BluesHighlandersBlues (0) 7 / 44 (20) Highlanders (Final Score)

The Blues and Highlanders did battle in Super Rugby at

Eden Park, Auckland at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & CSN on TV in SA.

*******************


Scorers:

Blues:

  • Penalties – 0
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Matt McGahan (1)
  • Conversions – Ihaia West (1)

Highlanders:

  • Penalties – Lima Sopoaga (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – John Hardie (1), Shaun Treeby (1), Elliot Dixon (1), Patrick Osborne (1), Dan Pryor (1), Joe Latta (1), Ben Smith (1)
  • Conversions – Lima Sopoaga (3)

Teams:

Blues
Highlanders
12 June at 09:35 SA Time
  • Team: 15 Lolagi Visinia, 14 Ben Lam, 13 Hamish Northcott, 12 George Moala, 11 Melani Nanai, 10 Ihaia West, 9 Jamison Gibson-Park, 8 Joe Edwards, 7 Brendon O’Connor, 6 Chris Vui, 5 Josh Bekhuis, 4 Hayden Triggs, 3 Angus Ta’avao, 2 Keven Mealamu (Captain), 1 Sam Prattley
  • Replacements: 16 James Parsons, 17 Nic Mayhew, 18 Sione Mafileo, 19 Will Lloyd, 20 Jack Ram,  21 Jimmy Cowan, 22 Matt McGahan, 23 ??
  • Team: 15 Ben Smith (Captain), 14 Waisake Naholo, 13 Richard Buckman, 12 Shaun Treeby, 11 Patrick Osborne, 10 Lima Sopoaga, 9 Aaron Smith, 8 Dan Pryor, 7 John Hardie, 6 Elliot Dixon, 5 Joe Latta, 4 Alex Ainley, 3 Josh Hohneck, 2 Liam Coltman, 1 Daniel Lienert-Brown
  • Replacements: 16 Ash Dixon, 17 Brendon Edmonds, 18 Ross Geldenhuys, 19 Jackson Hemopo, 20 Gareth Evans, 21 Fumiaki Tanaka, 22 Marty Banks, 23 Kurt Baker

Referee: Angus Gardner (Australia)
Assistant Referees: Shane McDermott (New Zealand), Angus Mabey (New Zealand)
TMO: Ben Skeen (New Zealand)

93 Responses to Super Rugby: Blues vs Highlanders – Live game Article

  • 61

    Highlanders 39 / 0 Blues

  • 62

    60 @ Pietman:
    Sal graag wil weet… en sy Onnie-vrou ook.

  • 63

    Blues try, Matt McGahan, converted by Ihaia West.

    Highlanders 39 / 7 Blues

  • 64

    Penalty against Ross Geldenhuys of the Landers.

    Daai ou is darem maar ‘n groot moepel… hy gooi gereeld die Geldenhuys naam in die strate om getrap te word!

  • 65

    grootblousmile wrote:

    60 @ Pietman:
    Sal graag wil weet… en sy Onnie-vrou ook.

    Vrou oorlede, laaakal….toe ek by hom was in 2004 oppie plaas het hy pas heelwat jonger vrou getrou.
    Ons het n gemeenskaplike vriend, ssl hom bietjie vra oor Faan….Attie Winter, pa van Attie agsteman Lions.

  • 66

  • 67

    grootblousmile wrote:

    Penalty against Ross Geldenhuys of the Landers.

    Daai ou is darem maar ‘n groot moepel… hy gooi gereeld die Geldenhuys naam in die strate om getrap te word!

    Sy Pa PietWitsnor is legende in Bellville…soos Cliffie! Happy-Grin

  • 68

    grootblousmile wrote:

    65 @ Pietman:
    Russell Winter?

    Ja, twee seuns…Faan se bure gewees.
    Beide Lions gespeel.

  • 69

    67 @ Pietman:
    Ross is GEEN legende nie, hy slaat net sy naam planke toe, keer op keer

  • 70

    Try Landers?

    This one looks held up.

  • 71

    Held up ruled indeed

  • 72

    @ grootblousmile:
    Wonder wst se ou Faan oor sy stadsraad, Mafikeng…hulle kannie meer toiletpapier bekostig, jy moet jou eie werk toe bring….em munisipale bestuurder ry Merc 4×4….ou Faan bekuk hom seker sonder papier!

  • 74

    Highlanders 44 / 7 Blues

  • 75

    72 @ Pietman:
    Eish… die Plaaslike Regerings is darem innie kak orals…

  • 76

    Final Score: Highlanders (20) 44 / 7 (0) Blues

  • 77

    72 @ Pietman:
    Gepraat daarvan, ek kan darem nog sagte 2-Ply bekostig… en stap gou… hehehe

  • 78

    @ grootblousmile:
    Veral in noordwes…jy moet nou al n kukemmer steel in Bloemhof…of veld toe. Maar nouja, as jy so stem dan kuk jy so…moenie kla nie!!

  • 79

    78 @ Pietman:
    Bloemhof is so plat, as jy een kant toe kyk sien jy daar gaan die son onder in die Weste, en as jy vinnig genoeg ander kant toe kyk, sien jy more se son sy kop uitsteek!

    Al wat daar in die veld is, is delwershopies, soos die manne daar met die hand gedelf het!

    Daar gebeur elke halfuur fokkol… en dit hou die hele dag aan!

    … en die fokkol groei meters hoog daar!

  • 80

    Waar is die dae?
    Miiskien in n swartgallige bui vandag, maar hierdie jaar se S15 het soort van ongesiens gekom en gegaan.
    Geen nuwe SA sterre het opgestaan nie. Gevestigde spanne wat in die verlede die kompetisie oorheers het het net mooi nerens gekom nie.
    Waar is die dae toe die Crusaders op almal se lippe was. Selfs die Blues het n jaar of hul stempel afgedruk en daar was selfs sprake dat die Bulle die nuwe Crusaders van rugby is.
    Die enigste Sa span wat nog belangstelling prikkel is die Lions.
    Nee wat, ek weet nie hoe die pad vorentoe vir rugby moet wees, en meer spesifiek, SA Rugby nie.

  • 81

    @ grootblousmile:
    Stigter van Bloemhof kom van Birkenhead, Gansbaai af, Mr Barclay. Sy dogter het kwekery gehad, dorpnaam vandaar.
    Hotel Blormhof behoort vandag nog aan Mosterds van Gansbaai.

  • 82

    @ dwarslat:
    Lions ja, fenomenale opgang sedert relegasie!

  • 83

    grootblousmile wrote:

    72 @ Pietman:
    Eish… die Plaaslike Regerings is darem innie kak orals…

    Nie in die Kaap nie! Approve

  • 84

    My seun het so pas gebel en se ons Sasolburg, kan oor 20min loadshedding kry vir 2 ure. Dit maak my rasend van woede.

  • 85

    @ dwarslat:
    Wat is volgende…emmer toilets by kerslig!

  • 86

    84 @ dwarslat:
    Maat, ek moes nou 3 dae in ‘n ry net buite die dorpies hier in die platteland werk… die 1 dag was die krag af vir 11 ure lank, die volgende aand (eergisteraand) het dit afgegaan seker hier by 19:30 en gisteraand het dit WEER afgegaan seker hier by 19:30.

    Dis ‘n kakspul… ek ry nou al permanent rond met ‘n groot UPS, sodat ek die dinge aan die gang kan hou wat EK wil hê moet aanhou werk… en dan gebruik ek my Notebook wat mos ook batterykrag het.

    Probleem is, alhoewel ek dan ‘n UPS het, het die Internet toring 8km weg geen krag nie… so ek kan nie alles doen wat ek moet nie!

    Woensdag middag laat en tot so 20:30 was die krag ook af hier in die Panne…

  • 87

    81 @ Pietman:
    Ons was in Std 8 Veldskool toe in Bloemhof, dis Godsverlate vlaktes daai!

  • 88

    Ja swaer. Die Aternating No Current etters wil mos knie standpunt inneem teen die unies nie en laat ewe gedwee toe dat Medupi nie klaar of op skedule gebou word nie. Was Medupi op geskedule, dan het ons nou maklik60% minder probleme gehad.

  • 89

    88 @ dwarslat:
    Enige aanduiding wanneer hulle verwag Medupi, of sommige van hulle 4 fases gaan aanlyn wees?

  • 90

    grootblousmile wrote:

    81 @ Pietman:
    Ons was in Std 8 Veldskool toe in Bloemhof, dis Godsverlate vlaktes daai!

    Nee, ek nogal lief vir daai wereld…sout vannie aarde mense .
    Ek woon 1000 keer eerder daar as n Hillbrow of een van daai gate Tounge-Out

Users Online

Total 67 users including 0 member, 67 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm