Japan Rugby LogoSouth AfricaJapan (10) 34 / 32 (12) Springboks (Final Score)

Japan and the South African Springboks did battle in the Rugby World Cup at

The Brighton Community Stadium, Brighton at 17:45 SA Time (16:45 BST, 15:45 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 on TV in SA.

*******************

Scorers:

Japan:

  • Penalties – Ayumu Goromaru (5)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Michael Leitch (1), Ayumu Goromaru (1), Karne Hesketh (1)
  • Conversions – Ayumu Goromaru (2)

Springboks:

  • Penalties – Pat Lambie (1), Handré Pollard (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Francois Louw (1), Bismarck du Plessis (1), Lood de Jager (1), Adriaan Strauss (1)
  • Conversions – Pat Lambie (2), Handré Pollard (1)

Teams:

Japan
South African Springboks
19 September at 17:45 SA Time
  • Team: 15 Ayumu Goromaru, 14 Akihito Yamada, 13 Male Sa’u, 12 Craig Wing, 11 Kotaro Matsushima, 10 Kosei Ono, 9 Fumiaki Tanaka, 8 Hendrik Tui, 7 Michael Broadhurst, 6 Michael Leitch (Captain), 5 Hitoshi Ono, 4 Luke Thompson, 3 Kensuke Hatakeyama, 2 Shota Horie, 1 Masataka Mikami
  • Replacements: 16 Takeshi Kizu, 17 Keita Inagaki, 18 Hiroshi Yamashita, 19 Shinya Makabe, 20 Amanaki Mafi, 21 Atsushi Hiwasa, 22 Harumichi Tatekawa, 23 Karne Hesketh
  • Team: 15 Zane Kirchner, 14 Bryan Habana, 13 Jesse Kriel, 12 Jean de Villiers (Captain), 11 Lwazi Mvovo, 10 Pat Lambie, 9 Ruan Pienaar, 8 Schalk Burger, 7 Pieter-Steph du Toit, 6 Francois Louw, 5 Victor Matfield, 4 Lood de Jager, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Coenie Oosthuizen, 19 Eben Etzebeth, 20 Siya Kolisi, 21 Fourie du Preez, 22 Handré Pollard, 23 JP Pietersen

 

Referee: Jérôme Garcès (France)
Assistant referees: JP Doyle (England), Federico Anselmi (Argentina)
TMO: Graham Hughes (England)

552 Responses to Rugby World Cup 2015: Japan vs South Africa – Live Game Article

  • 511

    510 @ grootblousmile:
    Ha ha, kyk, almal in n lig blou trui wou vir Morne ophang daai dag.
    Ek dink meeste Bul ondersteuners het hom eers net begin vergewe tydend die 95 WB 😀

  • 512

    511 @ nortie:
    Janee, hy was diep in die DOGBOX, ek wou hom tussen die bene skop sodat hy net platkop kinders kon maak vir die res van sy lewe!

  • 513

    Toe kom Jannie Els en maak die Barberton Daisy ondersteuners nog meer die moer in

  • 514

    @ Nama:
    Jisja!
    Ry ek jou Sondag verby terwyl jy sit en kruie by Augrabies se afdraai, daar teen die lang bult….se ek vir die vrou, ek sweer dis Nama wat so slinger-slinger ry, glas in die hand, op die middelstreep, skrefiesoog teen die son….pleks jy saam met my die rugby kom kyk het op Pofadder. Wink

  • 515

    509 @ nortie:
    Hahaha… persoonlike lyfwag!

    Ek wonder wat sou gebeur het as die Bulle vir Moaner opgestuur het na sy kamer toe.

  • 516

    513 @ nortie:
    Ek sê nou nog dat Morné so ‘n voorbeeldige man uitgedraai het om op te maak vir DAAI dag se kakkas!

  • 517

    @ Pietman:
    Saterdag, nie Sondag, so 3nm…

  • 518

    @ Pietman:
    Hahaha…Nee.

    Ek het Saterdagmiddag so halfvier se kant daar verby gesleep. So halfvyf in Pofadder aangekom, vas onder die indruk die wedstryd begin alreeds om vyfuur. Eintlik toe maar gereed gemaak om die tweede helfte te vang.

  • 519

    @ Pietman:
    Was jy in een van die drie bakkies met die sleepwaens?

  • 520

    514 @ Pietman:
    Pietman, jy praat so van skrefies oog…..kan jy dink in watse kak sou die Bokke gewees het Saterdag as die Japanese met hulle oe wawyd oop gespeel het?

  • 521

    Nama wrote:

    509 @ nortie:
    Hahaha… persoonlike lyfwag!

    Ek wonder wat sou gebeur het as die Bulle vir Moaner opgestuur het na sy kamer toe.

    Hy sou op sy moer gekry het, blykbaar het Cliffie en nog n speler wat daar moes wag staan n kas bier in die hande gekry, so hulle het net daar in die gang gesit en suip.
    Nou kyk, die enigste ding erger as n nugter Etzebeth is n dronk Etzebeth 😀
    Vra maar vir Pietman

  • 522

    513 @ nortie:
    Daai was nou vir jou ‘n goeie opstopper…soos Ben, Die Ruiter in Swart sou se.

    Ek dink egter nie die Bulle was so die moer in soos WP-ondersteuners vir Brian Baenhoff toe hy kaalgat vir FC Smith probeer tackle het in Bloem nie.

    Vokkit! Daar was nou iemand wat ek graag op sy ballas wou skop!

  • 523

    522 @ Nama:
    Daai lae wetter in sy wit sokkies 😀

  • 524

    @ Nama:
    Nee, niks gesleep, wit Isuzubakkie, CEM nommerplaat, hond agterop….die ou nugter ou wat reguit gery het, nie een van daai moere wat goeters sleep en teen die sperstreep verbygaan en dink almal moet gee pad voor nie

  • 526

    @ nortie:
    Ekt al baie gelees oor hul legendariese status as bakleiers.

    Snaakste een wat ek raakgelees het was Cliffie (of sy broer) wat vir iemand by een van die kroee op Nuweland vra: “Wat kyk jy?”…”Niks”, se die ou wat gevra word. “Nou hoekom kyk jy niks.”…toe word hy gemoer omdat hy “niks” staan en kyk.

  • 527

    @ nortie:
    Cliff was laasnaweek hier op B’bos…sy klong her hek kom swys hier by my, laaitie lyk nes Eben.

  • 528

    @ Pietman:
    Hulle lyk omtrent almal eenders, groot stukke Vleis daai
    @ Nama:
    Daai storie klink soos die waarheid 😀

  • 529

    @ nortie:
    Die einste. Man, was dit nou ‘n dag wat ek kwaad geraak het voor daai swart en wit Phillips.

    @ Pietman:
    O…OK.

    Daar het drie bakkies met sleepwaens by Pofadder se garage gestaan toe ons daar indraai. Elk met ‘n man en sy vrou in. Seker blomme kom kyk of iets.

  • 530

    @ Pietman:
    Het Eben nie n jonger boetie wat nog groter as hy is nie?

  • 531

    @ Nama:
    Seker Skattie gewees. Nortie ken hom…
    Slot gespeel vir Polisie.
    Se Cliff vir him, in n game teen Ikeys, “Skattie, tjek hulle lynstaan signs”…antwoord Skattie: ” Maklik, hulle gooi heeltyd op daai poes met die rooi baard!”

  • 532

    @ Nama:
    Lyk my ek gaan langer daar in Kathu se wereld wees as aanvanklik gedink. Klink of ons so van die 10de tot so die 21ste daar gaan wees.
    Nog nie seker wanneer in Nov ek weer sal moet afgaan nie.

  • 533

    @ nortie:
    Seker die dat Pietman maar gesien het dis beter om tjommies te maak met hulle. Happy-Grin

  • 534

    @ nortie:
    Ja, kleinboet ook, Harry dink ek….self fris, maar kort.

  • 535

    @ Pietman:
    Hahaha…

    Was Cliffie die een wat stut gespeel het? Verbeel my een van hulle het ‘n paar wedstryde vir WP gespeel nadat hy lank oor die hoof gesien is.

  • 536

    Pietman wrote:

    @ Nama:
    Seker Skattie gewees. Nortie ken hom…
    Slot gespeel vir Polisie.
    Se Cliff vir him, in n game teen Ikeys, “Skattie, tjek hulle lynstaan signs”…antwoord Skattie: ” Maklik, hulle gooi heeltyd op daai poes met die rooi baard!”

    Ha ha, ja, legendes

  • 537

  • 538

    @ nortie:
    Dink jy sal dit geniet as jy van stilte hou. Nie almal wat in ‘n stad grootgeword het geniet die stilte nie.

    Kathu is eintlik ‘n baie mooi dorpie met die dat dit ‘n myndorp is.

  • 539

    @ Nama:
    Sal maar kyk vir n gastehuis met n braai.
    Dae gaan lank wees daar op Lahathlu, so kan sien hoe ek saans n paar biertjies en n braai sal geniet

  • 540

    @ nortie:
    OK…kan onthou hulle het gese hy het voorheen vir WP gespeel. Dink dit was op ‘n stadium toe Div Visser beseer was dat hy teruggeroep is. Nie seker nie.

Users Online

Total 45 users including 0 member, 45 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm