ChiefsBullsChiefs (15) 34 / 20 (15) Bulls (Final Score)

The Chiefs and Vodacom Bulls did battle in Super Rugby at

Rotorua International Stadium, Rotorua at 09:35 SA Time (19:35 NZ Time, 07:35 GMT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Chiefs:

  • Penalties – Damian McKenzie (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Liam Messam (1), Bryce Heem (1), Augustine Pulu (2), Tim Nanai-Williams (1)
  • Conversions – Damian McKenzie (3)

Bulls:

  • Penalties – Handré Pollard (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Jan Serfontein (1), Bjorn Basson (1), Lappies Labuschagne (1)
  • Conversions – Handré Pollard (1)

Teams:

Chiefs
Vodacom Bulls
22 May at 09:35 SA Time
  • Team: 15 Tom Marshall, 14 Hosea Gear, 13 Charlie Ngatai, 12 Anton Lienert-Brown, 11 Bryce Heem, 10 Damian McKenzie, 9 Augustine Pulu, 8 Michael Leitch, 7 Sam Cane, 6 Liam Messam (Captain), 5 Johan Bardoul, 4 Ross Filipo, 3 Ben Tameifuna, 2 Hika Elliot, 1 Mitchell Graham
  • Replacements: 16 Quentin MacDonald, 17 Siate Tokolahi, 18 Pauliasi Manu, 19 Brian Alainu’uese, 20 Maama Vaipulu, 21 Brad Weber, 22 Andrew Horrell, 23 Tim Nanai-Williams
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Francois Hougaard, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Handré Pollard, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Jacques du Plessis, 6 Deon Stegmann, 5 Victor Matfield, 4 Flip van de Merwe, 3 Marcel van der Merwe, 2 Callie Visagie, 1 Trevor Nyakane
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Dean Greyling, 18 Werner Kruger, 19 Arno Botha, 20 Lappies Labuschagne, 21 Jacques-Louis Potgieter, 22 Burger Odendaal, 23 Travis Ismaiel

Referee: Chris Pollock (New Zealand)
Assistant Referees: Glen Jackson (New Zealand), Aki Aso (Japan)
TMO: Glenn Newman (New Zealand)

170 Responses to Super Rugby: Chiefs vs Vodacom Bulls – Live Game Article

  • 61

    En daar score hulle van Pollard se nothing skop…

  • 62

    Bulls 15 / 15 Chiefs

  • 63

    Kan die klong nie iets anders probeer as om die bal slegs 30 meter verder neer te sit nie? Skop die bleddie ding hoeke toe…soos Naas gedoen het….met top spin op dat hy rol, eishhh!

  • 64

    Chiefs penalty, just outside their 22, not a very good touchfinder from McKenzie

  • 65

    Flok, how offside was Messam there!!

    In stead the penalty on the Chiefs 5 goes to the Chiefs!!

  • 66

    Marcel van der Merwe down, receiving attention.

    Damn man, Bulls must sto kicking ALL those uppies and thus handing possession over on a plate! Chiefs are dangerous from broken field, with their silky runners.

  • 67

    @ grootblousmile:
    Se ek mos ook!

  • 68

    Now the ref does not blow a Chiefs knock…

  • 69

    Ball in hand boys, ball in hand…of julle gaan lelik op jul moer kry…

  • 70

    Hooter goes…

    Bulls penalty inside their own half… kicked out.

    Lemoenetyd

  • 71

    GO BULLS! Seems quite even going on the halftime score.

  • 72

    @ grootblousmile:
    As Handre weer sulke kuk aanjaag, dan bel ek vir Andre in Durbanville en sy hy moet daai klong aan sy oor vat en hard trek sodra hy innie Kaap land weer, fokkit! Wink

  • 73

    we are really going to have to rely on the bounce of the bull to win this game.

  • 74

    @ Pietman:
    Hey Piet, hoe het Pollard se skop uit n drie vir die Chiefs veroorsaak? ek kan nie die game sien nie.

  • 75

    Eish

    TACKLES MADE

    Chiefs 40

    Bulls 64

    TACKLES MISSES

    Chiefs 5

    Bulls 18

  • 76

    Eish, ek het gewerk tot 03:00 vanoggend, en toe ‘n Power nap gaan vat tot so 07:45…

    Besig met ‘n groot ontwikkeling vir ‘n Resort… met PC-based Point Of Sale sisteme vir die Restaurant, die uitbreiding van Wi-Fi oor die hele 7 Hektaar (en dis landelike gebied, so ons is afhanklik van 3rd Party Internet (MegaSurf) wat gebeam word van die omgewing se graansilos.

    So, die Wi-Fi is reeds op die plaas, maar nou moet dit met serious Pale, Grid Antennas met ingeboude Radios en klompie Omni-Directional Antennas wat ook geboost word uitgebrei word om die eiendom te cover en ook beskerm word met Hot Spot Software, sodat gebruikers, soos by Hotelle, net vir die dag (met beperkte bandwydte en cap limit) internet het.

    So dis Sonkrag op plekke, DC 12v to DC 24V Converters, POE Injectors (Power Over Ethernet Injectors), Range Extenders, Access Points….

  • 77

    @ MacroPolo:
    Hy skop nie uit nie, net reguit va nkwartlyn tot kwsrtlyn, nie eens hoog nie…en dan trek Chiefs los met Gear en sy maters met lang aangeewerk en binne offloads…hulle wag vir Pollie elke keer.

  • 79

    Vang Pollard die afskop op sy doellyn?En skop dit 20 meter verder uit….kon Bulle skrum op halflyn gewees het.

  • 80

    Chiefs penalty, McKenzie misses to the right

  • 81

    Dean Greyling is op

  • 82

    @ Pietman:
    nee dis kak, ek het gedink hy het uitgeskop, maar nie ver genoeg nie. Hy moet ernstig die bal uit skop van straofskoppe af.

  • 83

    Daar knock Callie Karnallie weer… ai toggie die ou is swak!

  • 84

    Nou dat Slaptjips nie meer die backline coach is nie, lyk dit vir my of Morne die job gekry het want die Bulle skop geen fokken bal uit nie. Die enkele kere wat hulle dit wel doen, gooi die Chiefs die bal vinnig in.

  • 85

    MacroPolo wrote:

    @ Pietman:
    nee dis kak, ek het gedink hy het uitgeskop, maar nie ver genoeg nie. Hy moet ernstig die bal uit skop van straofskoppe af.

    En up en unders met n angle op, hoek toe, vir Basson en Hougie. Jy moet sien hoe goed speel daai jong McKenzie oorkant hom@

  • 86

    Arno Botha op vir Flip Flop. Ek dog hy is n losvoorspeler.

  • 87

    @ dwarslat:
    Slapchips se kontrak verstyk eers einde van die jaar, hy was halftyd steeds daar.

    Attachment:

  • 88

    dwarslat wrote:

    Arno Botha op vir Flip Flop. Ek dog hy is n losvoorspeler.

    Jacque dup is seker slot toe

  • 89

    Spies is such a joke. He is either falling over or standing around doing nothing.

  • 90

    Serfontein off, Odendaal on

Users Online

Total 99 users including 0 member, 99 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm