South AfricaNew ZealandSpringboks (10) 20 / 27 (10) All Blacks (Final Score)

The South African Springboks and New Zealand All Blacks did battle in Round 2 of The Rugby

Championship at Emirates Airline Park, Johannesburg at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 12:05 Arg Time,

Sunday 03:05 NZ Time, Sunday 01:05 AEST). This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Springboks:

  • Penalties – Handré Pollard (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Willie le Roux (1), Jesse Kriel (1)
  • Conversions – Handré Pollard (2)

All Blacks:

  • Penalties – Lima Sopoaga (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ben Smith (1), Dane Coles (1), Richie McCaw (1)
  • Conversions – Lima Sopoaga (3)

Teams:

South African Springboks
New Zealand All Blacks
25 July at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Cornal Hendricks, 13 Jesse Kriel, 12 Damian de Allende, 11 Bryan Habana, 10 Handré Pollard, 9 Ruan Pienaar, 8 Schalk Burger (Captain), 7 Francois Louw, 6 Heinrich Brüssow, 5 Lood de Jager, 4 Eben Etzebeth, 3 Jannie du Plessis, 2 Bismarck du Plessis, 1 Tendai Mtawarira
  • Replacements: 16 Adriaan Strauss, 17 Trevor Nyakane, 18 Vincent Koch, 19 Flip van der Merwe, 20 Warren Whiteley, 21 Cobus Reinach, 22 Pat Lambie, 23 Lionel Mapoe
  • Team: 15 Israel Dagg, 14 Ben Smith, 13 Conrad Smith, 12 Ma’a Nonu, 11 Charles Piutau, 10 Lima Sopoaga, 9 Aaron Smith, 8 Kieran Read, 7 Richie McCaw (Captain), 6 Liam Messsam, 5 James Broadhurst, 4 Brodie Retallick, 3 Owen Franks, 2 Dane Coles, 1 Tony Woodcock
  • Replacements: 16 Codie Taylor, 17 Wyatt Crockett, 18 Ben Franks, 19 Sam Whitelock, 20 Victor Vito, 21 TJ Perenara, 22 Beauden Barrett, 23 Malakai Fekitoa

Referee: Jérôme Garcès
Assistant Referees: Romain Poite, Leighton Hodges
TMO: Graham Hughes

441 Responses to The Rugby Championship: South Africa vs New Zealand – Live Game Article

  • 391

    Wat is Ruan Pienaar se grootste drawback? Hy is so voorspelbaar sos my ex skoonma. Hy ken Europese omstandighede? Kak, ‘n 9 speel eerstens die game.

  • 392

    Nouja… dit was dan nou so….

  • 393

    I have to say it is disappointing to lose to no end, but this team can win the wc. We really need to work on our fitness though, our biggest weakness at this stage.

  • 394

    388: weet mev Vermaak daarvan !?

    :mrgreen:

  • 395

    Cosa wrote:

    Wat is Ruan Pienaar se grootste drawback? Hy is so voorspelbaar sos my ex skoonma. Hy ken Europese omstandighede? Kak, ‘n 9 speel eerstens die game.

    Ek stem glad nie saam jou nie. Pienaar was vir my weer goed gewees vandag.

  • 396

    Sou Duanne Vermeulen ‘n verskil gemaak het? Beslis! Sou Marcel ‘n verskil gemaak het? Ja, beslis. Sou Heyneke se spankeuse dan ‘n verskil gemaak het? Sorry, maar nee.

  • 397

    Voel jammer vir Kriel, 2 toetse, 2 driee en beide keer aan die verloorkant.

    😯

  • 398

    ek dink die bokke kort n good old fasioned pti om hulle fiks te kry,nie n kondisionerings afrigter nie,ou perd vd berg by die kroonstad gev diens kollege is net die ou

  • 399

    396 @ Cosa:
    Ruan Pienaar was darem sovêr beter hierdie jaar as die vorige jare… maar nog nie goed genoeg nie!

    Ons sit met 2 probleemposisies, Scrummie en regtervleuel!

    Pollard was vandag goed, De Allende was moer goed, Jesse Kriel was flippen goed!

  • 400

    @ grootblousmile:
    cornall…..shish ek is bly hy gaat stormers toe

  • 401

    398 @ smallies:
    Hy is ‘n Likkedil of ‘n Krokkowaan PTI… hehehe

  • 402

    400 @ smallies:
    Ja jong, hy val OK aan, maar sy verdediging bly suspect… en dis ‘n turnover van ‘n bal van hom wat die All Blacks teruggebring het!

  • 403

    @ grootblousmile:
    beste PTI in die magte gewees op sy tyd….

  • 404

    So wat het ons geleer tot dusver, na 3 games van die Bokke ?

    1. Ons beste voorry, as hul gatte in rat is, is die Sharks voorry
    2. Lood lyk na ‘n goeie opvolger vir Vic
    3. Ons moet twee 6 flanke speel, dink Marcel en Brussow, saam Duane kan ‘n wenkombinasie wees
    4. Ruan was beter, maar nog steeds nie vinnig genoeg nie. Ons benodig ‘n vlymskerp FDP. Ek is nog glad nie oortuig deur Reinach nie.
    5. Die kombinasie van Pollard, De Ellende en Kriel moet behou word.
    6. Ons kort nog ‘n goeie vleuel, nie JPP of Hendriks is die antwoord nie. Hougaard ?
    7. Willie is baie wisselvallig, weet regtig nie of hy die antwoord is op swaar noordelike halfrond velde nie.
    8. Ons het nog steeds nie ‘n bank wat ‘n impak maak nie. Nie een sub het nog regtig ‘n goeie impak gemaak nie, maar hopelik as die beserings verby is, word die bank sterker.
    9. Fiksheid nog nie goed genoeg nie.
    10. Moet leer ons ons kanse te gebruik. Beide games teen Aus en NZ verloor die laaste minute voor halftyd.

  • 405

    @ grootblousmile:
    my punt ook swak swak verdediger,mvovo baie beter as hy

  • 406

    @ Ben-die-Bul:
    ek dink lood is baie meer fiesies as vic ook

  • 407

    Manne en maninne… ek moet seker my hol roer vir ‘n kossie…

    Flok, met Handbriekie-hulle se restaurant kry ek nou flokkol kos in die aand oor naweke, want hulle werk laat snags.

    Julle moet my agter potte en panne sien, dink dis nogal snaaks… hehehe

  • 408

    Tjorts, sien julle gedurende die Pumas / Wallabies game!

  • 409

    @ grootblousmile:
    Tjorts…en totsiens almal.
    Ek gaam ok maar maak soos Roggoff…
    Praat annerdag weer.

  • 410

    406: jip, en Flip het ongelukkig ook niks tot die game gebring toe hy opgekom het nie.

    Is teleurgesteld met Flip en Strauss se games hierdie jaar. So ook die hele bank. Mens het 23 spelers nodig om die game te wen, nie net 15 nie. NZ se bank, soos Aus se bank was deurslaggewend.

    Nou is die vraag, wat maak ons nou met die dead rubber games teen Arg, dit gaan net mooi niks beteken as ons hul 50-0 wen en nog 2 of 3 beserings optel nie ?

  • 411

    @ Ben-die-Bul:
    strauss bekommer my,hy is nie naastenby die speler wat hy laasjaar was nie…..ek dink heineke kan slegter doen as om vir brits n go te gee

  • 412

    Geez…I have to watch the replay… but looks and soundz like another Ab v Bok classic…
    Without watching the game…it kinda seems that the Bok have a load of young players…who when given a chance can play to this level..
    As for the WC…who knows??…perhaps Abs ahead on depth and composure to see out the distance…
    Off to work…

  • 413

    Congratulations to griquas for qualifying for the cc

  • 414

    Te Rangatira wrote:

    Geez…I have to watch the replay… but looks and soundz like another Ab v Bok classic…
    Without watching the game…it kinda seems that the Bok have a load of young players…who when given a chance can play to this level..
    As for the WC…who knows??…perhaps Abs ahead on depth and composure to see out the distance…
    Off to work…

    The abs have the killer instinct and we dont.

  • 415

    @ MacroPolo:
    It looks that way…going on results from 2010… the ol killer instinct.
    But I think the Ab bench has been superior in most of those matches…

  • 416

    Watching the game in an Irish boozer in Shenzhen, two minutes after kick off 15 Saffa’s on a golf tour from J’Burg walk in :mrgreen: great blokes one apparently was an ex Transvaal no 8, great night plenty of stories told and they kept calling me an Australian despite last week’s loss.

  • 417

    Congrats NZinChina, TR, Cane and Pops, another win in SA.
    It has sadly (for us) become the norm.

    The big test of where the AB’s are at the moment will come against Aus in Oz.

    I didn’t watch the Argy v Aus test, but reading the commentary and reports, it seems as if Aus pulled away at the end again….that doesn’t bode well for the Bokke when we face the Argies. Our players don’t seem fit enough to play full out for more than 70 minutes, so if we want to beat them, and beat them well, we have to do the job much earlier.

  • 418

    Congrats AB’s

    Didn’t play at their best yet still managed the win.

    IMO a Habs, JDV, Kriel, De Allende & Le Roux backline is our best option going to the RWC.

  • 419

    Since the euphoria of last year’s last gasp victory over the All Blacks, we have managed to beat Italy and England, but have lost to Wales, Ireland, Australia and New Zealand in the last 6 test matches played.

    Yet we “are still on track”?

    Do we even have a ticket to be on the train, let alone on the right track?

    Cynics will say that 3 of those 4 losses were away from home, and yes, they are right, but the WC isn’t played in South Africa.

    Some good things have come out of our last two losses, most notably Jesse Kriel, but what will happen to him if JdV and Jaques Fourie are ready?

    Speaking of Fourie….if we look at how badly we fade in the last quarter due to lack of fitness, how unfit must he have been to be sent back to Japan? It’s not as if our current “so called” fit players even pass the test.

  • 420

    Ruan Pienaar moet fokoff.
    Hy is kak sleg en stadig.
    Sy doellose “box kicks” is net dieselfde as vat die bal en gee dit vir die ander span.
    Dit is juis een van sy donnerse “box kicks” wat vir die AB’s n drie besorg het.

    Ek weet nie hoeveel keer Ruan nou nog vir Heynecke moet wys dat hy kak is nie. Veel beter ander talent.

    Strauss is net so flippen kak. Ek dink rerig nie dat hy ons nommer 2 in die land is nie.
    Bismarck en Jannie. Welcome back. As hulle hul koppe neer sit en die game speel is bulle sekerlik ook ons beste. Bly om te sien hulle kan rugby speel as hulle wil en nie n show lewer, of teepraat of net vuilgat wees nie, sit Beast daarby en dan is dit weereens b goeie kombinasie.

    Slotte. Geen ander keuse op hierdie stadium as Eben en Lood nie. (Jammer Pieter Steph du Toit is beseer)

    Ons los trio is nie te sleg nie en daar is soveel om van te kies.

    Losskakel en seters, flipit wat n goeie kombinasie. Asseblief Heynecke moet nie torring daar nie. Goed om na te kyk en sekerlik die beste talent wat ons in die land het daar. Ons kort net oordentlikke vleuels om daarby aan te sluit.

Users Online

Total 30 users including 0 member, 30 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm