en hy my trui geteken het hehe. Brussouw is op vorm.

  • 13

    Ek sal hul dalk beide kies, maar Juan speel ook goed.

  • 14

    Stem. As Schalk reg is kies ek beide, maar een op die bank. Schalk gaan n goeie impak ook kom maak op 6, 7 of 8.

    Dis hoekom ek nou Vermeulen of Potgieter sou kies, want ek dink hulle kan altwee die rol van fetcher en baldraer vervul as iemand sou seerkry.

    As Brussouw seerkry Saterdag, het ons n probleem.

  • 15

    Nee wat – ek dik Scala gaan baie lus terug kom. Maar ek dink hy moet hom begin toespits op 8steman.
    Spies en kanko is goed, maar Schalk kan die klasieke nommer 8 rol vervul

  • 16

    Ek hoop ons begin nie weer ‘n toets sonder HB nie!

    Hoor Potgieter het sy pols seer gemaak en is vir ‘n paar weke uit.

  • 17

    Weet nie van Schalk op 8 nie. Jake het hom op n tyd daar probeer en dit het nie goed gegaan nie. Ek onthou daai een game het hy 3 keer agter die skrum aangeslaan op hulle doellyn.

    Maar dalk kan hy, Of hy moet homself back om Brussouw te lig. PDV se hy is nogsteeds eerste keuse.

  • 18

    SAB – meer as n paar – 4-6 weke. Dis blykbaar dieslefse besering wat Gurthro 8maande uitgehou het!

  • 19

    SAB

    Wat dink jy van my bench hierbo? Schalk vervang Vermeulen.Porgieter as hy natuurlik terug is.

  • 20

    All Blacks — 15 Mils Muliaina, 14 Joe Rokocoko, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Sitiveni Sivivatu, 10 Stephen Donald, 9 Jimmy Cowan, 8 Rodney So’oialo, 7 Richie McCaw, 6 Jerome Kaino, 5 Isaac Ross, 4 Brad Thorn, 3 Owen Franks, 2 Andrew Hore, 1 Tony Woodcock.
    Subs: 16 Keven Mealamu, 17 John Afoa, 18 Jason Eaton, 19 Kieran Read, 20 Piri Weepu, 21 Luke McAlister, 22 Cory Jane.

  • 21

    Ex Player

    Ek rate op die oomblik vir Vermeulen bo Kanko vir harde tight games

    Spies was Sat donners goed behalwe vir daai een glips met die skrumbal

  • 22

    JDV kry darem baie seer. Die arme ou het al 2 wcups gemis! toe hy Saterdag so hinkepink afstap, toe dink weer daaraan.

  • 23

    Stem SAB.

    Jou bench spelers moet nie noodwendig die volgende beste loosie wees nie.

    As Brussouw vandag seerkry, sou ek Stegmann bv kies as hy reg was. Net om daai fetching rol te vervul.

    Maar ek sal nie stegmann op die bank kies nie, want hy kan imo opinie net Brussouw se skoene volstaan.

    As Spies seerkry, sal ek Kanko dalk optrek, maar nie op die bank nie, want Kanko kan vir my net 8ste man speel.

    Daarom dink ek een van Schalk, Vermeulen en Potties, is goed op die bank. Hulle kan klomp rolle vervul.

  • 24

    Supa Die Bloubul

    Hou van jou bench

    Ek sou Liebenberg ook oorweeg as back-up 2. Hy speel weekliks beter en gee baie grunt, maar het nie ‘n probleem met Straus nie

  • 25

    Fokit KP. Wat maak jy??

  • 26

    Super

    So dit dieselfde starting line-up vir die AB behalwe vir Owen Franks?

  • 27

    Ek sien nie die fout in my span nie. Kyk mooi!!!

  • 28

    Supa

    Goeie redenasie

  • 29

    Ja tiaan en Strauss speel baie dieselfde. Tiaan wen veld met sterk lopies. Persoonlik verkies ek nog vir Strauss aangesien hy oor n lang tydperk al vir my goed speel en al reeds n ruk terug deel van die opset was.

  • 30

    So wat dink julle manne sover van die plek?

Users Online

Total 32 users including 0 member, 32 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm