BullsCheetahsBulls (10) 29 / 42 (28) Cheetahs (Final Score)

The Vodacom Bulls and Toyota Cheetahs did battle in Super Rugby at

Loftus Versfeld, Pretoria at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Bulls:

  • Penalties – Jacques-Louis Potgieter (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jesse Kriel (1), Francois Hougaard (1), Pierre Spies (1)
  • Conversions – Jacques-Louis Potgieter (1), Tian Schoeman (2)

Cheetahs:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Neill Jordaan (1), Henco Venter (1), Clayton Blommetjies (1), Sarel Pretorius (1), Steven Sykes (1), Rayno Benjamin (1)
  • Conversions – Neil Marais (6)

Teams:

Vodacom Bulls
Toyota Cheetahs
13 June at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Francois Hougaard, 13 JJ Engelbrecht, 12 Burger Odendaal, 11 Travis Ismaiel, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies, 7 Jacques du Plessis, 6 Arno Botha, 5 Grant Hattingh, 4 Flip van der Merwe, 3 Marcel van der Merwe, 2 Adriaan Strauss, 1 Morné Mellett
  • Replacements: 16 Callie Visagie, 17 Trevor Nyakane, 18 Nicolaas Janse van Rensburg, 19 Roelof Smit, 20 Bjorn Basson, 21 Tian Schoeman, 22 Jurgen Visser, 23 Werner Kruger
  • Team: 15 Willie le Roux, 14 Clayton Blommetjies, 13 Francois Venter, 12 Ryno Benjamin, 11 Sergeal Petersen, 10 Niel Marais, 9 Sarel Pretorius, 8 Niell Jordaan, 7 Henco Venter, 6 Boom Prinsloo, 5 Francois Uys (Captain), 4 Carl Wegner, 3 Maks van Dyk, 2 Torsten van Jaarsveld, 1 BG Uys
  • Replacements: 16 Elandré Huggett, 17 Danie Mienie, 18 Ewald van der Westhuizen, 19 Steven Sykes, 20 Gerhard Olivier, 21 Teboho ‘Oupa’ Mohoje, 22 Renier Botha, 23 Coenie van Wyk

Referee: Craig Joubert
Assistant Referees: Jason Jaftha, Ben Crouse
TMO: Willie Vos

219 Responses to Super Rugby: Vodacom Bulls vs Toyota Cheetahs – Live Game Article

  • 151

    Pietman wrote:

    nortie wrote:

    @ Pietman:
    Naand Oom Piet.

    Jisjis! Jy reg vir Deben? Ons sal seker nou weer heel middag hoor dis julle B-span wat speel

    Nie die volle B span nie, daar is n handjievol C span spelers ook in die span

  • 152

    Turbo reverse scrum for the Bulls

  • 153

    Flok, our SA Conference has been exceptionally kak this year.

    To give you a perfect example…. Hurricanes 63 Log Points, the highest SA Conference team a full 18 points behind… and in Stormers terms that is more than 4 games’ Log points!

  • 154

    Farking useless JJ

  • 155

    Bulls handling has been terrible. While the Cheetahs has been sublime.

  • 156

    grootblousmile wrote:

    Flok, our SA Conference has been exceptionally kak this year.

    To give you a perfect example…. Hurricanes 63 Log Points, the highest SA Conference team a full 18 points behind… and in Stormers terms that is more than 4 games Log points!

    I wonder if the Sharks, Cheetahs and Bulls combined have 63 log points?

  • 157

    Paige to suinig to pass

  • 158

  • 159

    Dit lyk maar na n stuiwe en kakkerige atmosfeer daar in die Bulls coaching box

  • 160

  • 161

    Ek is seker ek het vir Slaptjips langs Ludeke sien sit, ek dog hy’s klaar weg?

  • 162

    Victoriabok wrote:

    Ek is seker ek het vir Slaptjips langs Ludeke sien sit, ek dog hy’s klaar weg?

    Sy laaste game….maar as mens na sy body language kyk lyk dit of hy wens hy was al lankal weg

  • 164

    As die Bulls nou weer binne die volgende 5 minute score is die Staat in die moeilikheid

  • 165

    Hier kommie Bulletjies.

  • 166

    Cheetahs 35 / 24 Bulls

  • 167

    Tot die Bulls Babes is moedeloos, hulle loop maar stadig, skouers hang, smile nie, pantietjies kurkdroog

  • 168

    11 Points deficit, 9 minutes to go

  • 169

    Victoriabok wrote:

    Tot die Bulls Babes is moedeloos, hulle loop maar stadig, skouers hang, smile nie, pantietjies kurkdroog

    Overjoy

  • 170

    nortie wrote:

    Victoriabok wrote:

    Ek is seker ek het vir Slaptjips langs Ludeke sien sit, ek dog hy’s klaar weg?

    Sy laaste game….maar as mens na sy body language kyk lyk dit of hy wens hy was al lankal weg

    Ek sien hy het sy kuif ge-hilite, so gelerig bolangs, vir die skuif Kaap toe.

  • 171

    Daai behoort genoeg te wees….lekker Staat

  • 172

    Try Rayno Benjamin, left corner… and the fat lady is all dressed and ready

  • 173

    nortie wrote:

    As die Bulls nou weer binne die volgende 5 minute score is die Staat in die moeilikheid

    As my Antie ballas gehad het was sy my Oom

  • 174

    Pietman wrote:

    nortie wrote:

    Victoriabok wrote:

    Ek is seker ek het vir Slaptjips langs Ludeke sien sit, ek dog hy’s klaar weg?

    Sy laaste game….maar as mens na sy body language kyk lyk dit of hy wens hy was al lankal weg

    Ek sien hy het sy kuif ge-hilite, so gelerig bolangs, vir die skuif Kaap toe.

    Ten minste hoef hy nou nie meer te man-scape nie, hy verlaat nou Loftus

  • 175

    Cheetahs 42 / 24 Bulls

  • 176

    The ref should just blow the final whistle for the Bulls sake.

    At times you have to be cruel to be kind.

  • 177

    Wanneer laas het die telbord op Loftus 40 plus teen die Bulle gewys? Noggie in my tyd nie…. Weary

  • 178

    Pietman wrote:

    Sy laaste game….maar as mens na sy body language kyk lyk dit of hy wens hy was al lankal weg

    Ek wens ek kon dit in Frans se body language sien

  • 179

    5 Minutes to go, to complete the shame

  • 180

    Victoriabok wrote:

    nortie wrote:

    As die Bulls nou weer binne die volgende 5 minute score is die Staat in die moeilikheid

    As my Antie ballas gehad het was sy my Oom

    Dit pas mos by haar snor

Users Online

Total 19 users including 0 member, 19 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm