Melbourne RebelsBullsRebels (14) 21 / 20 (17) Bulls (Final Score)

The Melbourne Rebels and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at

AAMI Park, Melbourne at 07:30 SA Time (15:30 AEST, 05:30 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Rebels:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Sean McMahon (1), Jack Debreczeni (1), Lopeti Timani (1)
  • Conversions – Mike Harris (3)

Bulls:

  • Penalties – Jacques-Louis Potgieter (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Dean Greyling (1), Lappies Labuschagne (1)
  • Conversions – Jacques-Louis Potgieter (2)

Teams:

Melbourne Rebels
Vodacom Bulls
6 June at 07:30 SA Time
  • Team: 15 Mike Harris, 14 Dom Shipperley, 13 Tamati Ellison, 12 Mitch Inman, 11 Cam Crawford, 10 Jack Debreczeni, 9 Nick Stirzaker, 8 Scott Higginbotham (Captain), 7 Colby Fainga’a, 6 Sean McMahon, 5 Lopeti Timani, 4 Luke Jones, 3 Paul Alo-Emile, 2 Pat Leafa, 1 Toby Smith
  • Replacements: 16 Tom Sexton, 17 Cruze Ah-Nau, 18 Tim Metcher, 19 Sam Jeffries, 20 Jordy Reid, 21 Ben Meehan, 22 Bryce Hegarty, 23 Tom English
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Francois Hougaard, 13 JJ Engelbrecht, 12 Burger Odendaal, 11 Travis Ismaiel, 10 Jacques-Louis Potgieter, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Jacques Du Plessis, 6 Lappies Labuschagne, 5 Victor Matfield, 4 Flip van der Merwe, 3 Marcel van der Merwe, 2 Callie Visagie, 1 Dean Greyling
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Trevor Nyakane, 18 Grant Hattingh, 19 Arno Botha, 20 Tian Schoeman, 21 Bjorn Basson, 22 Jurgen Visser, 23 Werner Kruger

Referee: Nick Briant
Assistant Referees: James Leckie, Michael Hogan
TMO: Ian Smith

278 Responses to Super Rugby: Melbourne Rebels vs Vodacom Bulls – Live Game Article

1 8 9 10
  • 271

    @ Victoriabok:
    Lyk of die nuus darem positief is….hy is belangrik vir die Bokke

  • 272

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Lyk of die nuus darem positief is….hy is belangrik vir die Bokke

    Ek weet ook nie of hy ‘n verskil gaan maak nie

    Ons was maar deur die bank swak in Super rugby die jaar

  • 273

    Ek wonder wat het van Nico Serfontein geword?

    Hy was baie goed by die Bulle se jong spanne en hy sou senior spanne afgerig het

    Hy’s weg Lions toe na Barend weer gekonkel het, ek dink nadat hy Pine aangestel het

  • 274

    Victoriabok wrote:

    nortie wrote:

    @ Victoriabok:
    Lyk of die nuus darem positief is….hy is belangrik vir die Bokke

    Ek weet ook nie of hy ‘n verskil gaan maak nie

    Ons was maar deur die bank swak in Super rugby die jaar

    Dink aan die alternatief, as hy nie daar is nie dan gaan HM vir Spies kies….so met hom sal ons darem in die WB semi uitval, sonder hom wil ek nie eers dink aan nie

  • 275

    nortie wrote:

    Dink aan die alternatief, as hy nie daar is nie dan gaan HM vir Spies kies….so met hom sal ons darem in die WB semi uitval, sonder hom wil ek nie eers dink aan nie

    Heyneke sal nie vir Spies kies nie

    Whiteley sal eerder ook in die groep wees, en hy sal ook eerder vir Arno kies

  • 276

    255 @ nortie:
    Overjoy Approve Overjoy

  • 277

    275 @ Victoriabok:
    Nope, glo nie so nie.
    Hy sal by die tried en tested bly, caps before prospect.

  • 278

    nortie wrote:

    275 @ Victoriabok:
    Nope, glo nie so nie.
    Hy sal by die tried en tested bly, caps before prospect.

    Eerder lees caps before potential

1 8 9 10

Users Online

Total 141 users including 0 member, 141 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm