CheetahsEmirates LionsCheetahs (3) 17 / 40 (23) Lions (Final Score)

The Toyota Cheetahs and Emirates Lions did battle in Super Rugby at

Free State Stadium, Bloemfontein at 17:05 SA Time (15:05 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Cheetahs:

  • Penalties – Francois Brummer (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Boom Prinsloo (1), Carel Greeff (1)
  • Conversions – Coenie van Wyk (2)

Lions:

  • Penalties – Elton Jantjies (4)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jaco Kriel (1), Lionel Mapoe (1), Courtnal Skosan (1), Faf de Klerk (1)
  • Conversions – Elton Jantjies (4)

Teams:

Toyota Cheetahs
Emirates Lions
23 May at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Clayton Blommetjies, 14 Cornal Hendricks, 13 Francois Venter, 12 Michael van der Spuy, 11 Raymond Rhule, 10 Francois Brummer, 9 Tian Meyer, 8 Willie Britz, 7 Boom Prinsloo, 6 Carel Greeff, 5 Francois Uys (Captain), 4 Carl Wegner, 3 Maks Van Dyk, 2 Torsten van Jaarsveld, 1 Danie Mienie
  • Replacements: 16 Stephan Coetzee, 17 BG Uys, 18 Ewald van der Westhuizen, 19 Steven Sykes, 20 Henco Venter, 21 Shaun Venter, 22 Coenie van Wyk, 23 Rayno Benjamin
  • Team: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Howard Mnisi, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Martin Muller, 4 Franco Mostert, 3 Ruan Dreyer, 2 Robbie Coetzee, 1 Jacques van Rooyen
  • Replacements: 16 Akker van der Merwe, 17 Schalk van der Merwe, 18 Julian Redelinghuys, 19 Robert Kruger, 20 Kwagga Smith, 21 Ross Cronje, 22 Jaco van der Walt, 23 Harold Vorster

Referee: Jaco van Heerden (South Africa)
Assistant Referees: Jaco Peyper (South Africa), Lourens van der Merwe (South Africa)
TMO: Marius Jonker (South Africa)

214 Responses to Super Rugby: Toyota Cheetahs vs Emirates Lions – Live Game Article

  • 151

    149 @ Ben-die-Bul:
    Nee, hy is van Pretoria.

  • 152

    Damn, lyk my ekkit nou ‘n burgeroorlog ontketen met my comment oor Pres Paul se posisionele spel….

    Inne burgeroorlog is my geld altyd op Steers….

  • 153

    152 @ fender:
    Nee, fokkie Steers, ek hou nie van hulle Flame-grilled kakkas nie!

    Hehehehe

    Happy-Grin

  • 154

    En al hierdie tyd het ek gedink dit is Malema se bende wat oom Paul gaan pienk verf het daar op Kerkplein, en toe was dit al die tyd GBS en sy ingelse vrystaat trawante wat oom Paul gaan staan en verf het in die klere van die union jack ?

    😯

  • 155

    152: Die Derde Vryheidsoorlog het begin !

    Shout

  • 156

    154 @ Ben-die-Bul:
    Ag OK man, my GROEN verf was klaar, al wat ek in die garage oorgehad het was pienk!!

    Tounge-Out

  • 157

    Julle Bulle en pienk…… 🙄

  • 158

    Hehehe!!!

    Peace menere…

  • 159

    @ nortie:
    Ok good luck for that one will be tough that MJ Mentz is turning out to be a moer of a good coach for the Pumas, Jimmy who? Happy-Grin

  • 160

    Lionel Mapoe MoM… apart from many outstanding performances for the Lions.

    …Janneman nowhere… except showing “a turn of speed to score his try”.

    Guess who’ll be the Bok 13.

  • 161

    Rather not say anything about Jantjies. Somebody might accuse me of “rushing” onto the site to sing his praises after a good match (even if it is only about 5 hours after the game ended). Poor Pollard was his usual crap self yesterday (apart from that one game against the AB last year, of course), so it is definitely not an opportune time to compare the two.

    Pollard at least showed that he has “POTENTIAL”. Wink Pondering

  • 162

    oor paul kruger net die volgende

    General Jacobus Herculaas de la Rey (22 October 1847 – 15 September 1914), known as Koos de la Rey , was a Boer
    general during the Second Boer War and is widely regarded as being one of the strongest military leaders during that conflict.
    He is generally regarded as the bravest of the Boer generals during the Second Boer War and as one of the leading figures of Boer independence. As a
    guerrilla, his tactics proved extremely successful. De la Rey opposed the war until the last, but when he was once accused of cowardice during a Volksraad session by President Paul Kruger, he replied that if the time for war came, he would be fighting long after Paul Kruger had given up and fled for safety. This proved to be the case.

  • 163

    162 @ smallies:
    Etzakkerly!!

    Nes ek gesê het.

    Dit was nie net Koos de la Rey wat teen opkomende oorlog gekant was nie, Pres MT Steyn was net so gekant teen oorlog.

    Die manne het geweet die Oorlog gaan de Boere hard kos en verarm… en dis ook wat duidelik gebeur het.

    Ek sê weer, Paul Kruger was ‘n grootbek en ‘n gek!

    ‘n Helse lot Boere was deur die oorlog verarm en moes hulle plase los om dorpe en stede toe te trek, want ALLES was daarmee heen… dit was die 1ste been van ontvolking van die Platteland, toe kom die 1ste Wêreldoorlog 12 jaar later en nog boere sukkel en moet dorp en stad toe trek… en laat in 1929 kom die groot Wall Street crash en die wêrelddepressie… wat op sy eie ook grootliks bygedra het tot die “Arm Blanke Vraagtuk”.

    Mense moes as handarbeiders op die paaie gaan werk, damme bou (soos Hartebeespoort Dam), myne toe gaan en doen wat hulle kon om hulself te probeer red.

    My familie was gespaar in die 2de Anglo Boere-oorlog omdat hulle al die waens gepak het, al die beeste, vee en vee wagters en hulle familie saam met hulle getrek het net oor die grens in Lesotho in (naby Golden Gate en Clarens), waar my Pa se ma, Ouma Debs (Debora – gebore Viljoen) gebore is in 1902 in ‘n grot in Lesotho. Na die oorlog het hulle teruggekeer Vrystaat toe, met hulle hele kudde en al hulle belangrike goed, na uitgebrande plaashuise… maar hulle kon bekostig om weer aan te gaan.

    Al die mans en ouer seuns het oorlog toe gegaan en geveg tot die bittereinde.

    Dis dinge wat gebeur het, dis onomkeerbaar… maar dis deel van ons en my familie se ryke geskiedenis.

  • 164

    grootblousmile wrote:

    (naby Golden Gate en Clarens), waar my Pa se ma, Ouma Debs (Debora – gebore Viljoen) gebore is in 1902 in ‘n grot in Lesotho. Na die oorlog het hulle teruggekeer Vrystaat toe

    So jy’s eintlik ‘n Cheetah?

    GWS?

    Groot Wit Smile

    GCS?

    Groot Cheetah Smile

  • 165

    grootblousmile wrote:

    waar my Pa se ma, Ouma Debs (Debora – gebore Viljoen)

    My vrou kom ook van die Vrystaat af, haar familie het ook Viljoens, ek dink hulle is van Senekal

  • 166

    165 @ Victoriabok:
    Mmmm, as ons mooi gaan kyk is sy dalk ‘n agter klein-niggie!!

    Die Viljoens, De Wets, Strydoms en Geldenhuyse is almal verbind…. van meer as een kant in baie gevalle!

    Senekal is mos ook van die mooie Oos-Vrystaat.

    Maar nee, ek is en bly ‘n Bul, ek is in Pretoria gebore na my Pa-hulle die vorige jaar uit die Vrystaat verhuis het!

  • 167

    grootblousmile wrote:

    Maar nee, ek is en bly ‘n Bul, ek is in Pretoria gebore na my Pa-hulle die vorige jaar uit die Vrystaat verhuis het!

    So eerder Steve as Leon?

  • 168

    grootblousmile wrote:

    Senekal is mos ook van die mooie Oos-Vrystaat.

    My vrou is mal oor Clarens

    Ek het baie in die Vrystaat gaan jag, die boere was billiker met hulle pryse as in die bosveld. Ek het al tussen Clocolan en Ladybrand gaan jag, en die laaste keer by Zastron

    Ons het eenkeer ‘n toer gedoen van al die Boere Oorlog slagvelde en begin by Memel. Daar was ‘n vrou wat in die grotte geskuil het tydens die oorlog en al haar kinders verloor het gedurende die winter

    Ons het ook die Seekoeivlei Reservaat besoek

  • 169

    pres steyn gen. de wet en gen de larey is drie van my helde.gen de wet wou sy broer piet de wet skiet omdat hy n hensopper en n joiner was

  • 170

    M T Steyn (oud-Pres.) is my Oupa Grootjie.

    True story

  • 171

    Stormersboy wrote:

    M T Steyn (oud-Pres.) is my Oupa Grootjie.

    True story

    Nog ‘n eintlike Cheetah ondersteuner?

    Cheetahboy?

  • 172

    Victoriabok wrote:

    Stormersboy wrote:
    M T Steyn (oud-Pres.) is my Oupa Grootjie.
    True story
    Nog ‘n eintlike Cheetah ondersteuner?
    Cheetahboy?

    Like everyone else, they are my second team.

    🙂

  • 173

    Stormersboy wrote:

    Like everyone else, they are my second team.

    These days I support all SA teams

    I was very happy with the Sharks this weekend

    I know how it feels when your team can’t even buy a win

    We ourselves were there in 2000 and we’re going there again fast, going off the cliff with Barend and Frans, and Victor driving the Bulls clown car

  • 174

    @ Stormersboy:
    wees trots dude…..

  • 175

    smallies wrote:

    pres steyn gen. de wet en gen de larey is drie van my helde.gen de wet wou sy broer piet de wet skiet omdat hy n hensopper en n joiner was

    Jy kry op elke dorp of stad hier ‘n gedenkteken vir die soldate wat gesterf het in al die oorloë vir die Empire

    Ek glimlag breed as ek die een sien vir die “Boer War”

    Dat so ‘n handjievol Boere hulle so hard gemoer het, dat die Poms moes al hulle nefies en hoerkênners van die kolonies moes saambring

    En hulle het ook goed slae gekry

  • 176

    168 @ Victoriabok:
    My Oorle Ma was van Clocolan af… haar Pa (my Oupa na wie ek vernoem is) was die seun van ‘n Duitse Sendeling wat na SA toe gekom het en my Oupa was Prokurower en Burgemeester van Clocolan.

    My Pa was van naby Kroonstad (so entjie vanaf Kroonstad, Viljoenskroon en Vredefort se kant toe).

    So my Pa en Ma se mense was Vrystaaters, My Ma was op Oranje Meisieskool in Bloemfontein en my Pa was op Grey College.

    170 @ Stormersboy:
    Jou Oupa-grootjie was ‘n groot en goeie man!

    Jy kom van goeie saad af!

  • 177

    Stormersboy wrote:

    M T Steyn (oud-Pres.) is my Oupa Grootjie.

    True story

    Daar was mos ‘n bekende regter Steyn ook, is hy ook familie?

  • 178

    smallies wrote:

    @ Stormersboy:
    wees trots dude…..

    Ons is.

    Attachment:

  • 179

    grootblousmile wrote:

    Jy kom van goeie saad af!

    Vrystaat Mielie? 😛

  • 180

    177 @ Victoriabok:
    Regter Theunie Steyn (MT Steyn) was die kleinseun van Pres MT Steyn.

    Theunie was Appleregter in Bloemfontein.

Users Online

Total 34 users including 0 member, 34 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm