Die 0.21-Leeus se wedstryd teen Boland moes gekanselleer word nadat vier rugbyspelers met die dodelike H1N1-virus gediagnoseer is.

Beeld het Vrydag berig dat dié nasionale 0.21-toernooi-wedstryd Vrydag in Wellington sou plaasvind.

Elton Jantjies, Jaco Kriel, Ashley Kohler en Chuma Faas is met die H1N1-virus gediagnoseer en nóg 22 spelers in die 0.19- en 0.21-spanne is siek.

“Dit is te vroeg om te sê hoeveel spelers die H1N1-virus het,” het Timmy Goodwin, afrigter, gesê.

Intussen is ‘n jaarlikse sportsdag tussen die Grey-kollege en die Hoër Seunskool Pretoria ook gekanselleer nadat 250 leerders aan die Grey-kollege Donderdag afwesig was.

“Daar is ‘n aantal leerders met griepsimptome of verkoue. Ons wil nie hê die leerders moet saam in ‘n trein na Pretoria reis en mekaar aansteek nie,” het Johan Volsteedt, Grey-kollege se hoof, gesê.

Cheetahs-afrigter Naka Drotske en die rugbyspeler Louis Strydom is ook siek.

Ses spelers van Vrystaat se 0.19-span is weens griep aan die wedstryd teen die Griffons in Bloemfontein onttrek.

Beeld berig dat talle skole in Pretoria-Noord bevestigde gevalle van die H1N1-virus het.

Vier van dié gevalle is by die Hoërskool Wonderboom, een by die Hoërskool Montana en 12 studente aan die Universiteit van Pretoria is met dié virus gediagnoseer.

87 Responses to H1N1-Virus tref rugby

  • 61

    #59 hehehehe jy kan jouself net nie help nie nê 😆

    #57 Seker heel te verstane dat sy hom geskei het…..bly om te hoor hy is nou OK…..goed as mense hulle lewe kan omdraai…..

    Ok ok dis nou genoeg soppy stuff, hehehe lets talk RUGBY

  • 62

    61 Tripples

    Geen ander keuse as om robuust te reageer op die ant-wp histeria nie – veral teen so ‘n getalle oorwig 🙂

  • 63

    61# Maar anyway, dit was Jannie van Aswegen.
    Slot teen Frik du Preez in die laaste Griekwaspan wat die Curriebeker gewen het.
    En vanjaar gaan Griekwas dalk weer daar wees, na byna 40 jaar!
    Ek hoop so….

  • 64

    #62 Shame it sucks to be you 😆

  • 65

    #63 net die keer gaan die AWESOME bulle hulle wen!!!! Die bokke is ook daai tyd terug in die spanne

  • 66

    65# Solank die Bulle wen, is die saak reg!
    So nie, Griekwas.

  • 67

    65# MAAR, ek wil he die Griekwas moet die WP hard moer vandag, miskien skrik hulle dan wakker innie Kaap…..alhoewel ek dit betwyfel.,

  • 68

    #66 Pietman, kyk gou jou Facebook ekt vir jou n ou ietsie gestuur!

  • 69

    68#
    AB
    Ek tjek.
    Maar ek is mos nie op facebook nie?

  • 70

    #69
    Het jy vergeet jys daar?

  • 71

    70# Sal n n slag kyk swaer….ek kom nie deesdae oral by nie.
    Gaan gou loer, thx.

  • 72

    64 Tripples

    To the contrary, as gbs would say “die lewe is ‘n lied”

    I mean, when your opponents hate you, you know they have deep seated issues which they are struggling with, even during times when they are winning. It creates a sense of sympathy and understanding for the depth of their anguish.

    That is why us WP rugby supporters usually respond to your continuous barbs with understanding and kindness as illustrated by the accompanying kind and friendly smiley 🙂

  • 73

    72 – SABARB,

    Het jy jou CD’s gekry by Isi……. onthou hy gaan weg vir die naweek…

    Anyway, laat ek gou Helkom gaan betaal en Midrand toe neuk…

    Cheers vir eers.

  • 74

    #72 Bwaaaaaaaaahahahahahaha Ok Ok….point taken, nice try though….. hehehehee

  • 75

    Hmmmm die bulle kry natuurlik NOOOOOOOOOOIIIIT ‘continuous barbs caused by deep seated hatred” nie nê

  • 76

    Is die Griekwa game op dstv?

  • 77

    Toemaar dit is op 15h00 en die MANNE is 19h00 teen die Mieliekoppe!

  • 78

    Mieliekoppe gaan laaaaaaaaaaaaang trane huil

  • 79

    73 grootblousmile

    Ja gisteraand dankie gbs

    Ek het sopas vir jou ‘n mail gestuur. Laat weet my oor Maandag-oggend

  • 80

    Rompompom!!!! Toe donner ons om!!!

  • 81

    Dag sê K9

    Het jy gesê rondpompporn? 🙂

  • 82

    Dagsê SA Brouerye!!

    Rompornpom!!

  • 83

    @81
    hehehe
    Hoekom gesels julle manne hier op die H1N1 garing? I sjulle nie bang die vark byt julle ook nie? Kom ons gaan chat rugby daar op die Griekwa/WP garing.

  • 84

    Hardloop die bulle weg toe ek hier aankom.

  • 85

    #84 You wish!!!! Halloooo Puppy hoe gaan dit?

  • 86

    #85 Wies jou pappie!!! hehehe

  • 87

    #86 Bwaaaahahahahahahaha

Users Online

Total 69 users including 0 member, 69 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm