Emirates LionsWaratahsLions (17) 27 / 22 (10) Waratahs (Final Score)

The Emirates Lions and Waratahs did battle in Super Rugby at

Emirates Airline Park, Johannesburg at 19:10 SA Time (17:10 GMT, Sunday 03:10 AEST).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Lions:

  • Penalties – Elton Jantjies (2)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Raun Combrinck (2), Harold Vorster (1)
  • Conversions – Elton Jantjies (3)

Waratahs:

  • Penalties – Bernard Foley (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Stephen Hoiles (1), Adam Ashley-Cooper (1), Rob Horne (1)
  • Conversions – Bernard Foley (3)

Teams:

Emirates Lions
Waratahs
30 May at 19:10 SA Time
  • Team: 15 Andries Coetzee, 14 Ruan Combrinck, 13 Lionel Mapoe, 12 Harold Vorster, 11 Courtnall Skosan, 10 Elton Jantjies, 9 Faf de Klerk, 8 Warren Whiteley (Captain), 7 Warwick Tecklenburg, 6 Jaco Kriel, 5 Franco Mostert, 4 Martin Muller, 3 Julian Redelinghuys, 2 Akker van der Merwe, 1 Schalk van der Merwe
  • Replacements: 16 Malcolm Marx, 17 Corne Fourie, 18 Ruan Dreyer, 19 Robert Kruger, 20 Kwagga Smith, 21 Ross Cronje, 22 Marnitz Boshoff, 23 Stokkies Hanekom
  • Team: 15 Israel Folau, 14 Taqele Naiyaravoro, 13 Adam Ashley-Cooper, 12 Kurtley Beale, 11 Rob Horne, 10 Bernard Foley, 9 Nick Phipps, 8 Wycliff Palu, 7 Michael Hooper, 6 Stephen Hoiles, 5 David Dennis (Captain), 4 Mitchell Chapman, 3 Sekope Kepu, 2 Hugh Roach, 1 Benn Robinson
  • Replacements: 16 David Porecki, 17 Jeremy Tilse, 18 Paddy Ryan, 19 Jacques Potgieter, 20 Dean Mumm, 21 Pat McCutcheon, 22 Brendan McKibbin, 23 Matt Carraro

Referee: Jaco Peyper (South Africa)
Assistant Referees: Lesego Legoete (South Africa), Jaco van Heerden (South Africa)
TMO: Johan Greeff (South Africa)

240 Responses to Super Rugby: Emirates Lions vs Waratahs – Live Game Article

  • 91

    Leeus voor halftyd, nou vir bonuspunt wen.

    Volgende week SA konferensie finaal.

  • 92

    91: toe nie, sien Leeus het nog net 2 games oor.

  • 93

    Naas lyk en klink al hoe meer soos Richard Prentiss.

  • 94

    90: Faf lyk ook half Sjoenees ?

  • 95

    87 @ Nama:
    Ek hou van die meriete ding, jy weet dit…

    Maar Damian is mos beide, nie waar nie?

    Dis net jammer dat daar verwagtinge sal wees anders as meriete, so nou moet mens versigtig soek vir spelers van kleur wat die meriete ding ook doen, en mens moet NIE spelers wat die trui verdien uitlos omdat hulle te wit is nie.

    Dis ‘n kakspul in ons land man, wens ons kan net weg beweeg van kleurkak en die meriete ding doen!

    Ek soek net goeie en die beste rugbyspelers… ek soek nie die lot omsingelende kak en hare nie! Saakie makie wat die ou onder sy hemp ronddra nie… nie waar nie?

  • 96

    ..and on the udder hand, Darren, in the Pro 12 final, Glasgow 21/3 Munster – go you good thing

  • 97

    Ben-die-Bul wrote:

    90: Faf lyk ook half Sjoenees ?

    Mens kan nie op looks gaan nie..ek is al op lughawe aangesien as n Egiptenaar.

  • 98

    97: die Farao van die Kaap ?

  • 99

    @ nortie:
    “6 gaan nie genoeg wees nie, uit die 31 spelers sal hy seker ten minste n minimum van 8 moet neem?”

    Sedert hy Bok afrigter geword het, het HM gereeld 10 of 11/32 spelers op die EOYT saamgevat. Niemand het juis gekla nie, want 3 van hulle was loskopstutte (Beast, Nyakane, Steenkamp), 5 was vleuels (Habana, JPP, Mvovo, Hendricks, Ndungane) en nog ‘n paar ander soos Carr, Scarra, Kolisi ens.

    Aan die einde van die dag speel hy maar net sy gewone drie: Habana, Hendricks/JPP en Beast. Ek weet nie hoekom mense nou ewe skielik bekommerd raak nie.

    Die staus quo sal maar net handhaaf word.

  • 100

    Ackerman lyk glasogig…wonder wat suip hy en Swys in daai rooi hok?

  • 101

    @ grootblousmile:
    Mens kan ook uit n ander oogpunt na die hele spul kyk, die Bulls is die een span wat hulle glad nie steur aan POC’s nie, hulle vat veld met net 2, maar kry weekliks op hulle moer met hulle Lilly white span en al 😆

    Dalk kort hulle bietjie talent en kleur daar in Pretoria 😆

  • 103

    @ grootblousmile:
    “Ek hou van die meriete ding, jy weet dit…”

    Die dag as jy vir my kan se dat Jan Serfontein en Handre Pollard op MERIETE in die Bokspan is en nie op POTENSIAAL nie, dan sal ek jou glo.

  • 104

    @ Nama:
    Oupa darem ook daar, op meriete.

  • 105

    96: Hoe werk die Pro 12, spanne van beide Ierland en Skotland ?

  • 106

    Munster claw a try back

  • 107

    99 @ Nama:
    Is so, die span sal sal nie veel verander nie, maar ons weet almal hy sal wel n groot song en dance moet maak van die same stelling van die finale groep

  • 108

    Lions penalty, Jantjies for goal… over.. in-off the righthand post

  • 109

    Greetings from Swanage, Dorset

    Go Lions!

  • 110

    Mooi Leeus!

  • 111

    @ Ben-die-Bul:Wales, Scotland, Ireland and Italy

  • 112

    @ Nama:
    nie op TOEKOMSTIGE POTENSIAAL nie, dan sal ek jou glo.

  • 113

    103: wil jy my vertel daardie twee seuns is nie op meriete daar nie ?

    Wat het jy gedrink ?

    Hulle is huidiglik nie so goed nie, maar is dubbel en dwars pure bok.

  • 114

    103 @ Nama:
    Ek gee nie juis om wat mense GLO, hoe ek voel en sien nie…

    Ek dink elke mens het spelervoorkeure… en jy is DEFINITIEF een van hulle… so nouja, dis nou maar so.

    Jy hou bloot nie van Jan of Pollard nie, so daasit, dis uit, ons almal weet dit!

    Ek hou weer nie van ‘n ou soos Jacques Potgieter (Jackpot) en paar ander nie… en ek stel dit duidelik, sonder om doekies om te draai.

  • 115

    Josh Strauss teen CJ Stander in Pro 12 finaal.

    Twee baie goeie spelers.

  • 116

    Jackpot kry ‘n ou geletjie.. vatso jou dronk tor!

  • 117

    Jaques Potgieter en JdP…ewe dom.

  • 118

    Damian is ‘n Porra, sover ek weet. In Europa is hulle miskien “swart” (saam met die Iere en die Grieke), maar nie hier nie.

    Ons dwaal af.

    Ek het nie die gesprek opgehaal nie. Ek kom op dit af.

  • 119

    Kom Leeus…bonuspunte asb!

  • 120

    Niiiice

Users Online

Total 42 users including 0 member, 42 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm