BluesCrusadersBlues (6) 11 / 34 (17) Crusaders (Final Score)

The Blues and Crusaders did battle in Super Rugby at

Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blues:

  • Penalties – Ihaia West (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Ben Lam (1)
  • Conversions – 0

Crusaders:

  • Penalties – Dan Carter (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Nemani Nadolo (1), Luke Romano (1), Penalty Try (1), Matt Todd (1)
  • Conversions – Dan Carter (4)

Teams:

Blues
Crusaders
6 June at 09:35 SA Time
  • Team: 15 Matt Vaega, 14 Ben Lam, 13 Hamish Northcott, 12 George Moala, 11 Melani Nanai, 10 Ihaia West, 9 Jimmy Cowan, 8 Airi Hunt, 7 Brendon O’Connor, 6 Joe Edwards, 5 Josh Bekhuis, 4 Will Lloyd, 3 Ofa Tu’ungafasi, 2 James Parsons (Captain), 1 Sam Prattley
  • Replacements: 16 Keven Mealamu, 17 Nic Mayhew, 18 Sione Mafileo, 19 Hayden Triggs, 20 Christopher Vui, 21 Jamison Gibson-Park, 22 Simon Hickey, 23 Matt McGahan
  • Team: 15 Tom Taylor, 14 Nafi Tuitavake, 13 Robert Fruean, 12 David Havili, 11 Nemani Nadolo, 10 Dan Carter, 9 Mitchell Drummond, 8 Jordan Taufua, 7 Richie McCaw (Captain), 6 Matt Todd, 5 Dominic Bird, 4 Luke Romano, 3 Owen Franks, 2 Codie Taylor, 1 Wyatt Crockett
  • Replacements: 16 Ben Funnell, 17 Alex Hodgman, 18 Nepo Laulala, 19 Sam Whitelock, 20 Luke Whitelock, 21 Andy Ellis, 22 Ryan Crotty, 23 Kieron Fonotia

Referee: Chris Pollock
Assistant Referees: Ben O’Keeffe, Jamie Nutbrown
TMO: Ben Skeen

100 Responses to Super Rugby: Blues vs Crusaders – Live Game Article

  • 91

    86 @ Ben-die-Bul:
    Jong, dis moeilik… sou gesê het Jimmy Styonehouse, want hy vattie kakkie… maar hy is mos nou in Japan.

    Definitief nie Pote Human nie… nog ‘n DOM afrigter.

    Nollis Marais… wel miskien, maar dit sal gepaard moet gaan met nuwe hulpafrigters en ‘n paleisrevolusie in bestuur by die Bulls ook… en hulle sal daai klein vetgat, Xander Janse van Rensburg ook moet laat loop.

    Wie anders… sou graag wou sien wat Nick Mallett kan doen, want hy is ten minste nie ‘n dom donner en sagte ou nie, hy sal die septer kan swaai.

    Wat ookal gebeur, die veranderinge sal drasties moet wees, nie net nog ‘n gabba wat oorneem en voortploeter nie, anders sal dinge maar dieselfde bly!

  • 92

    OK, wat gaan ek eet….

  • 93

    68 @ nortie:
    Ek wil nie eers daai naam lees asb.

    Disapproval

  • 94

    BrumbiesBoy wrote:

    68 @ nortie:
    Ek wil nie eers daai naam lees asb.

    Fikele Fikele Fikele Fikele 😆

  • 95

    @ nortie:
    Caveman Caveman Caveman Caveman

  • 96

    nortie wrote:

    Retweeted EWN Sport (@EWNsport):
    ‪#‎RWCBid‬ South Africa is bidding against Ireland, USA, France & Italy for the right to host the 2023 RWC. The host will be named in May 2017

    Sien Mbula is hoekal daar in Europa….wonder of sy tas klere of dollars bevat?

    jir ons is desperaat, nou al die derde keer in die ry.

  • 97

    83 @ Ben-die-Bul:
    Ek voel daar sal minder verander as die top bestuurpan nog daar bly nie, veral van Rensburg, Ludeke is n simtome van n grooter probleem.

  • 98

    @ nortie:
    Best case scenario, eindig jul tweede en speel teen die waratahs op nuweland, dan n once off game teen n kiwi span, dan kan julle dit doen, maar 2 games in n ry teen kiwi spanne drop daai odds aansienlik.

  • 99

    grootblousmile wrote:

    86 @ Ben-die-Bul:
    Jong, dis moeilik… sou gesê het Jimmy Styonehouse, want hy vattie kakkie… maar hy is mos nou in Japan.

    Definitief nie Pote Human nie… nog ‘n DOM afrigter.

    Nollis Marais… wel miskien, maar dit sal gepaard moet gaan met nuwe hulpafrigters en ‘n paleisrevolusie in bestuur by die Bulls ook… en hulle sal daai klein vetgat, Xander Janse van Rensburg ook moet laat loop.

    Wie anders… sou graag wou sien wat Nick Mallett kan doen, want hy is ten minste nie ‘n dom donner en sagte ou nie, hy sal die septer kan swaai.

    Wat ookal gebeur, die veranderinge sal drasties moet wees, nie net nog ‘n gabba wat oorneem en voortploeter nie, anders sal dinge maar dieselfde bly!

    So met ander woode, daar is niemand anders nie?

  • 100

    100 @ MacroPolo:
    Nee, daar is ander… maar die hele ding moet holisties gesien verbeter word.

    Dit sal nie help om net vir Frans te laat loop nie.

    Die skrumafrigter, Wessel Roux moet ook maar gaan, en verder sal die KLIEK by die Bulls Unie gebreek moet word… met ander woorde die Matfield invloed, Xander, Onrusbarend van Graan.

    Die hele gebreekte ketting sal vervang moet word.

    Maar meestal kort ons ‘n harde moeilike man as hoofafrigter, wat die septer swaai en weet hoe om volle beheer te vat.

    Ons soek nie nog ‘n “Ja-Man-boetie-boetie” ou nie!

Users Online

Total 105 users including 0 member, 105 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm