Cell C SharksXerox Golden LionsSharks (6) 16 / 31 (7) Golden Lions (Final Score)

The Cell C Sharks and Xerox Golden Lions did battle in the ABSA Currie Cup at

Growthpoint Kings Park, Durban at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Sharks:

  • Penalties – Joe Pietersen (3)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Odwa Ndungane (1)
  • Conversions – Joe Pietersen (1)

Golden Lions:

  • Penalties – Ruan Combrinck (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Howard Mnisi (1), Stokkies Hanekom (1),  Courtnall Skosan (1), Anthony Volmink (1)
  • Conversions – Marnitz Boshoff (4)

Teams:

Cell C Sharks
Xerox Golden Lions
22 August at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Joe Pietersen, 14 Odwa Ndungane, 13 Paul Jordaan , 12 André Esterhuizen, 11 S’bura Sithole, 10 Lionel Cronje, 9 Michael Claassens, 8 Philip van der Walt, 7 Dan du Preez, 6 Francois Kleinhans, 5 Marco Wentzel (Captain), 4 Etienne Oosthuizen, 3 Thomas du Toit, 2 Monde Hadebe, 1 Dale Chadwick
  • Replacements: 16 Franco Marais, 17 Gerhard Engelbrecht, 18 David McDuling, 19 Jean-Luc du Preez, 20 Stefan Ungerer, 21 Wandile Mjekevu, 22 SP Marais
  • Team: 15 Jaco van der Walt, 14 Ruan Combrinck, 13 Stokkies Hanekom, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Marnitz Boshoff, 9 Ross Cronje, 8 Ruaan Lerm, 7 Kwagga Smith, 6 Jaco Kriel (Captain), 5 Franco Mostert, 4 MB Lusaseni, 3 Julian Redelinghuys, 2 Robbie Coetzee, 1 Ruan Dreyer
  • Replacements: 16 Malcolm Marx, 17 Jacques van Rooyen, 18 Martin Muller, 19 Steph de Wit, 20 Ricky Schroeder, 21 Alwyn Hollenbach, 22 Anthony Volmink

Referee: Quinton Immelman
Assistant Referees: Lourens van der Merwe, Jaco Kotze
TMO: Marius Jonker

205 Responses to Currie Cup: Cell C Sharks vs Xerox Golden Lions – Live Game Article

  • 91

    Lionel cronje doen n paar goeie goed maar ook n paar swak goed.

  • 92

    And the Sharks make a soft unforced error with a forward pass with the visitors under pressure.

  • 93

    nortie wrote:

    Ben sal bly wees om te hoor dat ek sy geliefde Bulle gekies het om die WP te klop met 16 punte

    Ek het NTvl met 18 punte op Superbru Wink

  • 94

    89 @ Ben-die-Bul:
    WP se verdediging is nie meer wat dit was nie, vandat Nienaber weg is is hulle net so swak soos die ander spanne in daai departement

  • 95

    Pietman wrote:

    nortie wrote:

    Ben sal bly wees om te hoor dat ek sy geliefde Bulle gekies het om die WP te klop met 16 punte

    Ek het NTvl met 18 punte op Superbru

    Naby genoeg vir my liking

  • 96

    Ben-die-Bul wrote:

    74: Bulle geensins gunstelinge nie, maar sal bly wees as jy ‘n profeet ook is, ek nie so optimisties nie. Bulle se span nog jonk, en WP is nie Griekwas of Vrystaat nie.

    WP ook meer superrugby ervaring, en Bulle kon hul laas in 2012 wen.

    Sal moet sien of jong Bulle se hardlooprugby gaan werk teen rotsvaste verdediging.

    Ek dink wp gaan ons hard straf van turnovers vandag, ons verloor nog te maklik bal en dis hulle brood en botter daai.

  • 97

    Hooter goes.

  • 98

    Error strewn 40 minutes.

  • 99

    @ Pietman:
    Ek het ook gedink dat die Leeus gerieflik hier sou wen, lyk my dis nie die geval nie, so wie weet, dalk wen die WP weer op Loftus?

    Moeilik om SuperBru voorspellings te maak as mens nie enige games sien nie, kry glad nie n gevoel van hoe die spanne lyk of speel nie, gaan net op resultate

  • 100

    Oranges time.

    Or Captain if he is in attendance.

  • 101

    Luckily the aussies are bringing england back to earth in the ashes.

  • 102

    @ nortie:
    @90 So, jy strike, met ander woorde!
    Ek betaal iets soos 40 US$ hier…sien ek Villa Rosa en als Happy-Grin
    In Gansbasi ook R700 dink ek…en vrou kyk net Masterchef Worry

  • 103

    79: 😆

    Ja, daar moet seker ook nog politieke diepte wees, so dalk maak Paige dit ook. Nie dat hy sleg is nie, het ‘n goeie jaar, maar daar is beter.

  • 104

    90: kyk jy gratis aanlyn, plekke soos streamhunter.eu ? Dan betaal mens niks.

  • 105

    0/19’s: Bulle 42 WP 31

    0/21 Bulle 22 WP 27 (nog 20 minute)

  • 106

    104 @ Ben-die-Bul:
    Met data kostes wat daal, en meer “on-line” goed beskikbaar, sal Multichoice meer en meer mense kry wat weier om te betaal.

  • 107

    @ Ben-die-Bul:
    Regering moet eintlik rugby op SABC1 subsideer, sodat die jonges in die townships kan kyk en transformeer….maar nou het die donnertjies seker weer nie tv nie! Sal hulle nou weer daaroor oproerig raak en mekaar met ontlasting kleilat gooi Pondering

  • 108

    Gary Gold raak nou grys EN bles daar Deben…arme ou.

  • 109

    Second half on.

  • 110

    BB 22 WP 41 15 minute oor.

  • 111

    Gosh brilliant kick by lionel cronje. Will no doubt be followed by a kak grubber or bad pass.

  • 112

    Are some players just obstinate or plain stupid?

  • 113

    Scrumdown wrote:

    104 @ Ben-die-Bul:
    Met data kostes wat daal, en meer “on-line” goed beskikbaar, sal Multichoice meer en meer mense kry wat weier om te betaal.

    Well die regering werk hard aan online cencorship, so sal maar sien hoe lank hou die streaming.

  • 114

    FFS. Mostert knocks the second in a row.

    Luckily the Lions were on an advantage.

  • 115

    Ai Franco! En net toe ek jou begin prys…

  • 116

    The only player that really stood out today was ruan dreyer, and in the scrums… Just shows the high quality.

  • 117

    113 @ MacroPolo:
    Working hard but our government…………………….

  • 118

    If this game was played in march at leaat the sharks could blame the dew or something

  • 119

    MacroPolo wrote:

    or something

    The humidity is a popular one.

  • 120

    @ Scrumdown:
    Well one thing they really would put effort in is controlling the population.

Users Online

Total 31 users including 0 member, 31 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm