Vodacom BullsWestern ForceBulls (9) 25 / 24 (7) Force (Final Score)

The Vodacom Bulls and Western Force did battle in Super Rugby at

Lftus Versfeld at 17:05 SA Time (15:05 GMT, 23:05 AWST, Sunday 02:05 AEDT).

This was the live match discussion Article.

The match was broadcast LIVE on SuperSport 1 & M-Net on TV in SA.

*******************


Scorers:

Bulls:

  • Penalties – Handré Pollard (6)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Marcel van der Merwe (1)
  • Conversions – Handré Pollard (1)

Force:

  • Penalties – Sias Ebersohn (1)
  • Drop Goals – 0
  • Tries – Adam Coleman (1), Sam Wykes (1), Kyle Godwin (1)
  • Conversions – Luke Burton (2), Sias Ebersohn (1)

Teams:

Vodacom Bulls
Western Force
21 March at 17:05 SA Time
  • Team: 15 Jesse Kriel, 14 Francois Hougaard, 13 JJ Engelbrecht, 12 Jan Serfontein, 11 Bjorn Basson, 10 Handré Pollard, 9 Rudy Paige, 8 Pierre Spies (Captain), 7 Lappies Labuschagne, 6 Deon Stegmann, 5 Grant Hattingh, 4 Jacques du Plessis, 3 Marcel van der Merwe, 2 Adriaan Strauss, 1 Dean Greyling
  • Replacements: 16 Jaco Visagie, 17 Morné Mellett, 18 Trevor Nyakane, 19 Victor Matfield, 20 Arno Botha, 21 Piet van Zyl, 22 Tian Schoeman, 23 Jurgen Visser
  • Team: 15 Luke Morahan, 14 Marcel Brache, 13 Kyle Godwin, 12 Luke Burton, 11 Nick Cummins, 10 Sias Ebersohn, 9 Alby Mathewson, 8 Ben McCalman, 7 Kane Koteka, 6 Steve Mafi, 5 Adam Coleman, 4 Sam Wykes (Captain), 3 Tetera Faulkner, 2 Nathan Charles, 1 Pekahou Cowan
  • Replacements: 16 Heath Tessmann, 17 Chris Heiberg, 18 Oliver Hoskins / Guy Millar, 19 Wilhelm Steenkamp, 20 Angus Cottrell, 21 Ian Prior, 22 Zack Holmes, 23 Solomoni Jnr Rasolea

Referee: Nick Briant (New Zealand)
Assistant Referees: Jason Jaftha (South Africa), Pro Legoete (South Africa)
TMO: Shaun Veldsman (South Africa)

158 Responses to Super Rugby: Vodacom Bulls vs Western Force – Live Game Aricle

  • 121

    Howbthe hell is sias not the primary goal kicker

  • 122

    Goeie skop.

  • 123

    Pollard with the kick to win the game…big moment

  • 124

    Bulls penalty, 47m out, in front

  • 125

    Nama wrote:

    @ nortie:
    Have a heart. Dink aan die arme Bulls. Volgende week moet hulle die Crusaders speel.

    Hier kom die Bulle se wen in die laaste minuut.
    Damn, so naby vir die Force

  • 126

    Pollie gaan pale toe…

  • 127

    Sluk aan daai ene nama 😀

  • 128

    Vodacom Bulls (9) 25 / 24 (7) Western Force

  • 129

    GULP ! 😯 :mrgreen:

  • 130

    Final Score: Vodacom Bulls (9) 25 / 24 (7) Western Force

  • 131

    Celebrate daai skare asof hulle die beker gewen het.
    Force very unlucky, deserved the win IMO, played much better, but terrible kicking cost them the match

  • 132

    Vatso, maklike game om te wen ……….. 🙄

  • 133

    @ MacroBull:
    Dit was darem amper. Jyt seker maar hard geknyp daar.

    Geluk Bulle. Die tranedal is ten minste uitgestel tot volgende week toe. Wink

  • 134

    Force farked that one up big time – with under 2 minutes to go, kicking it down field from so deep in their own half was just plain dumb, and always increases the risk of giving away a penalty, just as was shown

  • 135

    131: en daar bars die hele WP en Sharks familie uit in trane

    Cry-Out

    Cry

  • 136

    @ nortie:
    Dis niks nuweland celebrate al vir jare asof hul die beker gaan wen 😆

  • 137

    @ MacroBull:
    Baie geluk met julle wen oor daai powerhouse span van Australia, volgend week kan julle weer so doen teen een van NZ wat ook maar vrotterig speel en derde in hulle conference le

  • 138

    @ Nama:
    Dis reg ek weet hoe hard wens jy pollard sal vou 😉 average cc loskakel?

  • 139

    134: jy klink BAIE hartseer dat die Bulle gewen het. 😆 🙄

  • 140

    What a terrible, terrible game by the Bulls.

    NOTHING to be proud of… zero… fokoli!

    … at least Bulls get 4 Log points…

  • 141

    @Nama and JFK
    Ten minste gaan die tannies in Danville nie vanaand gebliksem word nie….belangrike wen vir Vroue Dag in Pta 😆

  • 142

    @ nortie:
    Het jy nie gese die crysaders is die maklike span teen wie die lions gaan speel nie 😉

    Bulle was lucky om te wen. Die force is n kak span ek stry nie.

  • 143

    Pollard het nie ‘n goeie game gehad nie, duidelik dat Ludeke weer ‘n klomp stront in sy kop gepraat het.

    Maar daardie laaste skop weer pure klas, BMT al die pad.

    Eish Vic, jy moet maar die rus los ek die Bulle en Bokke se bekers vir hulle wen.

  • 144

    @ Ben-die-Bul:
    As julle met 22-32 gewen het, spesifiek 27 sou ek baie bly gewees het.
    n 1 punt wen beteken vir my boggerol nie, dit maak my naweek se resultate net erger.
    n Force wen sou vir my meer waardevol gewees het in die konteks van my picks

  • 145

    141: jou teleurstelling oor ‘n Bulls wen gaan diep, nie gedink dit is so erg nie.

    Go Landers !?

    🙄

  • 146

    Nouja… ek gaan nie eers Press Conferences toe nie… wil nie weer die OU, OU bullshit hoor nie… verseker nie!

  • 147

    Pollard se vertoning volgens stoere Bul ondersteuners en dit vertel seker nie eens die helfte van die storie nie. Ten minste het hy die wenskop oorgeskop, of hoe? Tounge-Out

    Ben-die-Bul on 21 March 2015 at 17:27 SAST
    Swak skop deur Pollard.

    grootblousmile on 21 March 2015 at 17:37 SAST
    Pffffrrrrrt, what a kak kick by Pollard… straight into Brache’s hands…

    grootblousmile on 21 March 2015 at 18:45 SAST
    Jeeeez, what a sub-standard, kakk, horrendous pass by Pollard…. pfffrrrrtttt

  • 148

    Damn! The Bulls had me worried and very happy that they pulled it off in the end. Very happy for Pollard who finished a forgettable afternoon with a memorable pressure kick to clinch it.

  • 149

    Cheers… I’m off back to the Panne…

  • 150

    Nama wrote:

    Pollard se vertoning volgens stoere Bul ondersteuners en dit vertel seker nie eens die helfte van die storie nie. Ten minste het hy die wenskop oorgeskop, of hoe?

    Ben-die-Bul on 21 March 2015 at 17:27 SAST
    Swak skop deur Pollard.

    grootblousmile on 21 March 2015 at 17:37 SAST
    Pffffrrrrrt, what a kak kick by Pollard… straight into Brache’s hands…

    grootblousmile on 21 March 2015 at 18:45 SAST
    Jeeeez, what a sub-standard, kakk, horrendous pass by Pollard…. pfffrrrrtttt

    Hahaha shame die obsessie is erg. Waar waa jy die eerste fyf weke?

Users Online

Total 40 users including 0 member, 40 guests, 0 bot online

Most users ever online were 3735, on 31 August 2022 @ 6:23 pm